Oupa se thread

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Oupa se thread

Post by badprop »

Hello Mense!

Ek gaan hierdie thread dedicate tot oupa, ek soek julle raad op paar dinge wat ek met die tyd wil reg kry.

Eerste dinge; hy sukkel om te idle as hy koud is. Start eerste keer maar idle laag en vrek soms. Na so 20 sekondes idle hy fine. Hier is n link na n video clip wat ek geneem het van die Dicktator toe ek hom vanoggend gestart het. http://tinyurl.com/cnyatra

Dan ook die dictator main setup screen hieronder. Ek ken nog gladnie die dinge nie ek speel maar eers rond met dit.

Enige raad?
Attachments
DicMainSetup.JPG
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Oupa se thread

Post by CasKru »

Jy moet glad nie aan daai verander nie. As jy daai verander kan jy 'n hele klomp ander goed opskroef.

Daar is 'n ander bladsy waar jy veranderinge wil maak maar ek kan nie nou dink waar nie
To God be the glory
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Re: Oupa se thread

Post by badprop »

Cassie het jy die video clip gekyk?
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Oupa se thread

Post by CasKru »

badprop wrote:Cassie het jy die video clip gekyk?
Nay ek kan nie...
To God be the glory
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Oupa se thread

Post by george »

het jou setup 'n ICV
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Re: Oupa se thread

Post by badprop »

Man eks nie heeltemal seker nie... Voor die bakkie het ek n opel gehad en al wat ek daar gedoen het is gewone dienste en n cambelt of 2. Hierdie is n moerse learning curve!
Attachments
091220111291 (Small).jpg
091220111291 (Small).jpg (39.54 KiB) Viewed 5245 times
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Oupa se thread

Post by CasKru »

Jip ... daar sit hy. Die is daai silindriese ding wat met daai grys bracket vas gehou word met die een kort duk pypie na die plenum toe en die ander een na jou air intake toe
To God be the glory
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Oupa se thread

Post by george »

CasKru wrote:Jip ... daar sit hy. Die is daai silindriese ding wat met daai grys bracket vas gehou word met die een kort duk pypie na die plenum toe en die ander een na jou air intake toe
is hy nie veronderstel om die revs konstatnt te hou nie
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Oupa se thread

Post by CasKru »

george wrote:
CasKru wrote:Jip ... daar sit hy. Die is daai silindriese ding wat met daai grys bracket vas gehou word met die een kort duk pypie na die plenum toe en die ander een na jou air intake toe
is hy nie veronderstel om die revs konstatnt te hou nie
Hy moet die revs hoër hou wanneer hy koud is maar ek dink die oorspronklikke motors het uit gekom met 'n cold start unit etc.
To God be the glory
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Re: Oupa se thread

Post by badprop »

Cool! Ek het op n ander thread gelees hy moet dalk net skoon gemaak word. Dalk moet ek dit gou die naweek probeer. Hy idle baie onkonstant, al is hy mooi warm.
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Oupa se thread

Post by CasKru »

badprop wrote:Cool! Ek het op n ander thread gelees hy moet dalk net skoon gemaak word. Dalk moet ek dit gou die naweek probeer. Hy idle baie onkonstant, al is hy mooi warm.
Daai het goed vir my gewerk.. net so bietjie baie carb cleaner
To God be the glory
User avatar
Jaco Versfeld
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 803
Joined: Tue Oct 14, 2008 2:56 pm
Town: Western Cape
Vehicle: Moms Taxi, 2001 Prado (The Barbie Cruiser)) Sold - Mufasa: '86 Hilux DC 4Y EFI
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: X69
Location: Fairland
Contact:

Re: Oupa se thread

Post by Jaco Versfeld »

Daardie ICV lyk of hy van 'n Opel af kom - so jy kan sommer tuis voel. Jou EFI setup lyk baie netjies ...
badprop wrote:Man eks nie heeltemal seker nie... Voor die bakkie het ek n opel gehad en al wat ek daar gedoen het is gewone dienste en n cambelt of 2. Hierdie is n hengse learning curve!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Oupa se thread

Post by CasKru »

Dink Bennie het net VW ICV's gebruik
To God be the glory
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Oupa se thread

Post by LouisZ »

Daai is 'n VW Idle control valve.

As jy ook op die tab "Outputs Setup" kyk regs kan jy die Target idle RPM verander, ook Minimum en Home position opskuif so bietjie. Elke keer sal jy hoor die engin rev 'n bietjie vinniger en sak dan na die verlangde Target idle RPM. As dit nie gebeur kyk na die ICV.

Ook kyk of die Air temp en watertemp sensor drade gekoppel is, as die af is idle die engin ook nie goed nie.
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Oupa se thread

Post by LouisZ »

Onthou net die Home position moet altyd hoer wees as die minimum.
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Re: Oupa se thread

Post by badprop »

Ok het die ICV skoongemaak, baie swart gemors uitgekom. Maar hy maak steeds so. Sukkel op mooi te rev as hy gestart word vir daai eerste paar sekondes.
Ander ding is as ek ry en clutch trap kom die revs ook nie weer self af nie, asof die throttle kabel vashaak. Ek moet die petrol pedaal so tap gee voor hy weer afkom. Louis is dit dalk soos jy se as hy nie afkom nie dalk fout met die ICV?
Image
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Oupa se thread

Post by LouisZ »

Dit kan wees. Kyk ook na die kabel, ek het laas met die ander 22 R Efi die kabel laat langer maak met so 100mm, ek het gekry as dit die std een was dat dit baie hakkerig was.
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Re: Oupa se thread

Post by badprop »

Helo Mense! Oupa hang so bietjie na die regterkant toe, lyk half dronk. Was gou pretoria springs toe. Klink my die standaars hilux het 4 vere voor gehad, myne het net 3 en het begin le. Nuwe bushes, tension en n extra veer aan elke kant. Wat dink julle? Het iemand dalk vere wat rondle?
Image
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Oupa se thread

Post by Stef »

Smaak my daai is maar 'n laat model SFA kwaal...myne hang ook nog effe regs selfs na die saddle correction; ek gaan nou maar net trim packers agter insit enkyk.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Oupa se thread

Post by ToyX4 »

Johan, jy moet net onthou, Oupa is 4 duim gelig, met die suspensie. Die vorige eienaar het vir my gese dis procomp vere. So maak net seker as jy vere insit dat jy nie die neus sak nie, anders gaan die bande nie inpas nie.

Agter weet ek nie watse vere in is nie, maar jy sal sien onder die vere pak is so "spacer" blok, wat hom die lift agter gee.
ImageImage
Image
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: Oupa se thread

Post by Hilux 1 »

OK Riaan, we get what you saying. no need for repeating it 6 times. :lmao:
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Oupa se thread

Post by Family_Dog »

Na ses keer behoort hy dit te verstaan! :mrgreen: :lol:


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Re: Oupa se thread

Post by badprop »

Eish Riaan jou knoppie kort Q20! :D:

Cool ek sal hom check, dis dan seker hoekom daar net 3 is. agter is daar 6! maar het gedink dis vir die load agter.
Image
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Oupa se thread

Post by Kaspaas »

As n SFA Hilux nie na regs lê nie, dan is dit nie n SFA nie!! :lol: :thumbup:
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Re: Oupa se thread

Post by badprop »

Dankie Cassie hy idle nou soos nuut! One down :dance1:
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Oupa se thread

Post by CasKru »

badprop wrote:Dankie Cassie hy idle nou soos nuut! One down :dance1:
:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
To God be the glory
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Oupa se thread

Post by ToyX4 »

Nou wat was die probleem?
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Oupa se thread

Post by CasKru »

ToyX4 wrote:Nou wat was die probleem?
Die range op die ICV was te groot. M.a.w. hy was gebruik vir iets wat hy nooit voor bedoel was nie.
To God be the glory
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Re: Oupa se thread

Post by badprop »

Het vir my n serial kabel gan kry en die software gedownload toe tune ek hom presies soos Cassie sin. Kyk as oupa so mooi prrrrr kry ek skoon hoendervleis

Weet iemand dalk wat fout kan wees: Sodra ek die hubs lock, of hy in 4x4 is of nie is daar so tik tik geluid? Klink nie baie gesond nie. Weetnie of ek die hubs moet lock as hy so maak nie.
Image
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Oupa se thread

Post by Mud Dog »

Het hy 'n auto locker voor?
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
chopper

Re: Oupa se thread

Post by chopper »

Jip, my SFA leun ook effens oor na regs - veral nadat ek agter die stuur plek ingeneem het :wth: :lol:
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Re: Oupa se thread

Post by badprop »

Mud Dog wrote:Het hy 'n auto locker voor?
Nee manual
Image
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Oupa se thread

Post by Mud Dog »

Gebeur dit net as jy draaie ry of met reguit lyne ook?
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Re: Oupa se thread

Post by badprop »

Met reguit lyne ook
Image
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Oupa se thread

Post by The Legend »

Johan,Ek kan n kompleet sfa voor as vir jou kry as jy een soek.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Oupa se thread

Post by Mud Dog »

As jy in 4x4 ry met die voor diff-lock ingestel? (Op sand of gras ... nie op 'n harde oppervlak nie). As di ge-tik nie meer daar is nie, weet jy dit het iets met die locker te doen.

As jy nie die hub locks instel nie en 4x4 engage (moet gedoen word terwyl die bakkie still staan), doen hy dit dan ook as jy so ry? Indien nie, is dit een van die hub locks. Indien wel is dit in die drive train, dan sou ek by die prop shaft begin .... het jy al ge-check of daar iets by die shaft vas gehaak het (soos 'n sukkie draad bv.)? Anderste kan jy die bakkie heeltemal op lig op stands en laat hom in 4x4 loop terwyl jy onder luister waar vandaan die geluid af kom.


:think:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Re: Oupa se thread

Post by badprop »

Lollie wrote:Johan,Ek kan n kompleet sfa voor as vir jou kry as jy een soek.

baie dankie maar lat ek net kyk wat is die fout

Andy, geen difflock voor nie. Die geluid is daar ongeag of hy in 4x4 is of nie, lock net die hubs. So dit is dan sekerlik in een van die hubs. Cool plan sal hom in die lug kry lat mens kan hoor waar die geluid vandaan kom! Ag krisis dink nounet daaraan, plaas lock ek net een op n slag dan kan ek mos hoor watse een het die probleem...
Image
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Re: Oupa se thread

Post by badprop »

Ok ek het die naweek gou getoets maar verstaan nie lekke. Die geluid is net daar as ek albei hubs lock. As ek een op n slag lock is daar geen geluid. En dis in 2x4 of 4x4. Om draaie of reguit pad. Is die 2 hubs dependant op mekaar?
Image
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Oupa se thread

Post by Mud Dog »

As dit nie die prop-shaft is nie, dan is dit seker crown wheel & pinion. Jy sal moet uithaal. :(
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Oupa se thread

Post by ToyX4 »

Johan, die crown wheel en pinion is splinternuut, miskien so 20 000km terug ingesit. Twyfel of dit die fout is, behalwe as die ou wat die installasie gedoen het akkies aangejaag het. Hy het voor en agter diff gelyk gedoen.

Dit klink of dit een van die hubs is. Binne in is mos sulke groot moere. Draai dit vas. Dink dis daai moere wat die bearing vastrek. Ek het eenkeer die regterkant so bietjie vaster gedraai, toe is die geluid weg.

Gaan kyk op die link, viewtopic.php?f=67&t=3627" onclick="window.open(this.href);return false; die eerste post, download die attachment. Op p4 van die pdf is die diagram van die hub. Daar kan iets nie mooi vas wees nie, vermoed ek.
ImageImage
Image
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Oupa se thread

Post by ToyX4 »

Maak hier oop, kyk op bladsy 4, Johan

download/file.php?id=3946
ImageImage
Image
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Oupa se thread

Post by Mud Dog »

Die geluid is net daar as ek albei hubs lock. As ek een op n slag lock is daar geen geluid. En dis in 2x4 of 4x4.
As net een hub gesluit is, watter kant nogal, draai dan net die spider gears (geen geluid nie). As albei gesluit is, dan draai die 'carriage', maw die crown wheel ook, wat natuurlik die pinion sal dryf .... die prop sal natuurlik dan ook draai. Dis nou hoekom ek gesê het jy moet eers kyk na prop ..... as dit nie hy is nie is die probleem binne in die diff (CRW & P). Kan wees dat daar iets los gekom het en 'n rat-tand beskadig het ... (ek hoop erg dat ek verkeerd is.)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Re: Oupa se thread

Post by badprop »

eish hoe naar raak ek nou :sick: ek hoop ook jys verkeerd!

sal moet ondersoek instel. Dankie Riaan sal daarna ook kyk.

Ons beplan n namib trip Maart so wil die dinge uitsort
Image
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Re: Oupa se thread

Post by badprop »

Weet enige iemand dalk waar presies sit die starter relay? (as daar een is) Ek kry dit nie in die manuals nie.
Somtyds wil oupa ni start nie. As ek krag direk op die solenoid sit start hy one time. So die battery het genoeg krag, kabels is skoon genoeg (het dit skoon gemaak met koeksoda). Ek het ook die ignition switch getoets en hy gee wel krag uit. Het al die fuses uit gehaal en gecheck. Kan dit dalk n neutral start switch probleem wees?
Attachments
190220121384.jpg
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Oupa se thread

Post by CasKru »

Ek dink oupa soos bloudraad het nie 'n starter relay nie. Het al oral gesoek.

Haal bietjie jou earth draded af en maak die kontak punte skoon as ook die hegpunte op die enjin en body. Sit hulle dan terug en jou van behoort lekker te start
To God be the glory
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Re: Oupa se thread

Post by badprop »

Dit maak sin, daars geen relay in die manual nie.

Ek het reeds al die punte skoon gemaak, hy start as ek krag direk op die dun draad van die solenoid sit. Vanoggend toe start hy, toe netnou toe wil hy weer nie. Toe trap ek die clutch so paar keer en wissel die ratte, toe start hy. Dalk die neutral witch?
Image
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Oupa se thread

Post by Mud Dog »

Johan, wat maak hy as jy hom probeer start, enige iets? Of is hy heeltemal dood? :think:

Het jy die crimping op al die drade ook nagegaan? Lees bietjie hier, dit mag miskien help.


;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Re: Oupa se thread

Post by badprop »

Thanks Andy, somtyds as hy nie wil start nie is hy heeltemal dood. Nie eers n klick of n tick nie.
Obvoiusly nie die neutral switch nie duh! dis nie n automatic nie
ek dink ek moet net weer deur al die drade gaan en als skoon maak. dis n moeilike een want ek kan dit nie simuleer nie, gebeur net partykeer. (waneer jy nie by die huis is nie natuurlik)
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Oupa se thread

Post by CasKru »

badprop wrote:Thanks Andy, somtyds as hy nie wil start nie is hy heeltemal dood. Nie eers n klick of n tick nie.
Obvoiusly nie die neutral switch nie duh! dis nie n automatic nie
ek dink ek moet net weer deur al die drade gaan en als skoon maak. dis n moeilike een want ek kan dit nie simuleer nie, gebeur net partykeer. (waneer jy nie by die huis is nie natuurlik)
As jy se hy is heeltemal dood... kom die liggies op die dash darem aan of net helemal niks nie? Dalk is daar nog remenance van 'n vorige immobilser wat jou rond neuk
To God be the glory
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Re: Oupa se thread

Post by badprop »

nee al die liggies kom mooi aan en petrol pomp sing as ek die imobolizer af sit. dis net as ek die sleutel draai is die starter tjoep stil
Image
Hiluxfan_111
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 136
Joined: Tue Dec 06, 2011 9:30 am
Town: Muscat and Midrand
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4
Real Name: Roelof

Re: Oupa se thread

Post by Hiluxfan_111 »

Hi Johan
I’ve had the same problem before in another car. Turned out to the ignition switch. It would make perfect contact in the other positions but the contact for the starter only intermittently. When you test it, it works. (Murphy’s law :confused: ) But when you want to start later it doesn’t.
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Oupa se thread

Post by SuidWes »

Had the same problem and installed a relay two years ago.... Still working 100% Also suspect the ignition switch.
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Re: Oupa se thread

Post by badprop »

So nou le oupa nie meer kant toe nie, vere gereset en extra vere voor in gesit. Pretoria Spring sales het rerig goeie diens.

Bietjie raad:
1. Hy trek na links as ek briek. Het gistraand die regterkantste disk en caliper skoon gemaak. Daar was omtrent n ton grease in die caliper en onder die disk plaat. :shock2: Kom dit van die birfields af?
Gaan n caliper kit moet kry, die rubbers is heeltemal gaar.

2. Kort hier nie dalk n doppie of iets nie? Kan tot binne die propshaft se galblaas sien.
Attachments
2012-12-20-397 (Small).jpg
2012-12-20-397 (Small).jpg (63.41 KiB) Viewed 4657 times
Image
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Oupa se thread

Post by The Legend »

badprop wrote:So nou le oupa nie meer kant toe nie, vere gereset en extra vere voor in gesit. Pretoria Spring sales het rerig goeie diens.

Bietjie raad:
1. Hy trek na links as ek briek. Het gistraand die regterkantste disk en caliper skoon gemaak. Daar was omtrent n ton grease in die caliper en onder die disk plaat. :shock2: Kom dit van die birfields af?
Gaan n caliper kit moet kry, die rubbers is heeltemal gaar.

2. Kort hier nie dalk n doppie of iets nie? Kan tot binne die propshaft se galblaas sien.
Ja - jou gries nippel is weg.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Re: Oupa se thread

Post by badprop »

Haha!! nee die nippel is aan die anderkant. praat van die binne kant van die u-joint gedeelte
Image
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Oupa se thread

Post by Mud Dog »

Daar kort beslis 'n prop. Jy kan 'n 'Welsh plug' insit, maar die uni sal eers uitmekaar gehaal moet word. ;-)

As dit werklik ghries is op die caliper, dan miskien ja dat dit van die knuckles af kom .... as die calipers lek kan dit ook net brake fluid wees saam stof wat nou soos ghries lyk. Maak reg die caliper seels en vervang die pads.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Re: Oupa se thread

Post by badprop »

Mud Dog wrote:Daar kort beslis 'n prop. Jy kan 'n 'Welsh plug' insit, maar die uni sal eers uitmekaar gehaal moet word. ;-)

As dit werklik ghries is op die caliper, dan miskien ja dat dit van die knuckles af kom .... as die calipers lek kan dit ook net brake fluid wees saam stof wat nou soos ghries lyk. Maak reg die caliper seels en vervang die pads.
hmmm klink na n jobbie wat voorle? Dalk n aanduiding van die grootte? dan kan ek sommer oppad huistoe optel. sal bietjie soek vir info om die uni af te haal.

Dis nou moeilik om te se of dit grease was. Het gister die seels gekry, vanaand word die calipers gediens :clap:
Image
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Oupa se thread

Post by Mud Dog »

Ag jammer .... nou net eers terug, maar weet in elk geval nie die groote van daai plug nie. Hoop jy kom reg. Jy kan hom miskien met 'n vernier meet. :think:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
badprop
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Thu Mar 31, 2011 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Looking..
Real Name: Johan

Re: Oupa se thread

Post by badprop »

Cool no problem! Sal hom bietjie check.
Image
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Oupa se thread

Post by The Legend »

Hi Johan,

Het jy toe jou calipers gediens?Ek het myne so n maand terug gedoen.Ek het my seels kit by Toyota gekoop.My n arm en n been gekos.Ek het net nie kans gesien om pirate parts te gebruik nie.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
Post Reply

Return to “The Workshop”