Nam, - Vir die eerste keer

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
User avatar
tersmit
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
Town: Durbanville Cape Town
Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
Real Name: Tertius

Nam, - Vir die eerste keer

Post by tersmit »

Ons is oppad, Nam toe vir die eerste keer, kannie wag nie !!!
Dit is 'n heel onbeplande trip(wel relatief).
Ek het my Venter Bush Baby aangepas volgens wife se spesifikasies , en nou is sy happy.
Ons ry Donderdagmiddag na skool, Springbok toe.
Van daar slsleep ons Ais-Ais toe.
Van daar Luderitz, en dan Sesriem (Sossusvlei)
Na dit gaat ons Oanib meer toe, en dan Gross Barmen toe.
Na Gross Barmen gaan ons Brandberg/Spitzkoppe toe, vandaar Henties toe
Na ons genoeg seekos geeet het, gaat ons Swakop/Walvis toe.
Na, 'n paar dae gaat ons Kaap Kruis toe, virri troue, en dan is dit die lang pad, diep kaap toe !!

Sal Trip report stuur oor 3 weke !!!
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by Johan Kriel »

Tertuis, Grosbarmen bestaan nie nou nie, hele plek gesloop en bou nou oor.
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
tersmit
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
Town: Durbanville Cape Town
Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
Real Name: Tertius

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by tersmit »

Dankie baie Johan !!
Waar kan ons kamp in en om Okanhandja
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by Johan Kriel »

Kings highway is in die dorp , maar naby die B1 geraas, maar nie sleg plekkie nie. Von Bach dam het bleikbaar ook kampplekke nou maar ek was nog nie daar vandat die plek opgegradeur is nie.

Google, jy sal hulle kry.
Last edited by Johan Kriel on Mon Mar 19, 2012 8:40 pm, edited 1 time in total.
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
tersmit
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
Town: Durbanville Cape Town
Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
Real Name: Tertius

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by tersmit »

Baie dankie Johan !!!
Amper het my vrou my weer geslaan !!!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by OOOOMS »

Julle moet dit geniet :thumbup:
User avatar
tersmit
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
Town: Durbanville Cape Town
Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
Real Name: Tertius

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by tersmit »

Dankie Mark.
Ek sien baie uit na die trip, soos ek geseg het, dit is heel onbeplan, maar volgens my is dit die beste van vakansies
User avatar
3 Blind Monkeys
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 153
Joined: Fri Sep 18, 2009 3:00 pm
Town: cape town
Vehicle: 2.8GD6
Real Name: johann

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by 3 Blind Monkeys »

Baie jaloers, geniet dit en neem baie foto's.
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by Niel »

Geniet Ters en ry versigtig. veral as jy in die aand ry in Nam - ek konnie glo hoe baie kudu's daar was langs die pad nie
ROOFER
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1007
Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
Town: grassy park cape town
Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
Real Name: charl

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by ROOFER »

Enjoy -Enjoy -Enjoy !!!!!!!!
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by ThysdJ »

Ry versigtig Ters, en moenie al die seekos in Swakop en Henties opeet nie... ons is kort op jou hakke... :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Tokkie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 331
Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
Real Name: Zak
Contact:

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by Tokkie »

More Tertuis
Mooi ry en geniet dit.
Die woestyn paaie is lekker verspoel kyk maar vir die driwwe. Gelukkig werk die nam ouens darem onophoudelik aan die grond paaie.
Springbok is n wye stoot, as dit begin laat raak is Garies Hotel ok n goeie opsie(basic maar skoon).
Met die terug kom slag moet jy darem bietjie by die oranje rivier ok oorslaap.
ENJOY!!!!!!!!!!!
Image Image
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Legolas
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 89
Joined: Fri Mar 02, 2012 2:42 pm
Town: Somerset West
Vehicle: 2008 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Clinton

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by Legolas »

More Tertuis,

Julle moet die trippie geniet. Ons nam trippie is darem nou al in die beplanningsfase. Ek ken die ou van Kings Highway en sal dit regtig aanbeveel!!! :thumbup: :thumbup:
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by Hi-Hilux »

Veilig ry en geniet!
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by jacques kotze »

Ek wens ek kon saam, geniet dit :thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by Niel »

Ters van die Piketberg afdraai (begin van die dorp en ry dan deur die hoofstraat en by die dorp uit , draai regs by die t- aansluiting) en ry eendekuil langs want die padwerke gaan jou erg besig hou tussen die pas en Piketberg. Met die eendekuil pad eindig jy op aan die onder kant van die pas. Ek dink daar is 2 of 3 stop go's in die pas self. Ek hoor dat hulle glo na hulle klaar is met Piekeniers werk hulle aand die Citrusdal na Clanwilliam deel van die N7 so daar is nog baie weke van stop go op daai pad oor.
User avatar
Royco
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1149
Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
Real Name: Roy
Club VHF Licence: X88

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by Royco »

Geniet dit, Tertius! :thumbup:
Ek sien uit daarna om die fotos te sien... baie jaloers!!
Image Image Image Image
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by ThysdJ »

Die stop&go situasie is nie so erg nie Niel, ons was nou die dag daar oor, as jy gelukkig is vang jy hulle almal "oop"... Die ou ry 'n V6, en elke km wat hy ompad ry kos hom amper 'n week se pay.. :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by Niel »

stem Thys maar as jy ongelukkig is (soos ek ) vang jy al die stop &go en dan sit jy moevies lank daar en daai krap die driving time deurmekaar as jy kieddies in die voertuig het. gelukkig is daar afdraandes vir brandstof besparing :lol:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by ThysdJ »

Sorry Niel, ek het vergeet jy is die bad-luck outjie met die KZ.. :twisted: :twisted: Daai pas gaan smart wees as hy klaar is..!
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
tersmit
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
Town: Durbanville Cape Town
Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
Real Name: Tertius

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by tersmit »

Dankie Julle, ek sal maar kyk vir 'n moontlike ompad
User avatar
HennieO
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 756
Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
Town: Bellville
Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
Real Name: Hennie

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by HennieO »

Geniet dit :thumbup: :thumbup: , baie jaloers omdat ek nog 3 maande moet wag om daai spore te volg :mrgreen:
Image
User avatar
tersmit
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
Town: Durbanville Cape Town
Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
Real Name: Tertius

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by tersmit »

Ons is toe 13:45 by die huis weg en het gisteraand 19:30 in Springbok aangekom.
Die padwerke tussen Piketberg en Citrusdal het ons so 30 minute in totaal gekos.
Gelukkig was die pas verder baie stil, en kon darem so bietjie tyd opmaak van Vanrynsdorp af.
Met die aanstoot het my brandstof verbruik met die wa geval na omtrent 4km/l !!!!
Van vandag af gaan ons baie rustiger wees.
Daar is darem 3G in Nam, sal julle update soos ons aangaan.
Die tyd van die oggend slaap almal nog, net ek wat buite sit en luister na die karre wat hier verby ry
User avatar
tersmit
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
Town: Durbanville Cape Town
Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
Real Name: Tertius

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by tersmit »

Vinnige cehck-in, het baie lekker gekuier in Ais-Ais, dit was warm maar lekker.
Is vandaar af Keetmanshoop toe, het gebly by die kokerboom woud, toe begin die reen !!!
En dit het Baie gereen, ons is van daar af Luderitz toe, baie aangenaam, het maar in Obelix Self Catering gebly,baie nice, ons was nie lus om tent op te slaan met 2 klein seuntjies in gietende reen nie.
Is van daar af Lovedale Guest farm toe naby Helmiringhousen toe. Weereens, gietende reen.
Oppad Sesriem toe, moes ons duer die Tsauchab rivier,( ek sal foto's post sodra ek terug in die kaap is.
Ons is op die oomblik in Swakop en was oppad Damaraland toe, maar moes dit kanseleer.
My skoon ouers wat heelpad saam gery het met hulle Kombi is gister terug kaap toe, maar was in 'n groot ongeluk gewees net voor Mariental. 'n Jong mannetjie het agter in hulle vasgejaag teen hoe spoed, kombi is afgeskryf
Ek is vanoggend 05:15 uit Swakop uit Mariental toe. Die Hilux het heelpad ore in die nek ge hardloop !!.Ek het die ou mense opgetel en alles uit die kombi gehaal wat ons wou red.
Ek sit nou in Windhoek, ek vat my skoonouers more oggend lughawe toe hulle vlieg dan terug kaap toe, dan vat ek weer die pad terug Swakop toe.
Hulle is baie gelukkig om redelik ongedeurd uit die ongeluk te kom, dit kon baie erger gewees het. Baie dank aan Christi van Niekerk van Toyota in Mariental en sy vrou wat hulle gehelp het gistermiddag en gisteraand.
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by Johan Kriel »

tersmit wrote: My skoon ouers wat heelpad saam gery het met hulle Kombi is gister terug kaap toe, maar was in 'n groot ongeluk gewees net voor Mariental. 'n Jong mannetjie het agter in hulle vasgejaag teen hoe spoed, kombi is afgeskryf

Hulle is baie gelukkig om redelik ongedeurd uit die ongeluk te kom, dit kon baie erger gewees het. Baie dank aan Christi van Niekerk van Toyota in Mariental en sy vrou wat hulle gehelp het gistermiddag en gisteraand.
:shock: Ons paaie raak rof, :( Voorspoed verder.
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by ThysdJ »

Jissie Ters, bly om te hoor niemand is beseer nie. :shock: :shock:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
tersmit
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
Town: Durbanville Cape Town
Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
Real Name: Tertius

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by tersmit »

Dankie julle, ek het die ou mense 06:00 op die lughawe gaan afgooi, en was 10:00 weer terug in swakop.
Nou sit ek rustig met 'n yskoue Tafel Lager !!
User avatar
tersmit
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
Town: Durbanville Cape Town
Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
Real Name: Tertius

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by tersmit »

Ligste wat my bakkie nog ooit op petrol was, was vanoggend van Windhoek af Swakop toe 9.2km/l !!!!!
Dit is teen 'n baie steady 116km/h oppie GPS
User avatar
Taljaag
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 258
Joined: Sat Dec 24, 2011 9:32 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3D4D
Real Name: George

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Post by Taljaag »

Tertius julle moet dit geniet en mooi ry.Ek kan nie wag nie Julie maand is my beurt.
Image

Life is Easy.....! It's the freakin' people that make it difficult!
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”