Sound Proof
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Sound Proof
Ek het vanaand begin om die Hilux uit te plak. Het die twee voordeure eerste gedoen en more na werk gaan ek gou die dak plak, het sommer vanaand solank alles in die dak losgemaak. Dit lyk my nie ek gaan die hele bakkie kan plak op een slag nie want die goed is blerrie duur!
Hier is so paar foto's (verskoon die kwaliteit)
Hier is so paar foto's (verskoon die kwaliteit)
Re: Sound Proof
Interessant, laat weet hoe dit werk
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Sound Proof
Daardie Dynamat is glo BAIE goed.
Plak jy dit orals, of plak jy dit slegs op strategiese plekke??
Plak jy dit orals, of plak jy dit slegs op strategiese plekke??
Know what you don't know.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Sound Proof
Traveler wrote:Daardie Dynamat is glo BAIE goed.
Plak jy dit orals, of plak jy dit slegs op strategiese plekke??
Sal ook graag wil hoor hoe goed dit werk en al is dit duur wat die prys isFred79 wrote:Ek het vanaand begin om die Hilux uit te plak. Het die twee voordeure eerste gedoen en more na werk gaan ek gou die dak plak, het sommer vanaand solank alles in die dak losgemaak. Dit lyk my nie ek gaan die hele bakkie kan plak op een slag nie want die goed is blerrie duur!
Hier is so paar foto's (verskoon die kwaliteit)
To God be the glory
Re: Sound Proof
Is daar eenige ander soortgelyke produkte op die mark hier in ZA?
- Maniac
- Low Range 4WD
- Posts: 140
- Joined: Tue Dec 18, 2007 5:24 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 1993 Hilux SFADC
- Real Name: Manie
- Club VHF Licence: X25
- Location: Durbanville
Re: Sound Proof
Damplifier Pro - 500 x 300 sheets - 20 off @ R1500
Starsound 1000 x 500 sheet @ R200 each
F'ing expensive but works well
Starsound 1000 x 500 sheet @ R200 each
F'ing expensive but works well
93 D/C Hilux Not 4Y, 33" Bighorns, 29 MHz, OME 3" Lift
No Ditch Too Deep, No Hill Too High!!!
No Ditch Too Deep, No Hill Too High!!!
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Sound Proof
Ek wil dit ook nog doen, maar ek gaan sommer daai alu goed gebruik wat mens dakke mee seel.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
Re: Sound Proof
Baie dankieManiac wrote:Damplifier Pro - 500 x 300 sheets - 20 off @ R1500
Starsound 1000 x 500 sheet @ R200 each
F'ing expensive but works well
Q: what makes this stuff so expensive? Looks like a stick-on plastic film?
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Re: Sound Proof
Dit is vir sound deadening, m.a.w as jy 'n kar het wat erg road noise het en jy sit nie goed in kom daar minder padgeraas in die kajuit in dit gee 'n meer luuksaame klank binne die kar,ek het dit in my citi golf gesit toe ek nog windgat was met sound die kar het blikkerig geklink voor dit en na ek dit ingesit het het die kar meer luuks geklink (Glad nie meer daai blik klank as jy deur of iets toemaak nie)
Dit was eintlik gemaak vir die manne wat heavy sound in hulle karre het om die klank te verbeter en om klank binne te hou jy sal sien die mense wat aan sound competitins deelneem het dit almal in.
Dit was eintlik gemaak vir die manne wat heavy sound in hulle karre het om die klank te verbeter en om klank binne te hou jy sal sien die mense wat aan sound competitins deelneem het dit almal in.
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Sound Proof
Weet nie watse produkte daar in SA beskikbaar is nie maar hier by ons is twee, DYNAMAT en FATMAT. Altwee produkte is van die US af en ek het laas Sondag nag baie US forums gelees en almal kla oor die FATMAT. Geen slegte kometaar gekry oor die DYNAMAT nie.
Hier is nie baie ouens wat die verkoop nie en ek is maar bang vir Ebay. Ek het die bulk kit extreme bestel en ook die door kit extreme. Die plan is om die hele bakkie binne van die goed te plak. Ek staan al reeds op £206 en lyk my ek gaan net die twee voordeure, dak en dalk agter die agtersitplek kan plak. So as ek nog so 'n bestelling kan plaas sal ek seker die hele bakkie kan klaarmaak.
Ek het al klaar 'n verskil gehoor gisteraand as jy die deure toemaak, di klink nie so bikkerig nie
http://www.caraudiodirect.co.uk/deadening-damping-mats/" onclick="window.open(this.href);return false;

Last edited by Fred79 on Fri Jan 27, 2012 10:41 am, edited 1 time in total.
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Re: Sound Proof
Dynamat is ook hier in sa beskikbaar,ek het myne so 6 jaar terug gedoen net die boot van die golf en die dak en dit het toe R3500 gekos weet nie wat dit nou al kos nie maar ek weet Dynamat is by ons ook beskikbaar
Last edited by SWARTLUX on Fri Jan 27, 2012 11:33 am, edited 1 time in total.
- ismail
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 758
- Joined: Fri Jul 13, 2007 10:05 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux '03 2700i SC 4x4
- Real Name: Ismail
- Location: Cape Town
Re: Sound Proof
Frikkie, how does your doors feel now, cause I know those sound deaden material are not really that light.
'93 DC 2.2 4x4 33" BF KM2's 60mm lift, Fakawi Canvas Canopy. SOLD
'03 SC 2700i 4x4 32" BFG KM2, SAC stage 1, OME springs, Rancho 9000XL shocks, ARB, Escape Gear seatcovers - goes like a bomb!!!!!!!!!
I surf more than I work
'03 SC 2700i 4x4 32" BFG KM2, SAC stage 1, OME springs, Rancho 9000XL shocks, ARB, Escape Gear seatcovers - goes like a bomb!!!!!!!!!
I surf more than I work
- Theodorus
- Low Range 4WD
- Posts: 159
- Joined: Thu Jul 21, 2011 11:53 am
- Town: Honeydew Jhb
- Vehicle: HILUX
- Real Name: Theo
Sound Proof
Sal dit werk vir my skoon ma
---
I am here: http://maps.google.com/maps?ll=-26.067597,27.876885" onclick="window.open(this.href);return false;
Mylux
---
I am here: http://maps.google.com/maps?ll=-26.067597,27.876885" onclick="window.open(this.href);return false;
Mylux
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Sound Proof
They are feeling more solid but not heavy. I have done the roof today and I had just enough left for the two back doors. I have to say the the radio sounds ten times better than before!!ismail wrote:Frikkie, how does your doors feel now, cause I know those sound deaden material are not really that light.
We will be doing some motorway driving tomorrow, this will be the real test.
I will definately do the floor of the car in the near future
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Sound Proof
Theodorus wrote:Sal dit werk vir my skoon ma
---
I am here: http://maps.google.com/maps?ll=-26.067597,27.876885" onclick="window.open(this.href);return false;
Mylux
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Sound Proof
Ek sal begin met die vloer.
Mens kry 'n kombinasie van heat and sound proofing, en dan die tipe wat slegs sound proofing is.
Mens kry 'n kombinasie van heat and sound proofing, en dan die tipe wat slegs sound proofing is.
Know what you don't know.
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Sound Proof
Ja ek gaan defenitief die vloer doen in die somer, dis nou te vrek koud om buite werk aan die bakkie. Die goed maak 'n groot verskill net jammer dis so duur.Traveler wrote:Ek sal begin met die vloer.
Mens kry 'n kombinasie van heat and sound proofing, en dan die tipe wat slegs sound proofing is.
Die een wat ek geplak het is net vir sound proofing.
- Theodorus
- Low Range 4WD
- Posts: 159
- Joined: Thu Jul 21, 2011 11:53 am
- Town: Honeydew Jhb
- Vehicle: HILUX
- Real Name: Theo
Sound Proof
As jy jou vloere rubberise en die matte weer bo sit sal dit nie cheaper wees nie
---
I am here: http://maps.google.com/maps?ll=-26.067652,27.876857" onclick="window.open(this.href);return false;
Mylux
---
I am here: http://maps.google.com/maps?ll=-26.067652,27.876857" onclick="window.open(this.href);return false;
Mylux