My vrou het n Honda CRV met 225-65-17 bande op. Die linker voor band het bly lug verloor , en so 2 maande terug toe sit ons toe nuwe bande op. Nou met die nuwe bande op verloor die selfde wiel nogsteed lug. Dit is nie die valve nie want ek het dit getoets. Ek pomp dit so tot 2.4bar en na so 3 weke is dit 1.5 bar, dit is as die band koud is. Wat kan die probleem wees.
P.S Die Honda het standaard alloy rimms op.
Honda Tyre probleem
Re: Honda Tyre probleem
Morne, kan moontkik wees dat die rim 'n haarnaald kraak in het.
Ruil een van die bande met 'n ander rim, dan kan jy sien of die probleem die band volg of bly met die rim :wink2:
Ruil een van die bande met 'n ander rim, dan kan jy sien of die probleem die band volg of bly met die rim :wink2:
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Honda Tyre probleem
My Pa het dieselfde probleem gehad met sy CRV.... Op die einde fancy valve caps wat kleur verander as die band se druk laag is wat toe nie reg seel nie.... Dit vervang en nou 100%
Dit kan 'n lek op die rim wees - Beste om die wiel in water te kry en te loer.
Sterkte!
Dit kan 'n lek op die rim wees - Beste om die wiel in water te kry en te loer.
Sterkte!
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
-
- Low Range 4WD
- Posts: 165
- Joined: Mon May 05, 2008 8:49 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: Isuzu E/cab 3.0 D-tec
- Real Name: Morne
Re: Honda Tyre probleem
Is daar n goeie punchture repair foam of gel wat n mens kan in spuit ?
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Honda Tyre probleem
Ek is nie mal oor daardie goed nie - Het jy al die rim met band in water gehad? Behoort gou die lek te wys....
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
-
- Low Range 4WD
- Posts: 165
- Joined: Mon May 05, 2008 8:49 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: Isuzu E/cab 3.0 D-tec
- Real Name: Morne
Re: Honda Tyre probleem
Ek het net die gevoel dat as hy so stadige lek, ek dit nie in water gaan optel nie, maar ek sal maar more dit doen en 100% seker maar , dankieSuidWes wrote:Ek is nie mal oor daardie goed nie - Het jy al die rim met band in water gehad? Behoort gou die lek te wys....
-
- Low Range 4WD
- Posts: 118
- Joined: Wed Sep 05, 2007 4:58 pm
- Town: JHB
- Vehicle: Isuzu 3.0 D-tec
- Real Name: Darrell
Re: Honda Tyre probleem
Hi Morne.
What kind. of tyres where they?iive.seen tyres that have faults.and it causes all sorts of problems.The rim may run true but.they tyre could be D shape.
And. To be honest seen more bad tyres than skeef rims.
Regards
Darrell.
What kind. of tyres where they?iive.seen tyres that have faults.and it causes all sorts of problems.The rim may run true but.they tyre could be D shape.
And. To be honest seen more bad tyres than skeef rims.
Regards
Darrell.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Honda Tyre probleem
Hey Darrell, you well?
Morne is struggling to find a slow puncture. Problem persists even after replacing the tyre...
Morne is struggling to find a slow puncture. Problem persists even after replacing the tyre...
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
-
- Low Range 4WD
- Posts: 165
- Joined: Mon May 05, 2008 8:49 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: Isuzu E/cab 3.0 D-tec
- Real Name: Morne
Re: Honda Tyre probleem
The previous set was Continental and the new pair is Yokohama GeolandersMikem1 wrote:Hi Morne.