Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by Traveler »

Hoe het jy en jou Hilux mekaar gevind?
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by jacques kotze »

My s/c 2.5 d4d in die Auto trader boek 4 jaar terug. My d/cab 3.0 d4d ook in die Auto trader-on line n jaar terug. :thumbup: :thumbup:
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by JohanM »

Vriende van my het hom eers gery, en toe verkoop hy hom om n 2.7 te koop.
Johan Marais
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by ChrisF »

ek was al moeg gesoek, toe n vriend my verwys na n spesifieke Toyota handelaar. Hulle het my n puik pakket aangebied, maar te hard gedruk vir n onmiddelike sale - ek was nog besig met die garage se aanbou, so was nie gelukkig met die druk wat hulle uitgeoefen het nie ....

en toe "match" my plaaslike handelaar die offer, sonder die druk.


en as Mazda vir my n toetsrit gereel het, sou ek vandag n BT50 2,5 gehad het - die clubcab weergawe.


maar ek is steeds gelukkig met my kopie. :)
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by Traveler »

Chris, ons Products Support spanne ry daardie BT's. Ry lekker, maar nie baie hard of betroubaar nie.

Ons Hilux gevind op Carfind, en gekoop by Global Auto in Hatfield Pretoria.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by ChrisF »

tog jammer die Hilux clubcab MET die extra deure is net in Namibie beskikbaar en nie hier by ons nie ...

skuus nou gaan ek off topic.


laat ons liewer hoor hoe die ander manne hulle groot liefde gevind het. :)
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by OOOOMS »

Per ongeluk......gaan koffie drink by my vriend by Toyota, my trokkie gesien en gevra: 'daai een te koop?'

And the rest was history......... :!:
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by Stef »

KZTE auto trader; onder my dinges uitverkoop deur verkoopsman; was nogal 'n mooie

ander KZTE gehad vir 4 dae; kilos was terug gedraai, storie is innie forum iewers (gevind op i/net kan nie onthou watter site)

Uiteinde: Koop toe vir vroulief die nuwe shape Polo 2 jaar terug; SFA LTD gekry hier in die forum 6 maande later en hy lyk beter binne en onder as meeste IFS'e in Zambesi :thumbup:
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by Polarbear2008 »

Het omtrent 8 maande lank gesoek vir 'n 4x4 KZTE dubbelkajuit (wat jonger as 99-2000 model was). Het myne terloops teegekom toe ek een aand vanaf 'n vergadering op pad was terug huistoe. Het die handelaar die volgende dag gebel bietjie gestry oor die inruil van die Heap (lees JEEP) wat ek toe besit het, en die res is geskiedenis! Nognie een oomblik spyt nie!
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
User avatar
Taljaag
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 258
Joined: Sat Dec 24, 2011 9:32 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3D4D
Real Name: George

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by Taljaag »

Ek het 3 maande lank gesoek na n Colt 2.8 diesel 4x4.Toe kry ek in in Gesina.Ek het gaan kyk en het baie belang gestel.Die verkoopsman wou nie gehad het ek moes die bakkie toets bestuur nie.Hy het self gery en vir my gese die bakkie is reg ek hom maar koop.Toe gaan ek na n ander garage toe en sien die swart Toyota ek het dit toe toets bestuur.Nou is die Toyota hilux 3D4D MYNE.
Image

Life is Easy.....! It's the freakin' people that make it difficult!
User avatar
Johan & Adelle
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 38
Joined: Sun Oct 16, 2011 6:51 am
Town: Fochville
Vehicle: SFA Hilux - Erdvark
Real Name: Johan

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by Johan & Adelle »

My swaer het 'n '85 Hilux gery met 'n Ford V6 enjin. Kyk, hy het met daai Hilux gery net waar hy wou. Soos 'n stout kind, wil ek mos ook ene he. Die advertensie was in die Autotrader en die foto op my Avatar is geneem die dag toe ek hom gaan beloer het. Ek het R50k se buffelkoppe gegroet en van daar af gaan ons aan. Ongelukkig staan hy meer as ry in die laaste jaar, maar dit is binnekort 'n storie van die verlede.

Groete. :) :) :taunt:
Johan & Adelle
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by The Legend »

My 1ste sfa by n vriend van my gekoop.My huidige een was op Gumtree ge-adverteer gewees.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Thunder02
Moderator
Moderator
Posts: 8033
Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
Town: East Rand
Vehicle: IFS Hilux
Real Name: Neil
Club VHF Licence: HC105
Location: 4x4 Direct Boksburg
Contact:

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by Thunder02 »

Just over a year ago i was looking for a Prado,then spotted the 2.7 online,think i made the better choice :thumbup:
Not all those who wander are lost!

Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by CasKru »

My bakkie used to belong to my Uncle. They lived in Swaziland for about 7 or 8 years where we would often go to visit. Then he would take us on 4x4 outings and also assisted with Swazi Reg Raid. He then got work in Australia and needed to sell his cars etc. I wanted the bakkie and he wanted to keep it in the family (his son lives in Australia). So I got it at one hell of a bargain. R45 000 and at that stage (early 2007) it had just over 130 000km (true reading) on the clock. Also got a lot of extras with. It will also remain in the family on my side as I will never sell it.
To God be the glory
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by Piesang »

Het 'n voertuig gesoek wat 'n werksessel is, betroubaar is, gesinsvoetuig is en ook 4x4. Soo dit moes 'n Hilux wees. Het na 'n klompie 3l diesels gekyk, maar was bietjie skepties vir diesel omdat ek hul nie ken nie en kon net een 2.7 kry, maar hy was in 'n baie slegte toestand.

Sien toe een op gumtree by 'n handelaar in Strand. Daar gekom gee hy die sleutel vir my en ek kon gaan ry sonder dat hy saam gaan. Dit het vir my gesê hy het volle vertroue in die voertuig en dat daar niks is om weg te steek nie. Dit was sesjaar terug en ek geniet hom nogsteeds. :yahoo: :yahoo: :yahoo:
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by Traveler »

Dit is hoe my Dreadnought gelyk het die week nadat ek hom gekoop het.

Image
Image
Image

Know what you don't know.
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 668
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by wim »

Het elke dag werk toe verby die mooiste sfa gery wat ek nog gesien het en altyd gese as hy maar net aan my kan behoort.Een dag stop ek toe by die plek waar hy altyd geparkeer gestaan het en vra toe binne aan wie die Hilux behoort.N ou wat toe daar werk se toe die Hilux behoort aan n dame ene Daleen Oelofse ek gaan toe na haar kantoor toe en vra haar baie baie baie mooi om die Hilux aan my te verkoop.Sy se toe haar man sal nie toelaat dat sy die Hilux verkoop nie maar sal dit aan hom noem.My geluk is toe dat hulle juis hulle dogter wou uithelp om n voertuig by haar oor te koop maar alreeds n paar besit en van hulle moet laat gaan en hulle stem toe in en maak my baie gelukkig.Die man het toe n paar maande in die lyn af my kom sien en erken hulle het n groot fout begaan om die Hilux te laat gaan en sou hom graag wou terug he :beg: .Ek het hom mooi gese dit gaan nie maklik gebeur nie en hy het vrede gemaak.
ImageImageImage
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by Traveler »

wim wrote:Het elke dag werk toe verby die mooiste sfa gery wat ek nog gesien het en altyd gese as hy maar net aan my kan behoort.Een dag stop ek toe by die plek waar hy altyd geparkeer gestaan het en vra toe binne aan wie die Hilux behoort.N ou wat toe daar werk se toe die Hilux behoort aan n dame ene Daleen Oelofse ek gaan toe na haar kantoor toe en vra haar baie baie baie mooi om die Hilux aan my te verkoop.Sy se toe haar man sal nie toelaat dat sy die Hilux verkoop nie maar sal dit aan hom noem.My geluk is toe dat hulle juis hulle dogter wou uithelp om n voertuig by haar oor te koop maar alreeds n paar besit en van hulle moet laat gaan en hulle stem toe in en maak my baie gelukkig.Die man het toe n paar maande in die lyn af my kom sien en erken hulle het n groot fout begaan om die Hilux te laat gaan en sou hom graag wou terug he :beg: .Ek het hom mooi gese dit gaan nie maklik gebeur nie en hy het vrede gemaak.
Baie interessante storie. :thumbup:
Image
Image

Know what you don't know.
SPF
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 56
Joined: Sat Jan 07, 2012 2:11 pm
Town: Hartbeesfontein
Vehicle: 2001 Toyota Hilux KZTE 4x4 D/C
Real Name: SP

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by SPF »

Het KZTE D/C 4x4 gesoek en een gevind via AutoTrader in Pretoria. Deurgegaan vir toetsrit - te veel "probleempies". Soektoeg duur voort. Vind weer een in AutoTrader. Gesels met vorige eienaar. Ry deur na Paarl en koop.
User avatar
RoadRunner
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 56
Joined: Mon Dec 03, 2007 10:21 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Toyota Hilux '99 2.7i D/C 4x4
Real Name: Thinus

Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by RoadRunner »

My buurman s'n gekoop
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by SWARTLUX »

Na 'n lang soektog en baie bakkies kyk het ek eendag weer na een 2.7 gaan kyk wat ek in die autotrader gesien het by die garage aangekom en was gald nie gelukkig nie en was oppad huis toe,die verkoopsman noem toe dat daar het daai selfde oggend 'n swart legend 35 ingekom wat by die ander tak staan so paar blokke van daar af,ek was sekpties na ek die eerste een se toestand gesien het mar nou ja toe ek by die ander tak stop was dit love at first sight en die selfde dag die deal gedoen en is nog dood happy met my lux! :thumbup:
Image
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by ThysdJ »

In all cases it just happened... uit die bloute uit... :twisted: :twisted:

Kaspaas was a sort of "surprise" purchase. Never planned to buy him, until one morning when the previous owner phoned me up and made me an offer I couldnt refuse. :shock: :shock:

Boggom was a bit different. Had a look to see what was available, sort of gave up on the idea, until one day i drove past this place and saw him standing there with a "Sold" sign in his window. Went in and asked the sales-person anyway. Turns out the "Sold" sign was there because some guy was supposed to put down a deposit, but was 24 hours overdue... 5 minutes later he was mine... :clap: :clap:

The D4D is the only one that went with lots of searching and test driving of many vehicles... I suppose thats because of the hefty price tag that went with that purchase... :oops: :oops: :oops:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
EchoMan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Tue Feb 15, 2011 8:03 am
Town: Roodepoort
Vehicle: Toyota Hilux KZ-TE
Real Name: Johan
Club VHF Licence: L4
Location: Roodepoort

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by EchoMan »

My 2004 KZ is die derde IFS Hilux sedert 2001...

Die eerste 2 was 2.7's, altwee privaat gekoop uit die eienaars se motorhuise uit, inruilwaardes betaal en altwee in uitstekende toestande! Maar selfs na 'n paar besoeke aan SAC kon hulle nie genoeg poeier maak om die Echo teen die lang bulte te sleep nie. Toe ontstaan die gedagte aan die dieselweergawe...

Sien in 2007 'n advertensie in SA4X4 vir bybehore te koop vir 'n IFS in Nelspruit. Bel die eienaar op en 2 dae later stop ek in sy oprit. Net bybehore waar jy kyk, le oor die hele garagevloer en op een en 'n halwe folio's vol gelys!!! Meneer Engelsman is moeg vir SA, sy vrou het sleg deurgeloop na 'n onlangse gewapende roof, en hy emigreer terug. Kaartjies reeds bespreek en hy klim die errie op OT 25 Febr 2007...

Natuurlik was ek meer geinteresseer in die wit KZ voor die deur, maar word meegedeel dat Toyota Nelspruit reeds 'n aanbod gemaak het wat Mnr Engelsman aanvaar het, en verstaan tereg sy standpunt dat hy nie wil sukkel met privaat kopers nie, wat moontlik met oponthoude gepaard kan gaan op die tydstip wat hy lughawe toe moet gaan! Die klomp bybehore het hy deur LA Sport in Nelspruit laat afhaal om privaat te verkoop, en dit was die advertensie waarop ek afgekom het...
Maaaaar meneer het nie rekening gehou met hierdie verbete koper nie! Bra skepties het hy my aanbod van R5000 meer aanvaar, op voorwaarde dat die transaksie binne die daaropvolgende 2 dae afgehandel moes wees. In dieselfde transaksie bied ek hom toe R15 000 aan vir alles wat daar rondle, wat selfs ekstras insluit soos 'n Weber-braai, slaapsakke, messe, grawe, uittrek 'awnings' en alles en nog wat! (het ander dag inventaris gedoen - vervangingswaarde tans vir alles is oor die R100 000) en hy aanvaar dit summier!

Nodeloos om te se, die geld is oorbetaal soos ooreengekom, en op 23 Feb se middag stop Mnr Engelsman in my oprit. Aaaal die ekstra weer aangesit deur LAS, en die res van my winskoop alles op die dakrak vasgemaak en binne in die lorrie!

Tot vandag toe nog net plesier uit die Lux gekry, en my dogter op skool sukkel om te begryp hoekom haar pa so danig met sy trokkie is. Dis hoeka mos nie so 'cool' vir dogters om met bakkies wat snorkels, wenaste en staalbuffers voor en agter aan het by die skool afgelaai te word nie! Maar sy het vrede gemaak daarmee.... :thumbup:
Grondpad Alliepad!!!
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by GeorgeJvR »

My eerste SFA in Die Junkmail gekry. deur gery Vireeniging toe en hom dadelik gevat.
My LTD by Fred op die forum gekry en 'n hele paar RRRRe op hom spandeer maar nou ja ....
Nou wag ek vir die assesors :cry: :oops: :cry:
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by SWARTLUX »

GeorgeJvR wrote:My eerste SFA in Die Junkmail gekry. deur gery Vireeniging toe en hom dadelik gevat.
My LTD by Fred op die forum gekry en 'n hele paar RRRRe op hom spandeer maar nou ja ....
Nou wag ek vir die assesors :cry: :oops: :cry:
Wats die storie agter die storie?
Image
Adventures4Christ
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 536
Joined: Sat Apr 10, 2010 9:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux d4d 3
Real Name: Dewald
Location: Pretoria
Contact:

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by Adventures4Christ »

Die is 'n lang ongelowige storie ;-)
Ek het my lewe vir die Here gegee een oggend nog half dronk op 'n rubber duck in Ponta Mozambique, wel Hy het my lewe kom vat ;-) my aan die oor getrek en gese dis genoeg kom terug en op daai stdium het ek nog 'n Jetta 4 gery.

Vir die volgende paar maande het ek die heeltyd Hilux gesien en as ek vroeg is vir 'n meeting was dit langs 'n Toyota garage, elke keer het ek vir God gese ek kan nie, ek kan dit nie bekostig nie, ek skuld niks op my Jetta nie, maar goeie tier as ek Moz toe ry is dit nie lekker in daai Jetta nie.
Tot eendag stop ek by 'n meeting in Midrand, soos gewoonlik te vroeg maar die keer 'n uur vroeg. En raai wat dis langs 'n Toyota garage. Stap toe maar in, gewone ding sales man kom aan ge stap en baie hulp vaardig. Ek het hom so gekyk en gese boet, ek kan die glad nie bekostig nie, maar ek soek dit en dat, as jy teen die tyd wat ek uit my meeting kom vir my alles reg het en finansiering gereel het vat ek die een ;-) In die meantime sit ek en God en gesels ;-)

Nou ja, toe ek uit my meeting stap bel die knaap my en se jy kan Vrydag jou bakkie kom haal, dis nou so 3 jaar terug en elke maand is nog steeds 'n struggel, hulle het al gebel en gese more is dit die bank sin, maar God is getrou en elke oggend klim ek in die outreach unit en ry te lekker!!!!

God gee ons, ons hart se begeertes :dance1: :dance1: :dance1: :dance1:
Blessings - Adventures4Christ - Dewald - http://shop.adventures4christ.com/
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
Image
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by GeorgeJvR »

SWARTLUX wrote:
GeorgeJvR wrote:My eerste SFA in Die Junkmail gekry. deur gery Vireeniging toe en hom dadelik gevat.
My LTD by Fred op die forum gekry en 'n hele paar RRRRe op hom spandeer maar nou ja ....
Nou wag ek vir die assesors :cry: :oops: :cry:
Wats die storie agter die storie?
Ek sal later 'n post begin as ek weet wat sê die versekering en wat ek vorentoe gaan doen.
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by SWARTLUX »

GeorgeJvR wrote:
SWARTLUX wrote:
GeorgeJvR wrote:My eerste SFA in Die Junkmail gekry. deur gery Vireeniging toe en hom dadelik gevat.
My LTD by Fred op die forum gekry en 'n hele paar RRRRe op hom spandeer maar nou ja ....
Nou wag ek vir die assesors :cry: :oops: :cry:
Wats die storie agter die storie?
Ek sal later 'n post begin as ek weet wat sê die versekering en wat ek vorentoe gaan doen.
Klink nie goed nie sterkte :thumbup:
Image
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by GeorgeJvR »

God gee ons, ons hart se begeertes :dance1: :dance1: :dance1: :dance1:[/quote]

AMEN!!!!!!!
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by Hannes Meyer »

Ek het 'n twede handse Toyota gesoek om op die plaas te gebruik, na 'n lang soektog besef ek dat die verskil tussen 'n 5 tot ses jarige voertuig en 150 000km is daar N$ 20 000.00 verskil toe koop ek 'n nuwe, 2007.

Nou hierdie jaar selfde storie. Nuwe bakkie en jaar oud bakkie verskil N$ 1700.00. 2008 Model is N$ 20 000.00 goedkoper as 'n nuwe.
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by Kaspaas »

Wel, ekt Karoo grond gehad, met die wildste beeste bekend aan die mens. Bitterlik ruig, en my arme TATA kon net nie meer die mas opkom nie. Ekt gewoonlik met my Fordson en sleepwa gery tot waar ek die wilde beeste kan oorhak op die Tata.

Moeg geraak vir die oorhaak van die swaar wa, en toe besluit n Diesel SFA is al wat hie gaan werk. My broer is n Hilux man, self n 2.4D, 2.2P, 2.7vvti, 3.0 D4d (almal 4x4) besit, so ekt presies geweet wat ek soek.

Toe vir Bastiaan gekry in Cape ads (my grootste spyt) hyt my R60 000 ekstra gekos na 'n bitterlike dodgy deal, nogsteeds ontsteld. Maar na dit was die ou al wat Gannavlakte kon in en uit met 3 dooie Nguni osse agter op.

Ek moes egter laas jaar my grond laat gaan (my eintlike grootste spyt) en Bastiaan het nie nou meer 'n doel gehad nie, ekt intussen getrou. Die vraag was dus hoe lank gaan dit net ons twee wees? :mrgreen:

So in 2008 het ek die Hilux4x4 club gejoin, en die heeltyd die oompie Thys gesien op die forum. Ekt al sy ombouings gevolg, en nogal gesien dat die oompie weet wat hy doen. :mrgreen: Ons het heelwat idees gedeel, en kort voor lank het ons Babylonstoren gaan ry, en net daar het ek Thys laat sweer: Hy sal Kaspaas aan niemand anders verkoop as aan my nie! :twisted: :twisted:

Ek en my boet het altyd gedroom om my pa se Cressida 7MGE in 'n SFA te sit, so hierdie was my droom kombinasie. Einde 2011 het ek Thys met afpersing (en n pakkie skywe) gedreig, en die res was soos hulle sê geskiedenis.

My broer het toe vir Bastiaan gekoop, en Kaspasie se gat jeuk vir die oes om af te kom, want die rooiduine roep!!
Last edited by Kaspaas on Wed Feb 15, 2012 7:56 pm, edited 1 time in total.
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by Traveler »

Adventures4Christ wrote:God gee ons, ons hart se begeertes :dance1: :dance1: :dance1: :dance1:

Amen. :thumbup:
Image
Image

Know what you don't know.
Tjokkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 247
Joined: Wed Oct 29, 2008 2:21 pm
Town: Heidelberg GP
Vehicle: 2011 Hilux D4D D/C 4x4 (no mods...yet), Hilux 3.0 KZTE D/C 4x4 with minor mods
Real Name: Rikus
Location: Heidelberg GP

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by Tjokkie »

Ek het my gat gewip vir Volkswagen oor hulle my Jetta opge%&^%*^ het, en verwag ek moet aanhou betaal!!!

Ry toe reguit na Plascon (die verkoopsman by Toyota H/Berg) en se vir hom dis bankrot sake maar die Jetta moet gaan....

Die hart baie is baie bly met 'n nuwe D4d (en die bank bestuurder verneem elke dag na my gesondheid en werk vooruitsigte)
Tjokkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 247
Joined: Wed Oct 29, 2008 2:21 pm
Town: Heidelberg GP
Vehicle: 2011 Hilux D4D D/C 4x4 (no mods...yet), Hilux 3.0 KZTE D/C 4x4 with minor mods
Real Name: Rikus
Location: Heidelberg GP

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by Tjokkie »

Ek het my gat gewip vir Volkswagen oor hulle my Jetta opge%&^%*^ het, en verwag ek moet aanhou betaal!!!

Ry toe reguit na Plascon (die verkoopsman by Toyota H/Berg) en se vir hom dis bankrot sake maar die Jetta moet gaan....

Die hart is baie bly met 'n nuwe D4d (en die bank bestuurder verneem elke dag na my gesondheid en werk vooruitsigte)
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by Fred79 »

Ek het 'n twee deur Nissan Patrol gery wat so bietjie oud was en het iets gesoek met genoeg spasie en betroubaar. Ek het toe 'm test drive by Toyota geboek en het 'n week daarna met 'n 3.0D4D Auto gaan ry en die res is history!! Nog nie eendag spyt gewees nie, net baie af gep...s oor die diens wat ek by Toyota gekry het.

Hier is hy net 4 maande oud.
Attachments
Hilux 2010 006.jpg
Hier is hy 2 jaar en 1 maand oud
Hier is hy 2 jaar en 1 maand oud
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by Piesang »

Adventures4Christ wrote:Die is 'n lang ongelowige storie ;-)
Ek het my lewe vir die Here gegee een oggend nog half dronk op 'n rubber duck in Ponta Mozambique, wel Hy het my lewe kom vat ;-) my aan die oor getrek en gese dis genoeg kom terug en op daai stdium het ek nog 'n Jetta 4 gery.

Vir die volgende paar maande het ek die heeltyd Hilux gesien en as ek vroeg is vir 'n meeting was dit langs 'n Toyota garage, elke keer het ek vir God gese ek kan nie, ek kan dit nie bekostig nie, ek skuld niks op my Jetta nie, maar goeie tier as ek Moz toe ry is dit nie lekker in daai Jetta nie.
Tot eendag stop ek by 'n meeting in Midrand, soos gewoonlik te vroeg maar die keer 'n uur vroeg. En raai wat dis langs 'n Toyota garage. Stap toe maar in, gewone ding sales man kom aan ge stap en baie hulp vaardig. Ek het hom so gekyk en gese boet, ek kan die glad nie bekostig nie, maar ek soek dit en dat, as jy teen die tyd wat ek uit my meeting kom vir my alles reg het en finansiering gereel het vat ek die een ;-) In die meantime sit ek en God en gesels ;-)

Nou ja, toe ek uit my meeting stap bel die knaap my en se jy kan Vrydag jou bakkie kom haal, dis nou so 3 jaar terug en elke maand is nog steeds 'n struggel, hulle het al gebel en gese more is dit die bank sin, maar God is getrou en elke oggend klim ek in die outreach unit en ry te lekker!!!!

God gee ons, ons hart se begeertes :dance1: :dance1: :dance1: :dance1:
:yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo:
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Popmar
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Thu Jul 16, 2009 5:37 pm
Town: Albertskroon Johannesburg
Vehicle: Hi Lux
Real Name: Martin

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Post by Popmar »

Het by `n tweedehandse motorhandelaar verby geloop.
`n Fluit gehoor en gedog iemand roep my of probeer my aandag trek.
Niks en niemand gesien nie maar elke keer as ek omdraai om te loop was die fluit weer daar.
Mense julle sal my nie glo toe ek uiteindelik agterkom dit is Dingetjie wat my aandag probeer trek het nie.
Sy het tot haar linkeroog vir my geknip toe ek agtetkom dit is sy wat fluit.
My wedergeweld het my geglo toe ek haar die storie vertel en van toe af parkeer Dingetjie haarself in my garage.
Post Reply

Return to “Open Discussion”