OPSOEK NA N LONG RANGE TANK - Found

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

OPSOEK NA N LONG RANGE TANK - Found

Post by stephanvaneeden »

Het iemand enige inligting waar mens tanks vir die beste prys kan kry.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK

Post by OOOOMS »

Ek dink Front Runner gaan jou beste opsie wees :thumbup:
User avatar
Jxjdm
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 144
Joined: Wed Jan 11, 2012 8:33 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: '05 Raider 2.7i Legend 35. '99 Honda civic vtec. '99 Honda CR250R
Real Name: Jake

Re: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK

Post by Jxjdm »

Watter tipe? Ek het die een te koop, maar weet nie of hy v jou sal werk nie... Open to offers..
viewtopic.php?f=130&t=23826" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK

Post by stephanvaneeden »

Dankie Jake, soek een wat onder die spaarwiel sit. Mark - die meeste mense instaleer Frontrunner se tanks, maar die goed is blerrie duur. Die beste prys wat ek sover kry is R 4585.00 geinstaleer.
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK

Post by jacques kotze »

Probeer exel tanks, het ongelukkig nie detail van hulle nie, google dit maar.
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK

Post by stephanvaneeden »

Dankie Jaques, R 5415.00. Lyk my ek moet maar nog 'n bakkie koop.
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK

Post by jacques kotze »

stephanvaneeden wrote:Dankie Jaques, R 5415.00. Lyk my ek moet maar nog 'n bakkie koop.
Jis, dis n bietjie rof :shock:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK

Post by OOOOMS »

R4.5 is maar wat die ding kos....met al sy pypies en breathers, en ek het nog nooit 'n probleem daarmee gehad nie :thumbup:
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK

Post by stephanvaneeden »

Het maar bespreek vir more, prys R 4585.00, 5 % reeds af.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK

Post by OOOOMS »

Great, en die installasie neem nie 30min nie...... :o:
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK

Post by stephanvaneeden »

Nie volgens daai klomp nie. Hulle soek my bakkie so vroeg moontlik, dan sal hy weer etenstyd kla wees.
User avatar
arnize2
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 743
Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
Town: Wellington
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Arno
Location: Malmesbury

Re: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK - Found

Post by arnize2 »

Waar laat jy die werk doen Stephan? Hier by ons is die beste prys wat ek kan kry R5115. :shock2:
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK - Found

Post by stephanvaneeden »

La Sport Silver Lakes, beste prys in pta
User avatar
luxman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Wed Nov 07, 2007 5:42 pm
Town: Hartenbos
Vehicle: SFA 2.4
Real Name: Matt
Club VHF Licence: HC194

Re: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK - Found

Post by luxman »

Hier by ons is die beste prys wat ek kan kry R5115.
Arno, by wie is dit? Is jy op soek na een? Probeer vir Hannes, ek sal einde van volgende week sy besonderhede vir jou kan gee.
Luxman
ImageImage
User avatar
arnize2
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 743
Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
Town: Wellington
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Arno
Location: Malmesbury

Re: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK - Found

Post by arnize2 »

luxman wrote:
Hier by ons is die beste prys wat ek kan kry R5115.
Arno, by wie is dit? Is jy op soek na een? Probeer vir Hannes, ek sal einde van volgende week sy besonderhede vir jou kan gee.
Daardie is by LA Sport op George. Ek sal bly wees indien jy vir my nog 'n opsie kan gee.
User avatar
luxman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Wed Nov 07, 2007 5:42 pm
Town: Hartenbos
Vehicle: SFA 2.4
Real Name: Matt
Club VHF Licence: HC194

Re: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK - Found

Post by luxman »

arnize2 wrote:
luxman wrote:
Hier by ons is die beste prys wat ek kan kry R5115.
Arno, by wie is dit? Is jy op soek na een? Probeer vir Hannes, ek sal einde van volgende week sy besonderhede vir jou kan gee.
Daardie is by LA Sport op George. Ek sal bly wees indien jy vir my nog 'n opsie kan gee.
Arno, ek kom volgende week Woensdag of Donderdag huistoe, sal Hannes se nommer dan vir jou gee.
Luxman
ImageImage
User avatar
luxman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Wed Nov 07, 2007 5:42 pm
Town: Hartenbos
Vehicle: SFA 2.4
Real Name: Matt
Club VHF Licence: HC194

Re: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK - Found

Post by luxman »

[/quote]
Arno, ek kom volgende week Woensdag of Donderdag huistoe, sal Hannes se nommer dan vir jou gee.[/quote]

Arno, bel vir Hannes op nul sewe drie 146 0080. As jy nie regkom nie laat weet dan ry ek gou by hom om en kry die regte nommer. Sy werk is naby aan my huis.
Luxman
ImageImage
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”