Moz Trip
-
- High Range 2WD
- Posts: 22
- Joined: Fri Oct 14, 2011 3:32 pm
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: KZTE 3.0 Diesel
- Real Name: Anton
- Location: Middelburg MP
Moz Trip
Hi
I am planning a trip to Mozam in April. If I go through Pafuri will it be possible ?(Going to Vilanculos)
Or will Giriyondo be a better option ?
I do not want to go all the way down to Xai-Xai and would rather go with the Off-road (2 spoor) .
Can somebody help please ?

Re: Moz Trip
Anton, best and safest option is to contact the Pafuri border post office, they will tell you if the the Limpopo is crossable or not.
Your problem is here S22 50.816 E31 57.440 and if the river is full you may have a problem.
March the river may very well be high, however you will have to contact em directly before departing.

SAPS at Pafuri Border Post contact no is 0137358937 - chances are just about 100% that you would not be able to cross at Pafuri. The locals operate a make-shift ferry at Mapai, it could be expensive though
You will need to overnight in either Kruger or Moz's Limpopo National Park if you travel via Giriyondo - new red tape :wth:
Also check with Mozman (Mike Slater) on the MozGuide website - think it is http://www.mozguide.com" onclick="window.open(this.href);return false;
You will need to overnight in either Kruger or Moz's Limpopo National Park if you travel via Giriyondo - new red tape :wth:
Also check with Mozman (Mike Slater) on the MozGuide website - think it is http://www.mozguide.com" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- High Range 2WD
- Posts: 22
- Joined: Fri Oct 14, 2011 3:32 pm
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: KZTE 3.0 Diesel
- Real Name: Anton
- Location: Middelburg MP
Re: Moz Trip
Thank you Chopper and Ooooms, I will follow the suggestions.
Re: Moz Trip
Another option is running through Beitbridge, then Rutenga and entering Moz at Sango/Chi-cualacuala - straight to Mapai and then via Banhine National Park to Vilanculos
Re: Moz Trip
You run through Beitbridge...the corrups officials will kill you....you need to spend at least 4 hours there so they can explain how much bribe money you have to pay......chopper wrote:Another option is running through Beitbridge, then Rutenga and entering Moz at Sango/Chi-cualacuala - straight to Mapai and then via Banhine National Park to Vilanculos
-
- High Range 2WD
- Posts: 22
- Joined: Fri Oct 14, 2011 3:32 pm
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: KZTE 3.0 Diesel
- Real Name: Anton
- Location: Middelburg MP
Re: Moz Trip
Thanks ,think I will stay on the safe side and not going to ZIM,.
Just now some of them force me to give them a lift to Mozam>
Just now some of them force me to give them a lift to Mozam>
-
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 15, 2011 11:13 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux Surf KZTE 4x4, Land Cruiser 120 VX D4D
- Real Name: Tjaart
- Club VHF Licence: Basjan14
- Location: Pretoria
Re: Moz Trip
Hi Dup, i have also got a trip planned to vilanculos in april. We will be staying over at letaba and go through giriyondo. From there travel by 2spoor till we get out the park and then on to vilanculos. I am still looking to find out how good or bad the road from giriyondo is, I saw a map with the description (good dirt road). Debatable I am sure.
Any advise, OOMS & chopper?
Any advise, OOMS & chopper?
-
- High Range 2WD
- Posts: 22
- Joined: Fri Oct 14, 2011 3:32 pm
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: KZTE 3.0 Diesel
- Real Name: Anton
- Location: Middelburg MP
Re: Moz Trip
Hi Basjan
Ja ons ry die 30st Maart en sal by Balule kamp slaap. Ek weet ook nog nie hoe lyk die pad nie. Ek gaan my roete vir Mike Slater stuur en hoor wat hy se.Ek wil graag "off-road"ry en nie teerpad nie,ek wil die "spietkops" so ver as moontlik vermei.Sal jou laat weet as ek iets gehoor het.
Groete
Dup. :) :)

Die pad Giriyondo - Massingir is 'n gruis/grondpad en "bevaarbaar" selfs met 'n 4x2 indien dit nie baie gereen het nie. Die stuk teerpad tussen Massingir en Chokwe het heelwat slaggate gehad, onseker of dit herstel is. Indien jy die regte roete ry behoort julle by die EN1 aan tes luit noord van Xai-Xai
Die beste teenvoeter vir die Moz Pol is om binne die snelheidsgrense te ry - ry so 55km/u in die 60km/u zones - en haal jou donkerbril af (voordat jy 'n gesprek aanknoop) sou jy vir enige rede afgetrek word
Mozman (Mike Slater) van Mozguide faam bied die mees omvattende inligting en advies aan tov roetekeuses en veral padtoestande

Onthou die oornagvereiste wat deur die NKW ingestel is dws 'n verpligte oornag-stop in Kruger of Limpopo National Park; dit mag selfs meer prakties (en ekonomies?) wees om via Lebombo te reis en Maputo 'n mis te gee deur via Moamba te reis
-
- High Range 2WD
- Posts: 22
- Joined: Fri Oct 14, 2011 3:32 pm
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: KZTE 3.0 Diesel
- Real Name: Anton
- Location: Middelburg MP
Re: Moz Trip
My roete gaan wees,of hoop om te wees? Wat dink julle ? Ek weet ook nie of daar erens in die helfte slaap plek is nie .Kan iemand dalk help ? Ek het vir Mike ook gevra en wag vir sy antwoord.
Giriyondo
Masangir dam
Manjangue
Joao
Bala-Bala
Bajia
Ndindiza
Chigubo
Tesenane
Funhalouro
Balata
EN1
Vilanculos.
Dankie.
Dup
Giriyondo
Masangir dam
Manjangue
Joao
Bala-Bala
Bajia
Ndindiza
Chigubo
Tesenane
Funhalouro
Balata
EN1
Vilanculos.
Dankie.
Dup
Re: Moz Trip
Doep, loer hier: viewtopic.php?f=75&t=23107" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- High Range 4WD
- Posts: 63
- Joined: Thu Jul 28, 2011 2:48 pm
- Town: Edenvale
- Vehicle: Toyota Hilux 2.7 DC 4x4
- Real Name: Peter
Re: Moz Trip
We did the giriyondo - massingir - villanculos trip on the 16/17 December. We were passed by a toyota cressida in the pouring rain about 5km before the turn off to Aguia Pesceira campsite (beautiful camspite and qualifies as a stopover with the new KNP rules of using Giriyondo border post) so the road is not that bad! The middleman got a bit high in places but the cressida just cruised through! We drove from the campsite, about 30km inside the park all the way through to vinaculos in a day, we would have got in a lot earlier than we did if my friend's trailer hadnt broken. We joined the EN1 just north of Xai Xai and the road from there was spectacular!! I do plan on posting a full trip report as we went on from there up to Lake Malawi and back through the eastern highleands in Zim. Beitbridge took us 2 hours to get through on the way home. We had heard all these stories about how bad Zim was - cops wanting bribes and toll gates all over the place - what a load of complete rubbish. We came in Nyamapanda, drove to Harare to try and draw some cash, then out to Nyanga, stayed 3 nights there and then drove to Beitbridge. We hit 5 tolls on that route - each one was US$1 for a grand total of R40 in toll fees for over 1000kms of not bad tar road! We were stoppped about 5 times by cops, most waved us through, only once I was asked for my TIP and driver's licence. My next serious trip is definitely around Zimbabwe - what we saw and experienced was FANTASTIC!
Mozambique on the other hand can go fly a kite!! The locals are arrogant, it has become expensive and the borders are as bad if not worse than Zim! I am going to be hard pressed to go back there anytime soon!!
Mozambique on the other hand can go fly a kite!! The locals are arrogant, it has become expensive and the borders are as bad if not worse than Zim! I am going to be hard pressed to go back there anytime soon!!
-
- High Range 2WD
- Posts: 22
- Joined: Fri Oct 14, 2011 3:32 pm
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: KZTE 3.0 Diesel
- Real Name: Anton
- Location: Middelburg MP
Re: Moz Trip
Hi Basjan.
Ek het van Mike gehoor en hy se my trip gaan nie werk in die reen seisoen nie.
Dup
Ek het van Mike gehoor en hy se my trip gaan nie werk in die reen seisoen nie.
Dup
-
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 15, 2011 11:13 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux Surf KZTE 4x4, Land Cruiser 120 VX D4D
- Real Name: Tjaart
- Club VHF Licence: Basjan14
- Location: Pretoria
Re: Moz Trip
Hi Dup
Dankie vir die terug voer. Hoekom se Mike dat die trip nie gaan werk nie? Waar is die probleem? Volgens thirstytraveller het 'n cressida goed gevaar. Letterlik en figuurlik...
Ek het gehoop om direk van Giriyondo af mapai toe te ry. Mapai is volgens my kaart 'n grooterige kamp dorpie (ek hoop) aan die kant van die limpopo. Daar is bleikbaar 'n laag water brug en ek het erens iets gelees van locals wat 'n klein ferry het. Moet dit wel nog bevestig.
Ek hou van jou plan om Funhalouro om te ry, daai boabab forest sal 'n lekker stop wees.
My aanvanklike roete plan is as volg
Giriyondo(slaap in letaba, reeds bespreek)
Mapai???
jorge do limpopo
Mochaila
Ingleche
Mabote
Uteche (ruins van 'n soort om te besoek)
Maphinhane
EN1 en dan kort stukkie noord tot
Vilanculos
Ek kan altyd die roete ook so maak om noord van vilanculos op die EN1 uit te kom as hierdie plan van my erg gekrit word.
Wat is jou nuwe alternatiewe roete? Wat stel Mike voor?
Dankie vir die terug voer. Hoekom se Mike dat die trip nie gaan werk nie? Waar is die probleem? Volgens thirstytraveller het 'n cressida goed gevaar. Letterlik en figuurlik...
Ek het gehoop om direk van Giriyondo af mapai toe te ry. Mapai is volgens my kaart 'n grooterige kamp dorpie (ek hoop) aan die kant van die limpopo. Daar is bleikbaar 'n laag water brug en ek het erens iets gelees van locals wat 'n klein ferry het. Moet dit wel nog bevestig.
Ek hou van jou plan om Funhalouro om te ry, daai boabab forest sal 'n lekker stop wees.
My aanvanklike roete plan is as volg
Giriyondo(slaap in letaba, reeds bespreek)
Mapai???
jorge do limpopo
Mochaila
Ingleche
Mabote
Uteche (ruins van 'n soort om te besoek)
Maphinhane
EN1 en dan kort stukkie noord tot
Vilanculos
Ek kan altyd die roete ook so maak om noord van vilanculos op die EN1 uit te kom as hierdie plan van my erg gekrit word.
Wat is jou nuwe alternatiewe roete? Wat stel Mike voor?
-
- High Range 2WD
- Posts: 22
- Joined: Fri Oct 14, 2011 3:32 pm
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: KZTE 3.0 Diesel
- Real Name: Anton
- Location: Middelburg MP
Re: Moz Trip
Hi Basjan.
Volgens Mike moet ek nie my roete in die reen seisoen doen nie, hy het nie verder uit gebrei nie,maar eerder van die dam af ry na Xai-Xai.Ek gaan kyk na jou roete en dalk moet ek dit ook oorweeg.Laat weet asb. van die ferry as jy iets hoor ?(Hang seker af hoe die riviere afkom!!)
Maar ek bly in verbinding met hom en as iets verander sal ek jou dadelik laat weet.Wat is jou vertrek datum ? ons gaan mekaar dalk op die pad kry. Ek gaan tuis by Blue water Beech.
Dup.

- Gert Greeff
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Fri Sep 02, 2011 5:36 pm
- Town: Melkbosstrand
- Vehicle: Toyota Hilux, 3L D4D, 4x4
- Real Name: Gert
Re: Moz Trip
Hi Anton,
Ons beplan ook om die roete vanaf Pafuri na Vilankulos te ry, maar ons wil die in Julie 2012 doen. Die watervlak in die rivier behoort vir ons nie 'n probleem te wees nie (hopelik). Ek sal graag met jou wil kontak hou omtrent julle roete. Indien julle die beoogde roete ry moet jy maar 'n "trip report" laai sodat ons lekker kan lees.
Sterkte met die beplanning
Gert
Ons beplan ook om die roete vanaf Pafuri na Vilankulos te ry, maar ons wil die in Julie 2012 doen. Die watervlak in die rivier behoort vir ons nie 'n probleem te wees nie (hopelik). Ek sal graag met jou wil kontak hou omtrent julle roete. Indien julle die beoogde roete ry moet jy maar 'n "trip report" laai sodat ons lekker kan lees.
Sterkte met die beplanning
Gert
-
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 15, 2011 11:13 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux Surf KZTE 4x4, Land Cruiser 120 VX D4D
- Real Name: Tjaart
- Club VHF Licence: Basjan14
- Location: Pretoria
Re: Moz Trip
Hi Dup007.
Alles hang af van hoe dit sous die volgende 2 maande. Ons vertrek 5 April uit PTA, slaap in letaba en dan van die 6de april ook by blue waters. Sal jou dus nie op die pad kry nie maar daar sien. Ek wil nog duike, eiland trips, perd ry op die strand, visvang en 'n dag trip inhasorro toe ook reel want al die aktiwiteite is glo gewild en die moeite werd.
Om in die KNP te oornag en XaiXai toe te ry defy vir my die punt, veral as jy van gauteng of verder suid se kant af kom. Ek het wel later gedink ek moes eerder aan die ander kant van die grens in die park oornag gereel het. Dit gee jou ten minste 3ure meer om tot in vilanculos uit te kom maar so leer mens seker.
Worce case sal wees as die KNP se hulle is nog toe waneer ons wil gaan, dan ry ons maar onder om. Dit sal wel baie teleurstellend wees. Sal graag nuwe inligting waardeer, sal jou ook op hoogte hou.
Gert, julle is lus vir ver ry. Van melkbos af is dit seker dubbel so ver as van PTA? Kyk bietjie die link as jy nie al het nie.
viewtopic.php?f=4&t=21144&hilit=moz" onclick="window.open(this.href);return false;
Groete
Tjaart
Alles hang af van hoe dit sous die volgende 2 maande. Ons vertrek 5 April uit PTA, slaap in letaba en dan van die 6de april ook by blue waters. Sal jou dus nie op die pad kry nie maar daar sien. Ek wil nog duike, eiland trips, perd ry op die strand, visvang en 'n dag trip inhasorro toe ook reel want al die aktiwiteite is glo gewild en die moeite werd.
Om in die KNP te oornag en XaiXai toe te ry defy vir my die punt, veral as jy van gauteng of verder suid se kant af kom. Ek het wel later gedink ek moes eerder aan die ander kant van die grens in die park oornag gereel het. Dit gee jou ten minste 3ure meer om tot in vilanculos uit te kom maar so leer mens seker.
Worce case sal wees as die KNP se hulle is nog toe waneer ons wil gaan, dan ry ons maar onder om. Dit sal wel baie teleurstellend wees. Sal graag nuwe inligting waardeer, sal jou ook op hoogte hou.
Gert, julle is lus vir ver ry. Van melkbos af is dit seker dubbel so ver as van PTA? Kyk bietjie die link as jy nie al het nie.
viewtopic.php?f=4&t=21144&hilit=moz" onclick="window.open(this.href);return false;
Groete
Tjaart
-
- High Range 2WD
- Posts: 22
- Joined: Fri Oct 14, 2011 3:32 pm
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: KZTE 3.0 Diesel
- Real Name: Anton
- Location: Middelburg MP
Re: Moz Trip
More Gert.
Sal jou op hoogte hou.Sal jou heelwat meer inligting kan gee as ons eers terug is.

Ek wag nog om van Mike te hoor.O ja my plan het al weer verander ek gaan nou op Inasorro bly.Ek het dit maar besluit omdat dit nader is aan die meer as die kinders my wil besig hou met die 'Vis vang" jy weet. Ons moet regtig probeer om mekaar te ontmoet op n plek,dit sal lekker wees,en ons kan gedagtes uit ruil.?

Ek het van Mike gehoor en het hom van jou roete gevra,en die antwoord was dieselfde NIE in die reen seisoen nie. Jammer, maar dit lyk vir my ons sal maar by Xai-Xai op die EN1 moet klim.
Groete
Dup
Ek het van Mike gehoor en het hom van jou roete gevra,en die antwoord was dieselfde NIE in die reen seisoen nie. Jammer, maar dit lyk vir my ons sal maar by Xai-Xai op die EN1 moet klim.
Groete
Dup
-
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 15, 2011 11:13 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux Surf KZTE 4x4, Land Cruiser 120 VX D4D
- Real Name: Tjaart
- Club VHF Licence: Basjan14
- Location: Pretoria
Re: Moz Trip
Hi Dup
Ons moet reel dan ontmoet ons daar by Inhassoro of daar erens, ek wil 'n dag trip soontoe maak, hopelik 'n permit kry en bietjie strandlangs ry. Dan kan ons bietjie gessels. Ek wil Kyk of daai 140km/h op die strand fiksie of waarheid is.
Ons groep het besluit om nader aan die tyd 'n roep te maak op die weer en hoe die reenval was. Kaanse is goed dat die groot reen wat voorspel is nie gebeur nie en dan mag dit moontlik wees om deur te gaan. Op hierdie stadium beplan ons steeds om by mapai die limpopo oor te steek. Dit gaan als vir ons oor hoe sterk die limpopo vloei en of daai laag water brug bruikbaar gaan wees. Alternatiewelik betaal ons maar vir die ferry. Worst case scenario kom ons daar en ons moet omdraai dan het ons darem probeer.
Ek sal nog die poskantoor skakel om te hoor hoe lyk die dinge waneer die water bietjie weg gesak het.

P.S. Dankie vir die terugvoer
-
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 15, 2011 11:13 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux Surf KZTE 4x4, Land Cruiser 120 VX D4D
- Real Name: Tjaart
- Club VHF Licence: Basjan14
- Location: Pretoria
Re: Moz Trip
Hi Anton
Ons gaan die 5de April in die limpopo transfrontier oornag by Nhampfule. Dit is teen die rivier by mapai. Die 6de vat ons die ferry en ry tot in vilanculos. Almal is baie opgewonde en ons gaan dan tuis gaan by Blue waters tot die 12de waarna ons vir 3 nagte na zavora skuif. Kom maak 'n draai as jy kan, hoop jou planne en al die dinge is nog in orde?
Andersins sal ek maar 'n ogie oop hou vir 'n kzte met 'n MP nommer plaat. As jy wil kan jy my cel kry dan kan ons reelings tref om mekaar daar te ontmoet.
Groete
Tjaart
Ons gaan die 5de April in die limpopo transfrontier oornag by Nhampfule. Dit is teen die rivier by mapai. Die 6de vat ons die ferry en ry tot in vilanculos. Almal is baie opgewonde en ons gaan dan tuis gaan by Blue waters tot die 12de waarna ons vir 3 nagte na zavora skuif. Kom maak 'n draai as jy kan, hoop jou planne en al die dinge is nog in orde?
Andersins sal ek maar 'n ogie oop hou vir 'n kzte met 'n MP nommer plaat. As jy wil kan jy my cel kry dan kan ons reelings tref om mekaar daar te ontmoet.
Groete
Tjaart
-
- High Range 2WD
- Posts: 22
- Joined: Fri Oct 14, 2011 3:32 pm
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: KZTE 3.0 Diesel
- Real Name: Anton
- Location: Middelburg MP
Re: Moz Trip
Hi Basjan.
Ja dit sal lekker wees om te ontmoet.Ons gaan nou op Inasoru tuis gaan,maar gaan verseker een dag Vilan toe kom. Ek dink jy moet my eerder jou Reg. gee dan gaan ek jou makliker kry. Want ons kry gewoonlik n simkaart daar dan verander die no. Ons vertrek die 30ste en slaap ook by Letaba.
My Reg. is FFK 409 MP.
Groete.
Dup.
Ja dit sal lekker wees om te ontmoet.Ons gaan nou op Inasoru tuis gaan,maar gaan verseker een dag Vilan toe kom. Ek dink jy moet my eerder jou Reg. gee dan gaan ek jou makliker kry. Want ons kry gewoonlik n simkaart daar dan verander die no. Ons vertrek die 30ste en slaap ook by Letaba.
My Reg. is FFK 409 MP.
Groete.
Dup.
-
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 15, 2011 11:13 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux Surf KZTE 4x4, Land Cruiser 120 VX D4D
- Real Name: Tjaart
- Club VHF Licence: Basjan14
- Location: Pretoria
Re: Moz Trip
CA 8471, dis 'n surf. Daar gaan ook 'n wit prado met 'n GP plaat saam ons.
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Moz Trip
Julle manne se geklets maak my mismoedig! :evil:
Hoekom moet julle nou die beplanning doen in die openbaar???
Nog nie gehoor van PM's nie??
Flippet, julle maak my jaloers!!
Sterkte met die trip en baie fotos ne!
Hoekom moet julle nou die beplanning doen in die openbaar???
Nog nie gehoor van PM's nie??
Flippet, julle maak my jaloers!!
Sterkte met die trip en baie fotos ne!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
-
- High Range 2WD
- Posts: 22
- Joined: Fri Oct 14, 2011 3:32 pm
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: KZTE 3.0 Diesel
- Real Name: Anton
- Location: Middelburg MP
Re: Moz Trip
Hi Kaspaas.
Jy is welkom om saam te gaan.
Waar sal ons jou ontmoet ?
Basjan dankie ek vat jou no. saam en sal julle daar ontmoet.

Wil graag dan by hoor hoe was julle roete want ons wil dan so terug kom. Dankie.Basjan14 wrote:CA 8471, dis 'n surf. Daar gaan ook 'n wit prado met 'n GP plaat saam ons.