Hi,
Is there perhaps someone that have info on Brospeed conversions on the 22R motor? I am not sure what stage I've got on the motor I am putting in but it is gasflowed with branches and so...
I know standard output is 80kw at 4000rpm and 186nm at 3200rpm.
Dankie!
2.4 (22R) Brospeed
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: 2.4 (22R) Brospeed
Leon,
Ek sal so bietjie in my argiewe gaan kyk, as ek reg onthou het `n nog `n brospeed brochure oor die 2,4 enjin se ombouing asook `n dyno grafiek van hulle.
As die head gegasflow is met branches is dit gewoonlik `n Stage 1+2 Brospeed conversion wat jy ophet.
Hoop dit help jou.

Johan Marais
-
- High Range 4WD
- Posts: 85
- Joined: Wed Sep 26, 2007 8:29 am
- Town: Pretoria East
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Leon Brink
Re: 2.4 (22R) Brospeed
Dankie man, dit help al reeds baie. Ek is net nuuskierig om te sien wat dit actually doen...JohanM wrote:Leon,
Ek sal so bietjie in my argiewe gaan kyk, as ek reg onthou het `n nog `n brospeed brochure oor die 2,4 enjin se ombouing asook `n dyno grafiek van hulle.
As die head gegasflow is met branches is dit gewoonlik `n Stage 1+2 Brospeed conversion wat jy ophet.
Hoop dit help jou.
Hoop jy het nog daai specs!
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: 2.4 (22R) Brospeed
Leon,
ek het gekyk en ja ek het dit nog, so ek sal dit bietjie deurstuur en dan kan dit op die site gesit word. Ek sal bietjie `n draai maak , dan kan ek dit vir jou wys.
Groete
Johan