SPOOR - New Member
- Legolas
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Fri Mar 02, 2012 2:42 pm
- Town: Somerset West
- Vehicle: 2008 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Clinton
SPOOR - New Member
Middag almal,
Ek wil julle gou voorstel aan Spoor my nuwe (en eerste) Hilux. Spoor is 'n 2008 Hilux 3.0 d4d 4x4 d/c....
Hier is so paar fotos van Spoor:
Spoor het een eienaar voor my gehad en so amper 'n jaar terug of 20 000km terug het hy 'n Old Man Emu suspension gekry. Dit het hom met so 50mm links en regs voor gelig en agter so 35mm links en regs. Anders as die OME suspension het Spoor 'n auxiliary tank by van 70Liter (Glo my ek het nie hiervan geweet totdat ek oor die naweek vir Spoor vol diesel wou maak. By 121 liter val ek amper uit die bakkie uit om die mannetjie te keer sodat hy nie nog Diesel ingooi nie. Needless to say hopelik gooi ek eers weer in April diesel in ). Oh ja Spoor het ook 'n dual battery system.
Die vorige eienaar het ook 'n drawer system ingehad en ek wag tans nog vir die vorige eienaar se nommer om die drawer system weer by Spoor uit te kry!!
Maar ek moet se eks kinderlik opgewonde om julle manne te ontmoet. Ek gaan juis saam met Thys se company in Mei op hulle 4x4 kursus. (Kon nie die Maart een maak wat volgende naweek is)
Cheers en sien julle in die veld!!!
(ps: Ek weet nie of die link na die fotos gaan werk nie. Ek het die photobucket ding probeer en laat weet my of dit werk)

Last edited by CasKru on Tue Mar 13, 2012 3:08 pm, edited 1 time in total.
Reason: Modified images to show local
Reason: Modified images to show local
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: SPOOR - New Member
Groot welkom Clinton, geniet jou wa en die forum
- jagermeister
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Mon Nov 22, 2010 1:45 pm
- Town: Postmasburg Kalahari
- Vehicle: 2012 Hilux D4D D/Cab 4x4 XGS Full suspension Long range tank Onca Front and Rear Bumpers 12000 Winch Roof Rack Light Bars Snorkel Rock Sliders
- Real Name: Shawn
- Club VHF Licence: X 90
Re: SPOOR - New Member
Welkom
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: SPOOR - New Member
Welcome!!!
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: SPOOR - New Member
Hartlike welkom Clinton my maat.
Spoor is alte pragtig!!
Mag ons nog vele grondpad myle saam aflê!
(nou wanneer kom jy kuier dat ons hom kan hoender in die duine)
Spoor is alte pragtig!!
Mag ons nog vele grondpad myle saam aflê!
(nou wanneer kom jy kuier dat ons hom kan hoender in die duine)
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
Re: SPOOR - New Member
Baie welkom hier by ons Hilux manne
Ek kan in jou 'post' sien en voel hoe opgewonde jy is oor jou lorrie 'Spoor' nice naam btw
Hoop om mekaar eendag te ontmoet
Kortkierrie groete :wink2:
Ek kan in jou 'post' sien en voel hoe opgewonde jy is oor jou lorrie 'Spoor' nice naam btw
Hoop om mekaar eendag te ontmoet
Kortkierrie groete :wink2:
- Gemsbok
- High Range 4WD
- Posts: 73
- Joined: Tue Feb 21, 2012 12:46 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4 AT
- Real Name: Lappies
- Club VHF Licence: HC186
Re: SPOOR - New Member
Welkom Spoor! (........en Clinton)
Re: SPOOR - New Member
no Club sticker on your van.......
- Quintin
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 587
- Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
- Town: Umhlanga
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
- Real Name: Quintin
Re: SPOOR - New Member
Lekker Lekker nog n maaitjie vir n Praaitjie baie welkom hier by ons.
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
- Quintin
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 587
- Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
- Town: Umhlanga
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
- Real Name: Quintin
Re: SPOOR - New Member
O ja welkom spoor ook:)
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: SPOOR - New Member
Welcome Clinton!!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Blaps
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 382
- Joined: Thu May 27, 2010 6:08 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Hilux 4x4 Ford V6
- Real Name: Ben
- Location: Olifantsnek
Re: SPOOR - New Member
Welkom Boeta, jy sal dit geniet hier!
Go, just go.... Somewhere.... Out There...
- Legolas
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Fri Mar 02, 2012 2:42 pm
- Town: Somerset West
- Vehicle: 2008 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Clinton
Re: SPOOR - New Member
Dankie manne!!! Glo my ek en Cobus praat al reeds van Spoor se noodsaaklike aanpassings so die gogga het lekker gebyt
Blykbaar doen Thys van daardie stickers so sal by hom kry as ek hulle join vir die training weekend!! Wil sy naam ook agterop aanbring.
Sien julle manne ini veld!!! :razz: :razz: :razz:
Blykbaar doen Thys van daardie stickers so sal by hom kry as ek hulle join vir die training weekend!! Wil sy naam ook agterop aanbring.
Sien julle manne ini veld!!! :razz: :razz: :razz: