Waar was jy in die weermag?
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Waar was jy in die weermag?
Was enige van julle op 1SAI Bloem en 61 Meg in Suidwes in die 80's?
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 322
- Joined: Tue Jun 26, 2007 10:33 am
- Town: Kathu
- Vehicle: 2.4 Hi Lux 4x4 DC 95'
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: ZS3EP
- Location: Kathu
Re: Waar was jy in die weermag?
Was in Heidelberg (tvl); Wonderboom Pretoria; Olifantshoek en Kommando in Upington. Steeds aktief op reserwemag 8) .
Net jammer vandag is die weermag nie meer dit wat dit was nie
Net jammer vandag is die weermag nie meer dit wat dit was nie
Eben Pienaar
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Waar was jy in die weermag?
Mens kan sien in die jongelinge deesdae, dat die dissipline nie meer dieselfde is nie.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Waar was jy in die weermag?
8 SAI vir basies en vir die res van die jaar by Infanterieskool. Die tweede jaar by Groep 40
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Waar was jy in die weermag?
Hoekom so lank het jy JL's gedop??Niel wrote:die res van die jaar by Infanterieskool
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Waar was jy in die weermag?
Panterskool/Lohatla 1993.laaste iname.
Dis waar ek geleer 4x4 het.Met 'n tenk is dit maklik jy &*% net voort.
Dis waar ek geleer 4x4 het.Met 'n tenk is dit maklik jy &*% net voort.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Bfreesani
- Low Range 4WD
- Posts: 176
- Joined: Thu Jan 10, 2008 7:31 am
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Nissan Sani 2.7TD
- Real Name: David
Re: Waar was jy in die weermag?
Hey Bushwacker, what discipline, the kids today have very well trained parents!!
1986, signals in Heidelberg for Basics, then got posted out to PTA, Provost School as VIP Gaurd ..Got stuck for a while and managed later to become a driver and special opps "undercover" driver for intelligence driving VIPS between cities. In the old apartheid days they actually used road transport as well and not only planes..

Later....
David
Hillbilly
David
Hillbilly
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Waar was jy in die weermag?
You've got that rightBfreesani wrote:what discipline, the kids today have very well trained parents!!
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Waar was jy in die weermag?
Was Junie 84 basies Elandsfontein Pretoria. Daarna by die kasteel in Kaap Stad maar moes weens medies se redes uit voor die twee jaar uit is, wou graag panser korps toe gegaan het, maar as g4k4 het hulle my uit gegooi. Nou 4x4 ek net .
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Waar was jy in die weermag?
My magtag Piet ek was by spesiale wapen opleidings vleul in oudshoorn.
opleiding gegee op die 81mm mortiere.
1987 1988as ek reg onthou
Amper vergeet ek daarnaa 7jaar intense opleiding in recceovia
GRENSVEGTER VAN LANDROVIA
opleiding gegee op die 81mm mortiere.
1987 1988as ek reg onthou
Amper vergeet ek daarnaa 7jaar intense opleiding in recceovia
GRENSVEGTER VAN LANDROVIA
Last edited by blom on Mon Jun 02, 2008 8:43 pm, edited 1 time in total.
Grensvegter van LANDROVIA
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Waar was jy in die weermag?
Leker gewees maar nou verby :)
Ek was vir basies in Palaborwa en toe Bloem vir n maand en Zeerust vir die res van die tyd.
Ek was vir basies in Palaborwa en toe Bloem vir n maand en Zeerust vir die res van die tyd.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: Waar was jy in die weermag?
85 3 sai potch en toe Infanterieskool res van die tyd. Later hsi. Jammer my kind kan dit nie doen nie. was langs 61 gewees op n stadium.
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: Waar was jy in die weermag?
youngsfield 10 lugafweer regt 1976
toe later al my kampe by RVR (regiment Vaalrivier)
i am a gunner !!! 8)
toe later al my kampe by RVR (regiment Vaalrivier)
i am a gunner !!! 8)
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Waar was jy in die weermag?
Het dit (on)gelukkig net net gemis. Was in 'n baie ernstige motorfiets ongeluk en toe ek eers beter was was die army gecancel :?
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: Waar was jy in die weermag?
hey vettie, dog jys al reg na daai ongeluk, lyk my nie so nie
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Waar was jy in die weermag?
Gelukkig ry ek nie 'n dastbin nie né
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Waar was jy in die weermag?
Blom, dan was ek en jy saam in daar in 88. Eers in C company en toe F- Company (NDP natuurlik) :) :)
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Waar was jy in die weermag?
1996-2006. SAS Saldanha/SAS Wingfield/ SAS Simonstown/SAS Saldanha.
Radio/Radar Elektroniese Monteur.
Betse jaare wat mens nooit weer wil oor he nie!
Radio/Radar Elektroniese Monteur.
Betse jaare wat mens nooit weer wil oor he nie!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Waar was jy in die weermag?
Jan 1982 inname.
Basies 11 Kommando - Kimberley/Jan Kempdorp - 3 maande
2de Fase Opleiding - Berede Infanterie - Potchefstroom - 3 maande
Res 18 mnde - Berede Teelplaas - Zevenfontein, De Aar...
Perd gery, afgeval, opgeklim en weer gery.. chassis het daar gebuig.. dis nou nog krom.. Dit was soos om in Texas op 'n rodeo ranch te bly... Daai cowboys is almal m@ffies...
Kampe
1985 3 maande Okatope/SWA - Koeberg Kommando - Infanterie
1987 2 maande Riot Control Kaapstad - Koeberg Kommando - Infanterie
1993 4 weke Riot Control Kaapstad - Tygerberg Kommando - Infanterie
Basies 11 Kommando - Kimberley/Jan Kempdorp - 3 maande
2de Fase Opleiding - Berede Infanterie - Potchefstroom - 3 maande
Res 18 mnde - Berede Teelplaas - Zevenfontein, De Aar...
Perd gery, afgeval, opgeklim en weer gery.. chassis het daar gebuig.. dis nou nog krom.. Dit was soos om in Texas op 'n rodeo ranch te bly... Daai cowboys is almal m@ffies...
Kampe
1985 3 maande Okatope/SWA - Koeberg Kommando - Infanterie
1987 2 maande Riot Control Kaapstad - Koeberg Kommando - Infanterie
1993 4 weke Riot Control Kaapstad - Tygerberg Kommando - Infanterie
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Werner
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Tue Nov 27, 2007 7:45 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2009 Toyota Fortuner 3.0D 4x4
- Real Name: Werner
- Location: Brackenfell
Re: Waar was jy in die weermag?
Kimberly - 10 lugafweer (1993)
Laaste "verpligte" inname en BAIE bly ek was daar! :?
Laaste "verpligte" inname en BAIE bly ek was daar! :?
Werner Goosen
'94 80 Series Land Cruiser
I don't know.....I don't care.....I just don't
'94 80 Series Land Cruiser
I don't know.....I don't care.....I just don't
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Waar was jy in die weermag?
Is dit nie waar nie? As jy met die manne praat sê hul gewoonlik dit was die lekkerste tyd in hul lewe wat hul nie wil oorhê nie!! Was iemand of ken jy iemand wat met die motorfietse op die grens was? Ek hoor die terries was so bang vir daardie ouens :!:
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Waar was jy in die weermag?
So was julle troepies ook?Kaspaas wrote:Dit was soos om in Texas op 'n rodeo ranch te bly... Daai cowboys is almal m@ffies...
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Waar was jy in die weermag?
Daar was een of 2 under-cover operatives... Die een was 'n medic en die ander 'n kok..BenHurBul wrote:So was julle troepies ook?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- GTO
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Mon Jul 16, 2007 10:23 am
- Town: Fish Hoek
- Vehicle: 2002 2700i 4x4 DC ; 1995 2.4 SRX
- Real Name: Stephen
- Location: Fish Hoek Cape Town
Re: Waar was jy in die weermag?
Jan 1992 intake
SAS Saldanha for basics then SA Navy Printing Press Simons Town
Best year of my life! :D
SAS Saldanha for basics then SA Navy Printing Press Simons Town
Best year of my life! :D
2002 Hilux 2700i 4x4 DC(facelift)
1995 Hilux 2.4 SRX Raider(4x2) Still my favourite!
1985 Suzuki DR600S
1984 Honda ATC200ES BIG RED
1995 Hilux 2.4 SRX Raider(4x2) Still my favourite!
1985 Suzuki DR600S
1984 Honda ATC200ES BIG RED
- troos
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Wed Apr 30, 2008 12:18 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Isuzu KB350 D/C 4x2
- Real Name: Tom Roos
Re: Waar was jy in die weermag?
was daar is 1981/2. het 3 maande basis gedoen in heildelberg, by die seiners, toe 6 maande pretoria toe vir verdere opleiding. die res van die tyd was grensdiens. hoofsaaklik was ek in oshakati. het nog 1 maand of wat inn ondangwa en 3 maande eenhana gespandeer.
ai, dit was seker die lekkerste tyd in my lewe, wat ek nooit weer wil terug he nie :D
ai, dit was seker die lekkerste tyd in my lewe, wat ek nooit weer wil terug he nie :D
========================================================================
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Waar was jy in die weermag?
Straight out of school, into 5 Signal Squadron at (then) Voortrekkerhoogte for six months, ostensibly to be trained as a Radio Mechanic but we just seemed to watch films and do Guard Duty, and then for three months at a holiday resort in Walvis Bay. Conditions were very good at Walvis, but the damn Tiffies were very noisy and woke us up at the ungodly hour of 04:00 every morning because they decided it's time to go play. I didn't want to complain though, because they soon went away to play Soldiers and we went back to sleep again. Our usual get-up time was at 08:00, just in time for a good morning parade followed by a leisurely stroll through the kitchen to find out what was for breakfast.
Oh, and a most important aspect of our training at 5 Signal Squadron was to test the (valve! :) ) PA system at the DHQ sports grounds. In order to do this properly, we had to spend a considerable amount of time in the swimming pool to ensure it was heard above the gentle splish-splashing of water, followed by a snooze on the lawns. This was a weekly ritual, and had to be done rigorously - but we did it well! I felt very proud of the large part I played in defending the safety of our Country and its people!
Times were tough, back then, but we coped fairly well.
-F_D

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Waar was jy in die weermag?
Thanks Eric, I've never felt better....
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: Waar was jy in die weermag?
ek verlang ook na die army dae, veral as jy kyk na vandag se laaities met geen dissipline.
my beste tyd was my kampe wat ek gedoen het, drie x drie grens kampe, en toe gatkryp patrollies in die tuislande ......damn, dit was betaalde verlof !!!!!!
het plekke saam met die army gesien, wat ek nooit eers van geweet het nie !
join the army..see the world, meet stange people, eat strange foods, and pick up strange foreign deseases..........

- Okkie Van Wyk
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 420
- Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
- Town: Middelburg
- Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
- Real Name: Okkie
- Club VHF Licence: N019
- Location: Middelburg MP
- Contact:
Re: Waar was jy in die weermag?
5 SAI LadySmith 1989 tot 90 ,Laaste 2jr inname maar het net een jaar en ses maande gedoen ,3maande basies in 5 SAI en toe Provos Skool toe as opleidings instrukteur vir die MP,s (EK WAS NIE EEN NIE ,HET HULLE NET OPGELEI)Was veronderstel om kampe te doen saam 8Pro maar is af gestel weens swak belangstelling En soos die meeste se dit was die beste twee jaar wat ek glad nie mis nie
Okkie
Okkie
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
- Marius Murray
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Mon Oct 15, 2007 12:11 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Nissan Patrol
- Real Name: Marius Murray
- Location: Pretoria
Re: Waar was jy in die weermag?
1991 Basies op Heidelberg, Daarna Wonderboom, daarna Louis Trichardt. 10 Ton Samil 4x4 drywer die heel jaar gewees. Ek kan tog n 10 ton lorrie drift vol troepe agterop, teen n bergpas af, op n grondpad wat net 6meter meter wyd is en n trok wat uit rat is vir groter topspoed (120km/h maar ge-govern op 80!!!!!!).
My God is groot en het my en al daai troepe se lewens gespaar. Al 300 keer wat ek teen die Soutpansberg af gejaag het. Ek raak yskoud by die gedagte.
My God is groot en het my en al daai troepe se lewens gespaar. Al 300 keer wat ek teen die Soutpansberg af gejaag het. Ek raak yskoud by die gedagte.
Marius Murray
SOLD PAMPOEN.
SOLD PAMPOEN.
- swifty
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 369
- Joined: Wed Jun 27, 2007 8:17 am
- Town: Sutherland
- Vehicle: Hilux 2.7 SC
- Real Name: Martin
- Location: Sutherland
Re: Waar was jy in die weermag?
Het as 17jarige by 3 SAI in Potchefstroom ingeklok vir 9 maande in 1971. Toe ek die eeste week in Oktober uitklaar, was ek nog nie 18 jaar oud nie, so ek was nog te jonk om te gaan vir my bestuurderlisensie, maar ek het 'n swaarvoertuig militere lisensie gehad en ook met vol vragte troepe deur bosse en oor passe gejaag.....
2003 HILUX 2.7i SRX S/C; Solid front axle conversion with Cruiser coil springs, 4.88:1 diff ratios, Iron Man rear suspension with extended greasable shackles, Gearmax diff lock, 150 liter feul tank, NudgeM bumper with recovery shackles, BF Goodridge Baja 33x10.5x15 tyres
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 322
- Joined: Tue Jun 26, 2007 10:33 am
- Town: Kathu
- Vehicle: 2.4 Hi Lux 4x4 DC 95'
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: ZS3EP
- Location: Kathu
Re: Waar was jy in die weermag?
Eric I think your army days was tought :D But I do not believe you.
I had my 2nd phase in Wonderboom 5 signals in 92' and it was no joll. :o The swimming pools was only used to put in the two wood locks (Knersus and Knafie) to suck in some water for the extra few kg's for the 2.4 run 3 time's a day. :evil: Sometime's your clothing and trommel also had a fly in from the second floor into the pool...Apparantly it was the little green men called gremlins that did this while we were out of the bungalow having an oppie :!:
Well later I became one of the gremlins myself Daar was net twee range daardie tyd gewees ....'n Korporaal en 'n Generaal I enjoyed the army life so much I joint PF for another 3 years 8) Left the army as a Luitenant. Those were the lekker suip; saag and wheelly days. 8)
I had my 2nd phase in Wonderboom 5 signals in 92' and it was no joll. :o The swimming pools was only used to put in the two wood locks (Knersus and Knafie) to suck in some water for the extra few kg's for the 2.4 run 3 time's a day. :evil: Sometime's your clothing and trommel also had a fly in from the second floor into the pool...Apparantly it was the little green men called gremlins that did this while we were out of the bungalow having an oppie :!:
Well later I became one of the gremlins myself Daar was net twee range daardie tyd gewees ....'n Korporaal en 'n Generaal I enjoyed the army life so much I joint PF for another 3 years 8) Left the army as a Luitenant. Those were the lekker suip; saag and wheelly days. 8)
Eben Pienaar
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Waar was jy in die weermag?
Jislaaik Oom Swifty, ek is in 1971 gebore.
Ek was ook in Potch by Artillerie (4 art). In 1990, ons was die eerste ouens wat net 'n jaar gedoen het. Ek het 'n Ratel bestuur, 'n belewenes om te sien waar daardie 18 ton oral kan ry.
Ek was ook in Potch by Artillerie (4 art). In 1990, ons was die eerste ouens wat net 'n jaar gedoen het. Ek het 'n Ratel bestuur, 'n belewenes om te sien waar daardie 18 ton oral kan ry.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- swifty
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 369
- Joined: Wed Jun 27, 2007 8:17 am
- Town: Sutherland
- Vehicle: Hilux 2.7 SC
- Real Name: Martin
- Location: Sutherland
Re: Waar was jy in die weermag?
Ek het in 1974 of '75 die eerste keer van die Ratel gehoor: die was toe nog op die drawing board. Ek het toe my jaarlikse 3 weke kampe gedoen by 1 Regiment Noord Transvaal en in afwagting vir die Ratel is ons toe daardie jaar omskep in die eerste Gemeganiseerde Infanterie Bataljon in SA. Ons moes toe gevegs drils doen met Saracens wat stokoud was: die helfte wou nie start nie en die ander helfte se remme het nie gewerk nie! Ek het in een gery op De Brug in Bloemfontein wat 2 van sy 6 wiele verloor het nadat dit 'n erdvark gat getref het @ 80km/h. Nogal scary.. :!:
Ek het in 1979 of '80 die eerste keer met die Ratel kennis gemaak en ek moet saamstem dat dit 'n ongelooflike off road voertuig is. Die Hilux van die pantser karre!
Ek het in 1979 of '80 die eerste keer met die Ratel kennis gemaak en ek moet saamstem dat dit 'n ongelooflike off road voertuig is. Die Hilux van die pantser karre!
2003 HILUX 2.7i SRX S/C; Solid front axle conversion with Cruiser coil springs, 4.88:1 diff ratios, Iron Man rear suspension with extended greasable shackles, Gearmax diff lock, 150 liter feul tank, NudgeM bumper with recovery shackles, BF Goodridge Baja 33x10.5x15 tyres
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Waar was jy in die weermag?
De brug was darm 'n nare plek, veral die wagtorings om die LVT, 4 ure per nag en vrek koud.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 322
- Joined: Tue Jun 26, 2007 10:33 am
- Town: Kathu
- Vehicle: 2.4 Hi Lux 4x4 DC 95'
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: ZS3EP
- Location: Kathu
Re: Waar was jy in die weermag?
Stem saam die ratel is regtig 'n great gevegsvoertuig. Glo dit of nie die seiners het ook ratels wat ons gebruik het. Sommige ratels was nou omlangs vervang met "Imvesi" voertuie. Lyk soos die ou pantser ambulans maar is ook 6 wiel trek en baie effektief.
Het al 'n foto van 'n ratel gesien in Leer baklei skool Lohatla waar die ratel 6 wielle in die lug is 8)
Het al 'n foto van 'n ratel gesien in Leer baklei skool Lohatla waar die ratel 6 wielle in die lug is 8)
Eben Pienaar
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Waar was jy in die weermag?
Die een was ook 6 wielle in die lug.Kon van toe af om draaie skiet.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Waar was jy in die weermag?
Ek kies nog steeds my ou Olifant tenk.Topspoed van 45km/h.jou hare waai nie eers deurmekaar nie.
'n 900 hp motor(nogal twin turbo)
hy gebruik 13 lieter per kilometer
'n 900 hp motor(nogal twin turbo)
hy gebruik 13 lieter per kilometer
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Re: Waar was jy in die weermag?
In my matriekjaar toe sit ek al met die papierwerk, toe kanselleer die regering alles. Al my maande se toutrek om vloot toe te gaan werk toe nie. So toe gaan werk ek maar en word `n Polisie Reservis. Naaste wat ek aan moelikheid gekom het. Het PAGAD optogte gaan werk (het darem `n SWAT kurses deur ABS gedoen). Gangsters wat skiet op jou in die donker was nie pret nie. Het egter bedank laat 90's. Werk het te veel tyd vereis - was jammer want het die adrenalien gemis
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: Waar was jy in die weermag?
onweerstaanbaar.....ek kry die selfde gevoel as 'n hilux met 'n V8 teen 'n obstackle uitry!!!!!!!!!!
http://www.youtube.com/watch?v=exNBGudN-0s
deel hierdie een met my !!!!!!!!!
http://www.youtube.com/watch?v=exNBGudN-0s
deel hierdie een met my !!!!!!!!!
- Andries
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
- Town: Dordrecht
- Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
- Real Name: Andries
- Location: Eastern cape
Re: Waar was jy in die weermag?
Ek was opgeroep, maar besig om te "Swot". Nie gegaan nie. Het die Komandoes gejoin en is opgeroep om lokasies op te pas en die "Tirs" met rubberkoeels te skiet. Was ook Polisie Reservis tot vroee 2000. Was stêr van die maand, omdat ek 'n daggavoertuig ingejaag het en 2 verdagtes gearresteer het, 3de amper dood geskop en dagga ter waarde van R 350 000 gekry het. Kort daarna gevra om te bedank.
Is tans permanent in die "weermag"('n Troep), Vroulief is 'n kwaai samajoor. Ry met die Beste voertuig'n hilux, los die Isuzu vir die Samajoor.
Is tans permanent in die "weermag"('n Troep), Vroulief is 'n kwaai samajoor. Ry met die Beste voertuig'n hilux, los die Isuzu vir die Samajoor.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Waar was jy in die weermag?
Was ook op Lohatla gewees in1991+1992 A-voertuig(olifant tank,ratels en eland)auto alaktrisien.Die tank wat Leon Shuster gebruik het in Here comes untag het ek in 4VRP in pretoria gaan voorbery vir die verfilming.george wrote:Panterskool/Lohatla 1993.laaste iname.
Dis waar ek geleer 4x4 het.Met 'n tenk is dit maklik jy &*% net voort.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Waar was jy in die weermag?
1975 intake, 6 SAI Grahamstown basics, 3 months spec ops training Kimberly, 6 months ops up north, spent a lot of time in Angola with the occasional few days ball@s bak in places like Grootfontein, Ondangwa, Eenhana, Okongo, Ruacana, Katima Mulilo, Oshikati, Oshikango, Kongola, Mpalela ..... I forget them all. 1 yr national service and 10yrs camps with local regiment (6 of them back up north for 3 months at a time) as well as a couple of special call ups for a day or three. Finally put on reserve in 1986.
Good old times except for the gruesome bits and the loss of some comrades. All long behind me.
Good old times except for the gruesome bits and the loss of some comrades. All long behind me.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Waar was jy in die weermag?
87 by MLV toe 61 Mech Bravo komp 88 klaar gemaak en 89 aangesluit en opleiding gegee by MLV tot in 91. Ek het 06 by 1RNT weer aangesluit en skiet nog saam met hulle as ek in die land is. Ons moet meer van die manne by mekaar kry of net in kontak kom en bly ons mag dit dalk nodig he vorentoe, wie weet, soos dit nou gaan is ons al wat SA het.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Waar was jy in die weermag?
Ek wonder soms wat die weermag se standaard vandag is vs die 2 jaar diensplig dae
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Waar was jy in die weermag?
My ou maat jy sal in jou hande huil as jy sien wat daar aangaan. Ons het in 06 gaan SA skiet in Bloem ek het amper my self beskuit toe ek sien hoe lyk Tempe. Ek het n draai gaan maak by 1SAI en toe wou ek mal word, dit lyk soos n plakkerskamp om die minste tese, daar is niks wat jou so die B...sm in maak as dit sien nie. Met die skiet gaan dit nog ok en dit is ook maar net omdat dit deur van die ou manne gerun word. Daai lot is daar omdat gratis kos en klere is niks anders nie, en as hy nie n taxi kry nie dan gaan doen hy ook nie sy wagbeurt nie. Ek gaan net na die skiet toe en dis dit ek wil nie naby hulle kom nie want ek weet nie wat mag gebeur nie. :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Waar was jy in die weermag?
Ja, ek was weer by n eenheid op die Bluff so n paar maande terug en waar die basis voorheen goed beveilig was het die ou by die hek net vir ons gesit en kyk toe ons deur ry. Ek het gelag want ek weet hoe hulle ons op wagdiens op ge dinges het as jy tjol aangejaag het .... ek was by 3 basise in die Kaap en ek kan die agteruitgang sien .....om te dink die SAW was onder die top weermagte op n stadium .........nou is ons n loving army. Miskien is ek bevooroordeeld
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Waar was jy in die weermag?
86 mec infantry.
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Waar was jy in die weermag?
Binne in 1 SAI is daar dan potholes en by die hek as jy n R10 in die hand het sal jy kan in gaan sonder n probleem want dis mos hoe die knape operate. :evil: :evil:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: Waar was jy in die weermag?
Het basies gedoen in Lenz (1975) Toe het ons B&O kursus gedoen en was toe ops driver met 32 batt op buffalo. Was ook n tyd op Rundu gewees.Daai tyd het ons net n jaar diensplig gedoen.Ons panser voertuig was n mog(Unimog) wat nie n cab gehad het nie,ons het op sandsakke gesit.Dit was die begin van die grensoorlog,dinge het eers erg begin word met ops Savana teen die einde van 1975.My eerste kamp was sommer n 3 maande kamp in 1977 en toe lyk dinge baie slegter as in '75.Toe was ons weermag n trotse instelling,manne was paraat,was gedissiplineerd,en baie goed opgelei.Huidiglik gaan die jong knape mos nie meer weermag toe nie,en ek sien dit in die appy's hier by my,hulle het geen dissipline nie,ken ook nie van vasbyt nie,kom sommer met gister se stof op die skoene werk toe.............en dan kam hulle die hare met n "bomcracker".Ek wil dan nou sommer van die geleendheid gebruik maak om vir oom PW dankie te se vir die waardes wat hulle in ons jong manne in gebou het.Ons is nou almal uit pas met die samelewing!!!!!!!!!!!!!!!!!!
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Waar was jy in die weermag?
Hentey dis nou jammer om dit te sê maar dieselfde groep jong manne met die houdingtjies en geen dissepliene moet bid dat daar niks gebeur in SA nie want hulle sal doodgaan soos vlieë. Al wat hulle deesdae goed kan doen is drink en aanjaag en kyk saam met hoeveel girls hulle kan slaap, dit is blykbaar die inding, normes en waardes is lankal iets van die verlede soos hulle sê dis oudmodies en pas by oumense (dis nou ons) bid jou aan. Die meisies vandag is so dik en terug op die brug dat ek sidder om tedink dat dit is waarmee ons n nasie moet bou, verskoon my maar ek raak sleg bef.... oor die goed, met n klomp drêk. Maar al die die goed is op geskryf, in die laste dae sal alles wat altyd verkeerd was reg wees en aanvaar word as reg. Maar aan die ander kant is dit ook ons verantwoordelikheid om die kinders op die regte pad tehou, onthou ons het belowe die dag toe ons hulle gedoop het, of is ek nou van die pad af. :evil: :evil: :evil:hentey wrote:hulle het geen dissipline nie,ken ook nie van vasbyt nie,kom sommer met gister se stof op die skoene werk toe.............
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: Waar was jy in die weermag?
Jaco,ja jy is reg.Indien S.A. nou in n oorlog betrokke raak,weet ek regtig nie wie en wat van ons gaan word nie.Ek sidder net met die blote gedagte.Laat ek nou maar eerlik wees, ons het ook allerhande goed gedoen wat mens nou nie juis met patriotisme en volkstrots assosieer nie,maar.........ons was tenminste gedissiplineerd.Vandat lyfstraf n sonde geword het het die dinge in skole en die hele samelewing n totale metamorfose ondergaan.Ek kyk hierdie jongklomp so en dan wonder ek....Wat gaan julle word of wat gaan van julle word? Ek hoop en bid dat my dogters nog ordentlike manne sal trou,want dit lyk vir my of dit n spesie is wat skaars raak.
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Waar was jy in die weermag?
Ek sien 61 mech het n site nou op die internet vir ons manne wat daar was en weet waaroor dit gegaan het.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Waar was jy in die weermag?
Thanx vir die info, baie interesant.Spartan wrote:Ek sien 61 mech het n site nou op die internet vir ons manne wat daar was en weet waaroor dit gegaan het.
http://www.61mech.org.za/
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Waar was jy in die weermag?
Ek het n foto erens waaroor ek diep in die stont oor was, geneem daar agter in die koeikamp by die tankbrug, hulle het my genagg tot ek ingegee het en toe word die snappies gevat, van hoe n ratel moet spring, en toe sien die verkeerde ou dit. Ek raak heel simple as ek dink aan as ek in die ratel sit en die kordietrook ruik as die 20mm of die 90mm skiet, dan wil ek net skiet. Wie van julle het van infanterieskool af gaan mech kursus doen in 98/99 by MLV?Bushwacker wrote:Die een was ook 6 wielle in die lug
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Waar was jy in die weermag?
Uncle Swifty Ek het self by 3SAI potch ingeklaar en toe Bloem toe. Die bar in 1RNT is nogal nice gedoen, was lanklaas daar maar hulle het n bord op waar jy n plaatjie kan koop vir R200 dan sit jy jou nommer, rang, naam opsit dit is nogal nice, ek ken die die RSM en die kolonel goed agv die feit dat ek lid is daar. Jy moet een dag op n Vrydag so 5uur daar gaan draai en iets gaan drink dis altyd lekker om so tussen die manne te sit en kuier en te praat oor die goed wat ons nooit weer sal sien nie. Dit isw nog n regte army bar en om die hoek by PR is net so mooi plek, dis nou een ding wat die army goed instand hou.Ek het toe my jaarlikse 3 weke kampe gedoen by 1 Regiment Noord Transvaal en in afwagting vir die Ratel is ons toe daardie jaar omskep in die eerste Gemeganiseerde Infanterie Bataljon in SA
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
-
- Low Range 4WD
- Posts: 102
- Joined: Mon Apr 06, 2009 9:52 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Pipe Car
- Real Name: Clarence
Re: Waar was jy in die weermag?
1978 Potch 3 sai modderfontein Then Air force and the rest long story too many places but left in 1981.
- Martin K
- High Range 4WD
- Posts: 59
- Joined: Wed Jan 09, 2008 1:45 pm
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 2.7i SC
- Real Name: Martin
- Location: Johanesburg
- Contact:
Re: Waar was jy in die weermag?
July 79, the last 7 SAI intake at Bourkes Luck and then in 80 moved the base to Phalaborwa. Later signed up PF and became a photographer in the SAAF. Folks ran out on money for my education and the SAAF was a good thing for me. Based in Swartkops for training and then Waterkloof.
A story with a happy ending is a story that hasn't ended yet
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: Waar was jy in die weermag?
Weermag is/was vir die vöels. Julle ou topies het net heimweë...
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)