Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by SWARTLUX »

Wat is die rede dat almal wat Hilux SFA's ry dit so een vir een verkoop?

Toe ek een gesoek het wou niemand verkoop nie nou dat ek maar gesettle he vir 2de beste en die IFS gekoop het nou verkoop julle die SFA's op strepe :eh:
Image
User avatar
GI Jane
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4019
Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
Town: Strand WC
Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
Real Name: Val
Club VHF Licence: X112

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by GI Jane »

Weet nie... maar hulle sal later spyt wees, dan is dit te laat.... then the ship has sailed....
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by OOOOMS »

Hulle het VIGO's gery..... :lol: :lol: :lol:
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by SWARTLUX »

OOOOMS wrote:Hulle het VIGO's gery..... :lol: :lol: :lol:
Kan wees hier is juis mos 2 lede wat hul sfa's verkoop het en nou vigo's ry :lol:
Image
User avatar
oxydog
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Mon Jun 06, 2011 8:46 am
Town: Pretoria
Vehicle: '98 Hilux SFA 2.8D 4X4 D/C, '06 Hilux 4.0 V6 4X4 D/C
Real Name: Jarus
Club VHF Licence: J67
Location: Die Ooste
Contact:

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by oxydog »

Ek was in die bevoorregte posisie om my SFA te hou toe ek my Vigo koop. Sal hom nooit verkoop nie!!! Vigo sal dalk later plek maak vir iets nuwer...
Bees (Toy)
'98 Hilux 2.8D 4X4 D/Cab

• ARB Bullbar
• Safari Snorkel
• GearMax Rear Locker
• Dragon 29 MHz with 2.6m whip
• Front Runner bakkie slide
• 31" BFG KM2's

Hings (Everyday use and long distance travel)
'06 Hilux 4.0 V6 4X4 D/Cab

• Level-it kit (Front)
• Custom integrated bullbar
• Custom replacement bumper
• Midas driving lights
• Front Runner bakkie slide
• National Luna 80l fridge/freezer
• National Luna Dual Battery System
• LA Sport 70l long range tank
• 2x40W Solar panels with PWM controller
• 31" BFG KM3's
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by SWARTLUX »

oxydog wrote:Ek was in die bevoorregte posisie om my SFA te hou toe ek my Vigo koop. Sal hom nooit verkoop nie!!! Vigo sal dalk later plek maak vir iets nuwer...
Slim plan!Ek moet sê daar is darm maar net iets aan die SFA wat ek like dit is een van die mooiste 4x4's en dit lyk net so tuis in die bos!Sal my IFS enigetyd ruil vir 'n ordentlike SFA :lol:
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by CasKru »

As ek maar net die geld gehad het het ek almal van hulle gekoop
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by OOOOMS »

SWARTLUX wrote:
oxydog wrote:Ek was in die bevoorregte posisie om my SFA te hou toe ek my Vigo koop. Sal hom nooit verkoop nie!!! Vigo sal dalk later plek maak vir iets nuwer...
Slim plan!Ek moet sê daar is darm maar net iets aan die SFA wat ek like dit is een van die mooiste 4x4's en dit lyk net so tuis in die bos!Sal my IFS enigetyd ruil vir 'n ordentlike SFA :lol:
:lol: :lol: :lol: Totdat jy 'n Vigo ry, dan is als verby...grap net hoor! SFA is OK, maar nie vir die lang pad nie :wink2:
User avatar
arnize2
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 743
Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
Town: Wellington
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Arno
Location: Malmesbury

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by arnize2 »

Ek kan aan baie redes dink hoekom mense hulle SFA sal verruil vir 'n Vigo, maar ek sal dit nie doen nie en om 'n baie goeie rede. EK KAN DIT NIE BEKOSTIG NIE. :oops: :cry:
En my vrou se ook dit bly vir haar die mooiste bakkie.
User avatar
96-Luxi 4x4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 366
Joined: Wed Apr 06, 2011 4:56 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: 1996 Toyota Hilux 4x4 DC Almost Lexus V8
Real Name: Naas

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by 96-Luxi 4x4 »

Nee gan my kop tebowe ok, sal myne ook nooit smous nie, sal net bykoop as ek kan :lol:

Swaar op petrol, verskriklik, maar as ek by die trail of baan kom, los ek die Vigo ver agter :lol:

Het nou al 2, soek nou die Vigo by vir vakansies saam die familie, try swambo oorreed om die golf te ruil vir een :shh: :shh:

lat ons ma sien :beg:
Attachments
15012012(001).jpg
22012012(006).jpg
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by CasKru »

OOOOMS wrote:
SWARTLUX wrote:
oxydog wrote:Ek was in die bevoorregte posisie om my SFA te hou toe ek my Vigo koop. Sal hom nooit verkoop nie!!! Vigo sal dalk later plek maak vir iets nuwer...
Slim plan!Ek moet sê daar is darm maar net iets aan die SFA wat ek like dit is een van die mooiste 4x4's en dit lyk net so tuis in die bos!Sal my IFS enigetyd ruil vir 'n ordentlike SFA :lol:
:lol: :lol: :lol: Totdat jy 'n Vigo ry, dan is als verby...grap net hoor! SFA is OK, maar nie vir die lang pad nie :wink2:
Snaaks... dit het vir my nogal gelyk asof jy moeer as ek was na daai 19ure trippie van ons toe ons Kaap toe.... SFA rules
To God be the glory
User avatar
arnize2
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 743
Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
Town: Wellington
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Arno
Location: Malmesbury

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by arnize2 »

Totdat jy 'n Vigo ry, dan is als verby...grap net hoor! SFA is OK, maar nie vir die lang pad nie :wink2:[/quote]

Ja, die ouer mense vind hom 'n bietjie ongemaklik. :tease: :tease:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by OOOOMS »

Ja ek was moeg omdat ek die heel tyd moes wag vir jou en nie eens die geklets oppi radio te noem nie..... :lol: :lol: :lol:
chopper

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by chopper »

Naas,
Waar kom jy aan daai giftige BB :?: :wth: :D:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by OOOOMS »

chopper wrote:Naas,
Waar kom jy aan daai giftige BB :?: :wth: :D:
Tinus ek het ook al gevra, toe ek dit gesien het, oulik ne?

.....eintlik te prastig :yahoo:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by CasKru »

OOOOMS wrote:Ja ek was moeg omdat ek die heel tyd moes wag vir jou en nie eens die geklets oppi radio te noem nie..... :lol: :lol: :lol:
Hoe meen meneer nou wag vir my? AS ek reg onthou moes ek by tye vir jou wag... ek moes wel meer gereeld by die pertol pompe stop ja
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by OOOOMS »

CasKru wrote:

Ek's net bly jy het jou medikasie verander van groen na oranje :D:

Daai was ook maar net betyds... anders het ek dalk nog meer gepraat

Dankie tog daarvoor, mens kry nie eens geslaap nie..... :laugh2: :laugh2: :laugh2:
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by Mr_B »

Because the V6 Vigo uses more fuel and makes a very pretty exhaust note!
User avatar
SideKick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1127
Joined: Wed Jan 12, 2011 12:45 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Toyota Hilux '89 2.2 (4Y) EFI D/C 4x4, Mikem Suspension, PowerFlow Exhaust, BroSpeed Branch, 31" M/T, Long Range Fuel Tank, Front Diff-Lock
Real Name: Stephan
Club VHF Licence: X108
Location: Parow

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by SideKick »

Hoekom verkoop almal? Ek dink dis die ouderdom . . .
Stress: :irate: The confusion created when one's mind overrides the body's desire to choke the living $H!t out of some asshole that desperately deserves it!
Image
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by CasKru »

SideKick wrote:Hoekom verkoop almal? Ek dink dis die ouderdom . . .
Hulle sin of die bakkie sin?
To God be the glory
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by Mud Dog »

Sê maar wat julle wil van Cassie se medikasie ..... hy ken nog steeds die waarde van 'n SFA. Miskien moet julle ook daarvan kry! :laugh2: :laugh2:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by CasKru »

Mud Dog wrote:Sê maar wat julle wil van Cassie se medikasie ..... hy ken nog steeds die waarde van 'n SFA. Miskien moet julle ook daarvan kry! :laugh2: :laugh2:
:D: :D: :D: :D:
Where should I send that cheque again? :laugh2: :laugh2:
To God be the glory
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by Hilux 1 »

2de beste se ma se varksteaks
Popmar
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Thu Jul 16, 2009 5:37 pm
Town: Albertskroon Johannesburg
Vehicle: Hi Lux
Real Name: Martin

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by Popmar »

Toe ek jonk was het ek daarvan gehou om te kyk hoe vinnig ek van een plek na `n ander kon ry :roll: Die een rekord op die ander opgestel wat speod aan betref :lol:
Nou dat ek meer "gematured" is weet ek dat daar altyd iemand gaan wees wat vinniger as ek sal wees - daarom ry ek `n standaard SFA
Toe ek jonk was was wakkerbly maklik - kon baie kilos ry sonder slaap :naah:
Nou dat die baard begin grys word raak ek makliker lommerig - daarom ry ek `n SFA - sy geskud op die pad hou my wakker
Toe ek jonk was moes ek uithaal om my kinders te onderhou :tongue:
Noudat die jare my begin inhaal onderhou ek my SFA :mocking: Dit is steeds goedkoper as kinders.
Volgens my is dit die jonges wat dus hulle SFA verkoop :blushing:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by OOOOMS »

Popmar wrote:Toe ek jonk was het ek daarvan gehou om te kyk hoe vinnig ek van een plek na `n ander kon ry :roll: Die een rekord op die ander opgestel wat speod aan betref :lol:
Nou dat ek meer "gematured" is weet ek dat daar altyd iemand gaan wees wat vinniger as ek sal wees - daarom ry ek `n standaard SFA
Toe ek jonk was was wakkerbly maklik - kon baie kilos ry sonder slaap :naah:
Nou dat die baard begin grys word raak ek makliker lommerig - daarom ry ek `n SFA - sy geskud op die pad hou my wakker
Toe ek jonk was moes ek uithaal om my kinders te onderhou :tongue:
Noudat die jare my begin inhaal onderhou ek my SFA :mocking: Dit is steeds goedkoper as kinders.
Volgens my is dit die jonges wat dus hulle SFA verkoop :blushing:
Thys....your comments please... :mocking:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by ThysdJ »

OOOOMS wrote:Thys....your comments please... :mocking:
Sal moet mooi dink voor ek antwoord Mark.. :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Ek sal Kaspaas nooit ooit vergeet nie, hy het my baie lekker plekke geneem en kon enigiets doen wat ek van hom gevra het. En hy was altyd gewillig en hy het nooit gekla nie. Maar, daar is 'n tyd om te koop en 'n tyd om te verkoop. Ek het Kaspaas verkoop omdat ek hom baie min gebruik het vir sy eintlike doel (klou en grou), en ek het effens verveeld geraak met hom, omdat ek en Allan al sy niggles, skete en streke uit hom uit gedokter het.

Die volgende stap in sy evolusie sou drasties gewees het maar hy was so sweet uitgesort dat ek besluit het iemand anders kan hom baie geniet, en ek kan eerder 'n ander SFA van scratch af bou. Toe pass ek hom aan na die volgende gelukkige eienaar wat baie lank en hard gesoebat het om hom te mag aanneem. Daar le 'n 350 Chevy V8 wat 'n plek soek om ingesit te word, en al was die oorspronklike plan om hom in Kaspaas in te sit, het ek daarteen besluit. Yankee enjins behoort in Yankee karre. So dalk 'n AC Cobra of 'n Jeep Renegade. Enough said, moenie eers spekuleer nie, daai skip is nog nie eers te water gelaat nie.

Ons het met Kaspaas getoer op die lang pad, maar dit het baie ongemaklik begin word, en hy was eintlik totaal over-engineered vir overlanding... My stywe rug kon nie meer al die langpad ryery en stamperigheid hanteer nie, en na 3 weke op grondpaaie het ek soos 'n vraagteken gelyk.

Die Vigo wat ek nou gekoop het gaan die toer funksie baie goed verrig, en hy sal selfs kan uithelp met bietjie ander offroading ook, al weet ek hy sal nooit dit kan doen wat Kaspaas kon gedoen het nie. Maar hier le die triek. Dis nou met jou kop ry, nie meer met brute krag nie. Dis nie meer point-and-shoot nie maar slowly-slowly-kill-the-monkey... :twisted: :twisted: Gee kans, as ons mekaar eers beter leer ken sing ek dalk 'n ander deuntjie. Hierdie ene is nog soos 'n nuwe stel army bootse, moet hom eers bietjie uittrap voor hy lekker pas. En daar gaan blase wees, vir seker!! :twisted: :twisted:

Ek sal weer 'n klou en grou masjien bou, eendag, net nie nou dadelik nie... SFA bly nog steeds in my mind die bakkie met die beste 4x4 konfigurasie wat Toyota nog ooit gebou het... Viva SFA VIVA!! :clap: :clap: :clap:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by OOOOMS »

Janee kyk, 'n SFA het wel sy plek en hang af van die behoefde van die eienaar :thumbup:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by OOOOMS »

Ou 'Dors' ek miss jou tog..... ;-)
Blou Bakkie.pdf
(419.82 KiB) Downloaded 67 times
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by Mud Dog »

Janee, dit was 'n blerrie mooi bakkie gewees!! :(

Al wat hy kort was is een van daai laaaaaang grawwe! :laugh2:

canopy1.jpg
canopy2.jpg
canopy3.jpg
canopy4.jpg
canopy5.jpg
canopy6.jpg
canopy7.jpg
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
96-Luxi 4x4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 366
Joined: Wed Apr 06, 2011 4:56 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: 1996 Toyota Hilux 4x4 DC Almost Lexus V8
Real Name: Naas

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by 96-Luxi 4x4 »

verstaan nie, Julle vra my BB :blink: :blink:

Wats dit? :confused:
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by OOOOMS »

96-Luxi 4x4 wrote:verstaan nie, Julle vra my BB :blink: :blink:

Wats dit? :confused:
Bull Bar :thumbup:
User avatar
96-Luxi 4x4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 366
Joined: Wed Apr 06, 2011 4:56 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: 1996 Toyota Hilux 4x4 DC Almost Lexus V8
Real Name: Naas

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by 96-Luxi 4x4 »

OOOOMS wrote:
96-Luxi 4x4 wrote:verstaan nie, Julle vra my BB :blink: :blink:

Wats dit? :confused:
Bull Bar :thumbup:

ooo, askies, is nog vroeg. :oops:

Dis nou n pel van my, Clarence wat Camil Suspension besit, die is hulle nuwe reeks - Camo Accessories, Hulle het laasjaar begin met die bumpers. Sy Nommer sou julle belangstel - 082 vier een 2 222 Nul

Laat ma weet, was iets anders. :yahoo:
Image
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by RooiLux »

SWARTLUX wrote:
oxydog wrote:Ek was in die bevoorregte posisie om my SFA te hou toe ek my Vigo koop. Sal hom nooit verkoop nie!!! Vigo sal dalk later plek maak vir iets nuwer...
Slim plan!Ek moet sê daar is darm maar net iets aan die SFA wat ek like dit is een van die mooiste 4x4's en dit lyk net so tuis in die bos!Sal my IFS enigetyd ruil vir 'n ordentlike SFA :lol:
Ons kan maar :tease:
Image
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by george »

Ek mis ook my SFA so nou en dan.Maar nie as ek in die IFS klim nie.
Sou nie omgee om altwee te kon besit nie.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by Kaspaas »

Toe pass ek hom aan na die volgende gelukkige eienaar wat baie lank en hard gesoebat het om hom te mag aanneem
Wat kan ek sê, Ek herken n bekwame 4x4 as ek hom sien. (Was net een kyk en ek was verlief) :mrgreen:
Ekt nog n goeie rug en n jong vroutjie met nog n beter rug! :lol:
Eks nou genees van my 2.8DT Isuzu 4x4, 2.5 Chev Luv 4x4, 1400 Nissan, 2.0 TATA en selfs ou Bastiaan.

Daar sal seker n tyd kom wat ek ook moet aanskuif na n Vigo toe, maar vir nou is daar net te veel 4500 EFI's en 4.0 V6's wat op hulle m0@r moet kry hier in die duine! :twisted: :twisted:

Die tyd is naby: Mense praat alklaar van die bakkie met die rooi Hilux4x4 sticker bo op die dak wat so sp#l$(tipiese Noord Kaap lingo) klink!
Nogal met n Lexus in sê hulle! :mocking:

SFA 4 LIFE!!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by ThysdJ »

Cobus, ek het dalk oor 'n paar jaar die perfekte Vigo vir jou... :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by The Legend »

Ooooms.Ek kan net se blacksam dit was n mooi SFA daai een van jou.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by Stef »

SFA se enigste kwaal is die 2.4 se brandstof verbruik (2.2 effe beter), maar 'n 2JZ hoort my daarvan te genees :mrgreen: die goed gee mos 10km plus op 'n liter :angel: :mocking: En dan die min spasie vir die passesiers op die agter sitplek.

Dis eintlik al rede dat ek hom nie te ver ry nie...hy is dors! Maar 'n IFS gaan my nie sommer vang nie...die Brospeed conversion met daai CRD cam is nogals wild (als in ag genome)
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by JohanM »

SFA's is n voertuig wat jy of geniet of nie. Hulle het baie tekortkominge wanneer hulle vergelyk word met die nuwe modelle. Maar dit is vanselfsprekend want elke model word sekere aspekte verbeter en verander om die mark tevrede te stel. Maar vergelyke met hulle gelyke jaar model van ander vervaardigers kan ek net se dat ek gee nie om of hulle vinniger is of ligter op sous of sulke dinge nie, die SFA bly die Baas van Afrika selfs vandag nog teen sy nuwe weergawes vergelyk.

Soos Stef genoem het hierso, spasie, pakplek in die laaibak, vragdra Kg's teenoor die nuwes asook krag en brandstof verbruik is die grootste tekortkominge op die modelle en vir meeste daarvan is daar n oplossing.

Maar wanneer mens die optimale benutting van die voertuig se sterk en swak punte maak, kry jy n voertuig wat jou die vakansie leefstyl leer want mens wil mos nie jaag op n grond pad nie en ook nie oppad na jou bestemming toe nie. Ook is dit een van die min voertuie wat daai sekerheid by my al ingesement het van uiterse betroubaarheid en uithouvermoe en uiterste bekwaaheid ongeag die terrein of weersomstandigehede of wat ook al.

Ek het al baie met n IFS gery en ook met die Vigo's en dit is stunnig voertuie, maar ek vind hulle soms bietjie te "carlike", maar dit is net my opinie.

Ek sal nie my SFA verruil vir n IFS of Vigo nie. Ek geniet myne en sal graag n padkar (Vigo/Fortuner) wil bykoop, maar dit is nog nie in my begroting nie.
Johan Marais
User avatar
96-Luxi 4x4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 366
Joined: Wed Apr 06, 2011 4:56 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: 1996 Toyota Hilux 4x4 DC Almost Lexus V8
Real Name: Naas

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Post by 96-Luxi 4x4 »

:thumbup: Ek stem, eks ma getroud met my SFA. Na al die geld ok sal ek nooit kan verkoop nie.

Ma hys in my hart, soos nog n kind, sal Luxi nooit verkoop as ek n keuse het nie.

Stem, koop net die ander by!! :yahoo:
Image
Post Reply

Return to “Open Discussion”