Anyone have an idea what it takes to become an offroad driving instructor and is there a big enough market to persue a career in this type of thing?Or will it only be viable as hobby in your spare time?
I am asking this as I thought long about what I would like to do since I am jobless at the moment and to do something that you are passionate about and enjoy can only be a bonus!As I really dont actually want to get back into draughting again as it is not one of the most reliable jobs to be in at the moment unless you are at a big company.
Thys, Maby you and the african offroad academy guys can answer this question best?
Thanx in advance for the help
4x4 instructor jobs?
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: 4x4 instructor jobs?
Brian Thys is die man om mee te gesels.
Wat ek weet dit kos 'n hele paar skille.Die ouens wat dit voltyds doen is die ouens wat toere ook aanbied.
Ek sal met die ouens ook gesels http://www.masazane.co.za/?page_id=33
Persoonlik dink ek nie 'n ou sal dit net uit opleiding kan doen nie

"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Re: 4x4 instructor jobs?
Dankie vir die info George,
Het nie geweet dit is so helse proses nie en laat mens maar 2 keer dink as jy nou lees van die issues met die Theta akkreditasie wette ens...
Sal wag en hoor wat Thys sê.
Het nie geweet dit is so helse proses nie en laat mens maar 2 keer dink as jy nou lees van die issues met die Theta akkreditasie wette ens...
Sal wag en hoor wat Thys sê.
Re: 4x4 instructor jobs?
Daar is 2 eienskappe, ek dink hier:
Instrukteer en toer operator.
Om 'n ge-akkriditeerde 4x4 instrukteer te word moet jy al die levels 1 - 4 doen om dit te kry. Laas toe ek gehoor het sal als jou so R10k kos. En dan moet jy ook die regte ou wees, dis nie noodwendig dat jy gewaarborg is. Dis seker beter om aan iemand geaffileer te wees.
Om toer oprateer te wees is 'n ander storie.....iemand soos JohanM sal jou meer daaroor kan vertel itv mediese hernuwing en lisensie gelde ens.
Thys is tans op holiday

- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: 4x4 instructor jobs?
Brian, jy kan dalk gaan aanklop by n plek met die naam van Paul Pamboukian and associates vir draughtman job. dalk het hulle ietsie daar. presies waar hulle is weet ek nie, weet net dis die direkte opposisie vir my vrou-hulle se werk.
Dalk score jy, you never know. of dalk het jy reeds daar aansoek gedoen. Noem sommer QDP in n sin of 2.LOL dalk is dit net wat jy nodig het om hulle oor te win.
Dalk score jy, you never know. of dalk het jy reeds daar aansoek gedoen. Noem sommer QDP in n sin of 2.LOL dalk is dit net wat jy nodig het om hulle oor te win.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12702
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: 4x4 instructor jobs?
Brian, get hold of Tinus Botha, who does the initial training for the Off Road Academy.
http://www.africanoffroad.co.za/wmenu.php" onclick="window.open(this.href);return false;
-F_D
http://www.africanoffroad.co.za/wmenu.php" onclick="window.open(this.href);return false;
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: 4x4 instructor jobs?
Brian, jy kan die Tinus Botha en African Offroad Academy roete gaan, en dit gaan jou heel party rande kos, maar jou akkreditasie en registrasies is dan reg, en jy kan TETA ge-akkrediteerd oplei. Ek weet nie presies hoeveel dit jou gaan kos nie, jy moet maar by Tinus uitvind.
Ek is nou al amper 2 jaar in die opleidingsindustrie, en in alle eerlikheid sien ek nie myself 'n lewe maak daaruit nie. Wel, nog nie nou al nie. Die geld wat ek maak cover my expenses, en is net net nie genoeg om van my 'n alkoholis te maak nie... Dit hang natuurlik ook af hoe goed jou marketing skills is, want jy moet maar leerders werf amper soos 'n polissmous. Dit vat baie tyd en werk vir min returns. Om opleiding te doen is lekker, en dis waar die rewards le vir my.
Sterkte, ek hoop jy kom reg...

Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...