HELP MET NAMIB TOER BEPLANNING

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

HELP MET NAMIB TOER BEPLANNING

Post by stephanvaneeden »

Hi,

Ek, kie en kroos wil graag Desember Namibia toer. Wil graag uitvind of daar enige voorstelle is. My plan is om ongeveer 3 weke te spandeer. Wil graag aan die onderkant van namibia ingaan en optoer na Henties toe, waar ons 'n huis sal huur vir so 'n week en 'n half. ( sluit aan by ander mense in Henties, vir visvang )
Was nog net op een vorige gelaantheid in Henties, so ons het nog niks gesien nie. Die beplanning is om met 'n echo trailer te toer tot in Henties.

Waar is al die mooi plekke en oornag plekke ? Watse voorstelle kan julle maak. Is tans besig om al die vorige freds te lees, maar alle inligting sal help.
User avatar
Tokkie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 331
Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
Real Name: Zak
Contact:

Re: HELP MET NAMIB TOER BEPLANNING

Post by Tokkie »

Hi Stephan
Daar is baie wat jy in die woestyn kan doen.
My voorstel begin ry tot by Vioolsdrift slaap by The Grocery(dis die laaste kamp voor jy in die Ritchersveld ingaan. Dan gaan jy deur die Ritchersveld tot by Sendelingsdrift oor die pond en dan af tot by Ludrits/Kolmanskop. Van daar af kan jy Visrivier Canyon toe( sal nie Hobas kamp aanbeveel nie try eerder Canyon Roadhouse 15km verder). Dan Sesriem en Sossosvlei (kampplek is duur as jy wil ek het n vriend wat n plaas het 40km noord van Solitaire met kamp geriewe). Daar is baie lekker boskamp plekke ook tussen Solitaire en Swakop maak net seker jy het n permit. Van Swakop af sal ek Spitzkoppe toe en Brandberg en dan af Henties toe.
Hoop dit help so bietjie.
Image Image
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: HELP MET NAMIB TOER BEPLANNING

Post by stephanvaneeden »

Baie dankie, dit lyk al na 'n begin. Ek ken nie eens die dorpe nie. Dink ek sal maar eers 'n kaart koop sodat ek kan sien waarvan almal praat. Hoe ver is Vioolsdrift van Pretoria af. Sal beslis na jou opsies kyk en van jou aanbod gebruik maak as ek in daai rigting gaan.
User avatar
Tokkie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 331
Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
Real Name: Zak
Contact:

Re: HELP MET NAMIB TOER BEPLANNING

Post by Tokkie »

As ek reg kan onthou is dit so 1500km so n oornag by Augrabies sal die ry bietjie makliker maak.
Image Image
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: HELP MET NAMIB TOER BEPLANNING

Post by stephanvaneeden »

Dankie Zak, het nogals gedink die trip sal by Augrabies begin.
User avatar
Tokkie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 331
Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
Real Name: Zak
Contact:

Re: HELP MET NAMIB TOER BEPLANNING

Post by Tokkie »

Plesier skee as ek kan help het meeste van die plekke se tel nommers.
Image Image
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: HELP MET NAMIB TOER BEPLANNING

Post by stephanvaneeden »

Maak so, dink die groot beplanning sal na die lang naweek begin.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: HELP MET NAMIB TOER BEPLANNING

Post by ChrisF »

Daar is heelwat kampplek by/naby die Oranje rivier, tussen Rosh Pinah en Noord Oewer. Ai-Ais en Visrivier is ook mooi opsies.

Dan is die Aus en Klein-Aus - hier is MIN plek en dit word GOU volgeboek !! Naby Klein-Aus het jy ook die Wilde perde wat n fantastiese beeld skep in die vroeg oggend en laat middag (die res van die dag is hulle VER in die heuwels)

Hierna ry jy weer lang ente Noord voor jy die volgende oorblyf plek kry .... beplan en bespreek die oorblyf vir die strook !! Ons moes laas 400km ry voor ons die volgende slaap plek kon kry ....


en daai tyd van die jaar sukkel die garages maar om by te bly. As een leeg is, is dit nog 100 tot 200 km voor jy by die volgende een kom. So hou maar daai tenk BO 1/2 en/of hou die jerries vol.


Rostock Ritz is so paar kilos Noord van Solitair - MOOI ! Hulle kamers is bietjie bo my begroting ... maar hulle het ook n kampeer area, EN hul restaurant het die mooiste uitsig ! Hul bestuurder is ook n lid op die 4x4Com forum.

Die ander opsie is "Namibian Valley of a thousand hills" - PUIK !! drie kamp plekke, baie basies, maar STIL en die uitsig is selfs beter as by Rostock. Maar het jy geen restaurant of ander geriewe net, net n klein ablusie per staanplek.


As jy by die Gaub op die rivier oewer wil oorslaap moet jy n permit hê ... soek nog steeds om uit te vind WAAR mens die permit koop ...
User avatar
tersmit
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
Town: Durbanville Cape Town
Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
Real Name: Tertius

Re: HELP MET NAMIB TOER BEPLANNING

Post by tersmit »

Hi Stephan
Ek het nou net terug gekom(3 ure gelede) van 19dae in Namibia.
Ons het begin by Ais-Ais en ons laaste kamp was in Henties baai. Ons (Ek my vrou en 2 seuntjies 4&6) het ook met 'n boswa getoer.
Die prys vir kamp per nag vir die 4 van ons was gemiddeld N$250 per nag. Ons trip was as volg:
Ais-Ais (2 nagte) Dit is baie nice daar, geriewe is skoon en netjies, en daar is 'n lekker swembad wat julle gaan nodig het in December
Kokerboomwoud (1 Nag) naby keetmans hoop. Jy Kamp op die vlakte, maar die staanplekke is ver van mekaar af, en geriewe is skoon en netjies, daar is ook mak jagluiperde wat 'n treat is vir die kinders.
Luderitz. (1 Nag) Shark Island kamp terein is baie nice, met 'n ongelooflike uitsig (wind kan dalk bietjie pla)
Lovedale Farm, naby Helmeringhouzen. (1 Nag)Lekker staanplek, met bome, en skoon geriewe, ons het nie daar gekamp nie, maar eerder in huisie gebly, want ons het in die middel van 'n helse wolkbreuk daar aangekom
Sesriem (2 Nagte) Lekker kampterein, meeste staanplekke is groot, met 'n groot boom waaronder jy staan.
Swakopmund (5 nagte) Alte Bruke. Eerste gras staanplek, my vrou was baie bly daaroor. Ongelooflik nice kampterein, elke staanplek het sy eie private stort/toilet. Maar dit is bietjie duur, N$340 per nag, daar is ook Tiger Reef, nuwe kamp terein ook netjies en bietjie goedkoper.
Hentiesbaai, Buck's Lodge. Lekker staanplekke, elk met private stort/toilet en kombuisie, N$250 per nag, regtig die moeite werd.

Die trip report sal seker more of Woensdag volg, ons moet nou eers deur die 1450 foto's gaan
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: HELP MET NAMIB TOER BEPLANNING

Post by stephanvaneeden »

Dankie vir al die hulp, sal seker vandag 'n roete begin uitwerk. Sal dit dan opsit en vra vir insette.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: HELP MET NAMIB TOER BEPLANNING

Post by OOOOMS »

stephanvaneeden wrote:Dankie vir al die hulp, sal seker vandag 'n roete begin uitwerk. Sal dit dan opsit en vra vir insette.
Ons kan nou, nou gesels as jy 5 min....ek bedoel 5 uur het :lol: :lol: :lol:
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: HELP MET NAMIB TOER BEPLANNING

Post by stephanvaneeden »

Daai klink gaaf, gedink ek moet 'n nuwe post begin. Iets soos wat is die mooiste plekke in Namibia, seker ek sal dan direk agterkom waar ons moet ry.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: HELP MET NAMIB TOER BEPLANNING

Post by OOOOMS »

stephanvaneeden wrote:Daai klink gaaf, gedink ek moet 'n nuwe post begin. Iets soos wat is die mooiste plekke in Namibia, seker ek sal dan direk agterkom waar ons moet ry.
Sjoe ja, omtrent als is mooi in Nam, dis net so ver van mekaar af....... :wink2:
User avatar
mtbbiker
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 33
Joined: Wed Apr 21, 2010 11:35 am
Town: Centurion
Vehicle: Toyota hilux 2700i 4X4DC
Real Name: Eugene
Club VHF Licence: B199

Re: HELP MET NAMIB TOER BEPLANNING

Post by mtbbiker »

tersmit wrote:Hi Stephan
Ek het nou net terug gekom(3 ure gelede) van 19dae in Namibia.
Ons het begin by Ais-Ais en ons laaste kamp was in Henties baai. Ons (Ek my vrou en 2 seuntjies 4&6) het ook met 'n boswa getoer.
Die prys vir kamp per nag vir die 4 van ons was gemiddeld N$250 per nag. Ons trip was as volg:
Ais-Ais (2 nagte) Dit is baie nice daar, geriewe is skoon en netjies, en daar is 'n lekker swembad wat julle gaan nodig het in December
Kokerboomwoud (1 Nag) naby keetmans hoop. Jy Kamp op die vlakte, maar die staanplekke is ver van mekaar af, en geriewe is skoon en netjies, daar is ook mak jagluiperde wat 'n treat is vir die kinders.
Luderitz. (1 Nag) Shark Island kamp terein is baie nice, met 'n ongelooflike uitsig (wind kan dalk bietjie pla)
Lovedale Farm, naby Helmeringhouzen. (1 Nag)Lekker staanplek, met bome, en skoon geriewe, ons het nie daar gekamp nie, maar eerder in huisie gebly, want ons het in die middel van 'n helse wolkbreuk daar aangekom
Sesriem (2 Nagte) Lekker kampterein, meeste staanplekke is groot, met 'n groot boom waaronder jy staan.
Swakopmund (5 nagte) Alte Bruke. Eerste gras staanplek, my vrou was baie bly daaroor. Ongelooflik nice kampterein, elke staanplek het sy eie private stort/toilet. Maar dit is bietjie duur, N$340 per nag, daar is ook Tiger Reef, nuwe kamp terein ook netjies en bietjie goedkoper.
Hentiesbaai, Buck's Lodge. Lekker staanplekke, elk met private stort/toilet en kombuisie, N$250 per nag, regtig die moeite werd.

Die trip report sal seker more of Woensdag volg, ons moet nou eers deur die 1450 foto's gaan
Hi Tersius
Ek wil graag 'n soortgelyke toer doen volgende jaar (Ook April) Het jy dalk 'n mapsource file van die roete ?
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: HELP MET NAMIB TOER BEPLANNING

Post by OOOOMS »

Hier is nog info: oor die Suide :thumbup:
viewtopic.php?f=4&t=22933" onclick="window.open(this.href);return false;
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”