Soos jul van die usernaam kan aflei is ek Rooilux aka Marius se seun.My pa het my dadelik aangesteek met die 4x4 toe hy syne gekoop ht dat ek dadelik begin soek het vir my eie een en ek moet bieg ek ht lekker hier op de forum geroofkyk vir maande en nou na maande en maande se gesoek en omtrent naby aan 100 bakkies gaan kyk het en die interweb plat gesurf het ht ek uiteidelik my lux gekry woensdag ek is nou die gelukkige eienaar van 'n 2005 doublecab Hilux Legend 35 2005 model 2.7 petrol.Ek het oorspronklik wit of silver gesoek maar het te nou swart gekoop oor die toestand van hom maar ek is net so gelukkig met die swart want saam die croom lyk hy te bakgat!!!!
Ek en pa gan nou eers vanada die bakie so bietjie gan inwy so fotos sal vanaand gelaai word sodat almal vir swartlux kan sien in sy glorie.
Ek sien uit om ook nou lekker saam te kan gesels en te leer oor als van my bakkie by julle slim manne hulle seg mos met grysheid kom wysheid!
![Laughing :lol:](./images/smilies/icon_lol.gif)
![Laughing :lol:](./images/smilies/icon_lol.gif)
Dankie vir die awesome forum ek he treds baie geleer oor warvoor om uit te kyk vi die regte bakkie en met die hulp van almal hier het ek 'n goeie bakkie gekry!
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)