Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
Wel uiteindelik na die lang gewag en vele hare uit my kop getrek deur myself oor die finansiele instansie wat so vol crap was :evil: :evil: :evil: om vir my n ou geldjie te leen om te verhoed dat ek iets kan koop waarmee ek my agterstewe kan krap .....en hier is dit nou........
Ek neem aan dit is n baie bekende bakkie en was al op vele plekke,,na so bitji TLC het hy nou nuwe stickertjies op, asook n stel side steppies en die hele chassis is ook weer mooi geblack maar aijajai is hy dors en ek geniet hom......

- Quintin
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 587
- Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
- Town: Umhlanga
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
- Real Name: Quintin
Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
Baie geluk ou maat mag hy vir jou baie jare se plesier verskaf en wat die dors betref wel dors mmm n relatiewe begrip :)
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
Mooi trokkie Willem
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
manne
nou net vir die regte kamp goete om te kry vir al die lekker 4x4 trippies dan is ek reg ....enigiemand wat van iets wil ontslae raak kamp gewys????
nou net vir die regte kamp goete om te kry vir al die lekker 4x4 trippies dan is ek reg ....enigiemand wat van iets wil ontslae raak kamp gewys????
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
I'm really happy for you
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

- Gideonvanzyl
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
- Real Name: Gideon
Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
Dors is hy ja soos al die petrol modelle dors is. As hy nie jou elke dag ryding is nie help dit darem. Myne loop net naweke, dan rus my ander ryding. Geniet homWillem01 wrote:Wel uiteindelik na die lang gewag en vele hare uit my kop getrek deur myself oor die finansiele instansie wat so vol crap was :evil: :evil: :evil: om vir my n ou geldjie te leen om te verhoed dat ek iets kan koop waarmee ek my agterstewe kan krap .....en hier is dit nou........
Ek neem aan dit is n baie bekende bakkie en was al op vele plekke,,na so bitji TLC het hy nou nuwe stickertjies op, asook n stel side steppies en die hele chassis is ook weer mooi geblack maar aijajai is hy dors en ek geniet hom......
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
Wel dis soos jy sê ja vanaand is die laaste keer wat ek met hom ry dan kom hy eers weer Vry uit die motorhuis uit ,,,commute met die bike en naweke gaan ons mal met homGideonvanzyl wrote:
Dors is hy ja soos al die petrol modelle dors is. As hy nie jou elke dag ryding is nie help dit darem. Myne loop net naweke, dan rus my ander ryding. Geniet hom
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
Congrats,hope you have many happy hours driving together
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
Dit lyk na n mooi wa daai, geluk
- yotaman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 566
- Joined: Sat Nov 21, 2009 1:50 pm
- Town: Hartenbos Western Cape
- Vehicle: '99 2.7i Hilux 4x4 S/C
- Real Name: Shane
Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
Nice truck wise choice enjoy it.
Imagination is more important than knowledge. Knowledge is limited, imagination encircles the world.
Albert Einstein
Albert Einstein
Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
Baie mooi trokkie daai, seker jy sal hom geniet
PS jou profile se nog jy ry 'n VW......
PS jou profile se nog jy ry 'n VW......
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1007
- Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
- Town: grassy park cape town
- Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
- Real Name: charl
Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
Geluk met jou nuwe aankopie ,ry lekker!!!!!
- Gemsbok
- High Range 4WD
- Posts: 73
- Joined: Tue Feb 21, 2012 12:46 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4 AT
- Real Name: Lappies
- Club VHF Licence: HC186
Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
Mooi Willem! Geluk!
Ek het my 2.7i Legend 35 so 4 jaar gelede in 'n oomblik van waansin verkoop! Hy is darem nog in die familie!
Ek het my 2.7i Legend 35 so 4 jaar gelede in 'n oomblik van waansin verkoop! Hy is darem nog in die familie!
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
Baie nice, welkom by die familie
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
Spoggerige wa, Willem!!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
o jinne sal hom maar moet update....ok wa is die button om die profile te edit??OOOOMS wrote:Baie mooi trokkie daai, seker jy sal hom geniet
PS jou profile se nog jy ry 'n VW......
Daarsy nou ek't self die button gekry moes net n bitji lees
Last edited by Willem01 on Mon Mar 12, 2012 4:57 pm, edited 1 time in total.
- Cheetah Drakie
- Low Range 4WD
- Posts: 150
- Joined: Thu Feb 03, 2011 11:50 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Toyota Hilux 2.7i
- Real Name: Peter
- Location: Nelspruit
Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
Jy sal nie spyt wees nie! Die 4x4 2.7's is vrek skaars!
My '99 model in 2005 aangeskaf, met 197 000 km's op die horlosie, en sy is tans op 479 000 km's en hardloop nog mooi
Weet nie watse jaar model het jy nie, maar die latere bullnose shape is bietjie swaarder op sous as die aanvanklike 99- 2000 modelle
Ek kry so tussen 7.4 en 8.0km/l, maar sal dit nooit vir 'n platkar verruil nie

- Sebata
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1317
- Joined: Tue Mar 15, 2011 5:31 pm
- Town: Cosmo City
- Vehicle: '06 Hilux 4.0l V6 auto 4x4, Iron-Man front bumper, Ali3n Rock-sliders, Old man Suspention, Snokel, 31" Pireli Scorpion Muds
- Real Name: Tau
- Club VHF Licence: X125
Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
congats....hope you know who bully first ofcause taxi drivers
Tau Sello
Sebata, Lion enjoys hunting with Hynas...
Sebata, Lion enjoys hunting with Hynas...
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
Cheetah Drakie wrote:Jy sal nie spyt wees nie! Die 4x4 2.7's is vrek skaars!
My '99 model in 2005 aangeskaf, met 197 000 km's op die horlosie, en sy is tans op 479 000 km's en hardloop nog mooi
Weet nie watse jaar model het jy nie, maar die latere bullnose shape is bietjie swaarder op sous as die aanvanklike 99- 2000 modelle
Ek kry so tussen 7.4 en 8.0km/l, maar sal dit nooit vir 'n platkar verruil nie
Hy is n 2000 model en het nou amper 300000 op verbruik is so tussen 7.5 en 7.8 as ek dit nou reg het het nog te min gery daai 1ste TENK (120 liter) is nog i leeg nie dan sal ek sien :roll:
- TOYODA
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
- Real Name: Tiaan
Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
Geluk ou maat!!
Nou met ek net my 4x2 trokkie verkoop en die regte V6 4x4 kry, dan kan ons bietjie gaan vakansie hou.
Nou met ek net my 4x2 trokkie verkoop en die regte V6 4x4 kry, dan kan ons bietjie gaan vakansie hou.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
Ek sal maar my ogies oophou jong en mooi luister,,,,,ek dink jy moet daai trokkie van jou hier op die classifieds sit hy gan gougou verkoopJSBNortje wrote:Geluk ou maat!!
Nou met ek net my 4x2 trokkie verkoop en die regte V6 4x4 kry, dan kan ons bietjie gaan vakansie hou.