Your favourite SA holliday destination and why?
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Your favourite SA holliday destination and why?
What is you all time favourite SA holliday destination and why?
- Tokkie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 331
- Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
- Real Name: Zak
- Contact:
Re: Your favourite SA holliday destination and why?
Oranje Rivier onder in die Ritchtersveld. Daar is niks en niemand vir baie km.
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: Your favourite SA holliday destination and why?
x2Tokkie wrote:Oranje Rivier onder in die Ritchtersveld. Daar is niks en niemand vir baie km.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Your favourite SA holliday destination and why?
en as ek julle nou vertel is daar mos volgende keer heel te maal te veel mense daar ... en miskien selfs n music box ..... :)
Kgalagadi is tans heel bo aan die lys.
dan is ek ook BAIE lief vir Bontebokpark - naby ons en lekker RUS plek.
Kgalagadi is tans heel bo aan die lys.
dan is ek ook BAIE lief vir Bontebokpark - naby ons en lekker RUS plek.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Your favourite SA holliday destination and why?
Enige plek in die Kalahari/Noordwes Kaap... daar is net iets in daai wereld wat my soos 'n magneet trek... die rustigheid is ongelooflik!!
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: Your favourite SA holliday destination and why?
Oranje rivier stroomaf van Augrabies en die Namib
- Witblits
- Low Range 4WD
- Posts: 208
- Joined: Sat Nov 21, 2009 8:36 am
- Town: Koringberg
- Vehicle: Hilux D4-D S/Cab
- Real Name: Andre Matthee
- Club VHF Licence: X50
Re: Your favourite SA holliday destination and why?
Moeilik, elke plekkie het sy eie bekoring, maar kampeer langs die see tussen die Groen- en Spoegriviere is spesiaal sielsverkwikkend.
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
Re: Your favourite SA holliday destination and why?
Hi, aangesien julle manne so baie van die Augrabies en Kalahari hou, neem ek aan julle ken die omgewing redelik goed. Ek het so twee weke, (einde Junie, begin Julie) wat ek graag 'n trippie wil doen. Sou Mana poele te gegaan het, maar dis nou gekanseleer. My vraag is nou, is dit 'n goeie tyd om die Augrabies en Kalahari te besoek ? Klink seker na 'n onnosel vraag, maar ons gesin staan nou aan die begin om die toer ding te doen. Moontlike voorstelle van nice plekke is ook welkom.
- Witblits
- Low Range 4WD
- Posts: 208
- Joined: Sat Nov 21, 2009 8:36 am
- Town: Koringberg
- Vehicle: Hilux D4-D S/Cab
- Real Name: Andre Matthee
- Club VHF Licence: X50
Re: Your favourite SA holliday destination and why?
Oorweeg die Rooikat ekoroete in die Namaqua Nasionale Park, Stephan. Dit sluit die gedeelte tussen die Groen- en Spoegriviere in. Jy kan die parkbestuurder, Bernard van Lente, kontak vir meer besonderhede (bernard.vanlente@sanparks.org). Wegry het ook al 'n artikel of 2 oor hieroor geplaas. Junie, Julie is 'n goeie tyd, maar sal waarskynlik nog nie baie blomme dan sien nie - hang net af van die weer. Dan al lekker koel in die aande. Kampplekke langs die kus het, behalwe vir 'n paar wat "composting" toilette het, geen geriewe nie, moet totaal selfversorgend wees. Kry meer besonderhede en fotos van die kampplekke op sanparke se webbladsy. Of pm my.
Andersins miskien die Namakwa ekoroete. Baie daaroor oppie forum. Mark-hulle was onlangs daarlangs.
Ons is seker nou van die topic af, die moderatore moet maar regstel!
Andersins miskien die Namakwa ekoroete. Baie daaroor oppie forum. Mark-hulle was onlangs daarlangs.
Ons is seker nou van die topic af, die moderatore moet maar regstel!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Your favourite SA holliday destination and why?
Daardie area is baie lekker daardie tyd van die jaar Stephan. Die dae is lekker warm met sonskyn, maar die nagte raak koud. Daar is ook minder vliee en ander lastige insekte wat zoem in die nag. Augrabies watervalle sal nie baie water inhe nie, want die reen van die binneland het klaar afgeloop, maar dis nog steeds die besoek werd. Dis ook droeer in die Kgalagadi, so meer diere drom by die watergate saam.... Soos Andre se, jy kan daardie roetes ook besoek, almal baie lekker!! Probeer dit, jy sal nie spyt wees nie...stephanvaneeden wrote:Hi, aangesien julle manne so baie van die Augrabies en Kalahari hou, neem ek aan julle ken die omgewing redelik goed. Ek het so twee weke, (einde Junie, begin Julie) wat ek graag 'n trippie wil doen. Sou Mana poele te gegaan het, maar dis nou gekanseleer. My vraag is nou, is dit 'n goeie tyd om die Augrabies en Kalahari te besoek ? Klink seker na 'n onnosel vraag, maar ons gesin staan nou aan die begin om die toer ding te doen. Moontlike voorstelle van nice plekke is ook welkom.
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...