Diesel 50ppm
- maniebrandweer
- High Range 4WD
- Posts: 97
- Joined: Wed Aug 26, 2009 7:38 am
- Town: Centurion
- Vehicle: "ALPHA-MALE" Hilux 2700i DC 4X4
- Real Name: Manie
Diesel 50ppm
Kan iemand help met inligting oor 50ppm diesel se beskikbaarheid in Botswanna asb
Re: Diesel 50ppm
Ek het nog nooit 50ppm daar gekry nie Net 500ppm
- Quintin
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 587
- Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
- Town: Umhlanga
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
- Real Name: Quintin
Re: Diesel 50ppm
Ek kon ook nog nooit daar kry nie so ook in Namibia
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Diesel 50ppm
die enigste 50ppm in daai twee lande is die in jou jerry kanne ....
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Diesel 50ppm
Wat is dit?maniebrandweer wrote:Kan iemand help met inligting oor 50ppm diesel se beskikbaarheid in Botswanna asb
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
Re: Diesel 50ppm
Johan Kriel wrote:Wat is dit?maniebrandweer wrote:Kan iemand help met inligting oor 50ppm diesel se beskikbaarheid in Botswanna asb
Johan, dit is lekker goed wat jy eet na jou hoof maal?