4y nou klaar
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
4y nou klaar
En da gebeur dit nou, so 10 000km terug het ek die 4y laat oordoen by plaaslike "engin kenner" omdat hy bietjie rook.Plaas het ek maar met die bietjie rokies saamgeleef want van da af was dit net afdraende, gaskets het aanhou blaas, 3 keer om presies te wees en die head was 3 keer geskiem.
Nou het hy gekalf :evil: die water is in die olie. :x
Wat nou gemaak, try hom weer regmaak of sit nou maar n duisend of wat rand by en kry n ander engin soos bv n kz diesel of dalk 3.0 straight ses of n nuwe 4y

- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: 4y nou klaar
Was dit die Korean 4y wat jy oorgedoen het en gekalf het, of was dit die original 4y engine wat gekalf het.
Kon nie meer onthou of jy daai tyd vir die Fong Kong gegaan het nie.
Kon nie meer onthou of jy daai tyd vir die Fong Kong gegaan het nie.
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: 4y nou klaar
Dis nog die oorspronklike Toyota 4Y soos die bakkie uit gekom het
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: 4y nou klaar
jip hy was original, ek het nou gedink om by die stealers te gaan hoor of ek nie dalk nog n sub assembly kan kry nie, sal verkies om hom original te hou,behalwe as dit nou rerig nie kan nie
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: 4y nou klaar
Maak die original reg indien jy kan ek het selfde probleem as jy gehaad het ook korean gan koop en hom die volgende dag weer uitgehaal en die original 4y laat oordoen en weer original terug gesit het my baie gekos maar hy sal nou weer vir 20jaar + hou sonder probleme.gompie wrote:jip hy was original, ek het nou gedink om by die stealers te gaan hoor of ek nie dalk nog n sub assembly kan kry nie, sal verkies om hom original te hou,behalwe as dit nou rerig nie kan nie
Ek het my les geleer met die korean engines.Anders as jy nie anders kan nie koop net die sub assembly en bou al die oorspornklike parte oor op die nuwe sub assembly.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: 4y nou klaar
Die engin is nog die original waarmee hy uitgekom het, moes hom net nooit n die spesifieke mechanic toe gevat het nie want dis da waar al my stront begin het onder andere dat die head al 3 keer geskiem is, en toe kom my buurman agter die agterste head boute was los, hy het dit sommer met die hand los gedraai. Sal maar gaan uitvind wat gaan n sub assembly my kos.RooiLux wrote:Maak die original reg indien jy kan ek het selfde probleem as jy gehaad het ook korean gan koop en hom die volgende dag weer uitgehaal en die original 4y laat oordoen en weer original terug gesit het my baie gekos maar hy sal nou weer vir 20jaar + hou sonder probleme.gompie wrote:jip hy was original, ek het nou gedink om by die stealers te gaan hoor of ek nie dalk nog n sub assembly kan kry nie, sal verkies om hom original te hou,behalwe as dit nou rerig nie kan nie
Ek het my les geleer met die korean engines.Anders as jy nie anders kan nie koop net die sub assembly en bou al die oorspornklike parte oor op die nuwe sub assembly.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: 4y nou klaar
Probeer eers die oorspronklke 4y fix voor jy sub koop,ek het presies dieslfde probleem op myne gehaad het ook begin rook het eers na ek die efi converions gedoe nhet besef dit was die carb wat daai swart rook gemaka het en olie gebruik het want na die efi gebruik my bakkie nie meer olie nie en rook ook glad nie meer nie so ek het eintli kR9k betaal om 'n engin oor te doe nwat eintlik niks makeer het nie.
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: 4y nou klaar
Dirk don't take it back to that guy, honestly I'm not sure he knows what he is doing! Firstly a 4Y is the easiest engine ever to diagnose a fault on. A head gasket doesn't just blow! There are factors that influence it, these being:
Blocked/obstructed radiator
Stuck thermostat
Engine running too lean
Timing too advanced
Leaking intake manifold
Use to poor quality gasket... seen this too many times!
Faulty viscous fan, and or no cowling on the radiator
Stuffed radiator cap
Water pump giving or totally finished!
Valve timing too advanced or retarded... easy mistake to make... the 'pro's' did this on my 4Y!
Now none of these are rocket science to diagnose and remedy on a 4Y! Take it to some who will check the engine holelistically, not someone that's just doing to change the gasket again! Also get an original 'import' Toyota gasket, nothing less. It has re-inforced brass coolant and oil channel seals! The head gasket can also be torqued about 10% more than spec!
Blocked/obstructed radiator
Stuck thermostat
Engine running too lean
Timing too advanced
Leaking intake manifold
Use to poor quality gasket... seen this too many times!
Faulty viscous fan, and or no cowling on the radiator
Stuffed radiator cap
Water pump giving or totally finished!
Valve timing too advanced or retarded... easy mistake to make... the 'pro's' did this on my 4Y!
Now none of these are rocket science to diagnose and remedy on a 4Y! Take it to some who will check the engine holelistically, not someone that's just doing to change the gasket again! Also get an original 'import' Toyota gasket, nothing less. It has re-inforced brass coolant and oil channel seals! The head gasket can also be torqued about 10% more than spec!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: 4y nou klaar
thanks mr b, no the bakkie wont go back to the same guy, had it at another guy after the gaskets blew and we found that the thermostat where kept open by a, wait for it .... a nr 10 nut.That after the previous guy told me he drilled 2 small holes in the thermostat to stop it from overheating if the thermostat gets stuck. All this happend after he did the engine and i did everything on the engine, from bearings to new oil pump, complete overhaul, so i think all this just buggered up the engine after the overhaul.
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: 4y nou klaar
Dirk, just to show you, if the no 10 nut was keeping the thermostat open, then it sure was not going to overheat. If how ever the over way around then I believe him.
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: 4y nou klaar
Is it not possible you have a cracked head/block, it's rare on petrol engines, and even rarer on a 4Y, but not impossible!
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: 4y nou klaar
Gompie as ek mag
'N hilux laaik nie water tot by die asbakkie nie
Nog twee moontlike voutjies in my opienie
Engine running too lean
Use to poor quality gasket... seen this too many times!
'N hilux laaik nie water tot by die asbakkie nie
Nog twee moontlike voutjies in my opienie
Engine running too lean
Use to poor quality gasket... seen this too many times!
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: 4y nou klaar
Okay, engin is uitmekaar en ja gasket het weer geblaas.
Die blok en head gaan maandag of so na n engineer in Pietersburg sodat hulle al die checks op hulle kan doen maar die camshaft is klaar en sal vervang moet word.
Het enige iemand dalk n contact by Brospeed, as hulle nog bestaan.
Die camshaft kom van hulle af en as die head nog reg is dan sal ek weer n brospeed camshaft moet insit aangesien die head gegasflow is.
O ja die 2de en 4de pistons was ook verkeerd om ingesit deur die vorige "mechanic" en die oil pickup se brackets was nie vas nie...... :evil:

- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: 4y nou klaar
Hoveel keer kan mens daai head sceem? gaan hy nie bietjie dun raak nie?
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: 4y nou klaar
Gewoonlik een of twee skims, dan is dit klaar. Maar jy kan 'n dikker gasket gebruik on te compensate, miskien sal 'n koper gasket 'n beter opsie wees as hulle weer moet skim.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: 4y nou klaar
Ja die head kan net een of twee keer gedoen word, so ons sal maar sien wat vertel die engineers, maar ek dink n nuwe een is n beter opsie.
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: 4y nou klaar
:evil: :evil: :evil: Dit maak mens die %^*$&%in
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: 4y nou klaar
Praat jy, ek kan aan nog n paar sterrietjies en tekenkies dink om da by te sitGeorgeJvR wrote::evil: :evil: :evil: Dit maak mens die %^*$&%in
- Pung
- High Range 4WD
- Posts: 65
- Joined: Wed Jun 29, 2011 4:12 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: SFA Hillux
- Real Name: armien
Re: 4y nou klaar
Hello almal julle outjies my tyd het ook nou aangebreek om 4y oor te doen. Ek is eintlik hier in kaapstad. Ek dink daai vorige oukie was i MAC-KEN-NIKS. En nie i MECANIC nie. Een vragie oor die head wat ek wil laat gasflo en port. En ook die cam laat sny. Maak dit i groot verskil in krag.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: 4y nou klaar
Ek sou hom heeltemal standaard los. Beslis nie 'n gesnyde cam nie, dit sal die laer rev krag erg benadeel. Gasflow die kop as jy wil maar dit sal nie baie verskil maak nie .... geld mors in my opinie. Onthou, dis nie 'n racer nie, ek sou eerder die geld op 'n EFI sisteem gebruik. Dit sal jou beter krag en petrol verbruik gee sonder enige nadele .... except as daar met die elektronika enigiets verkeerd loop terwyl jy ver van hulp af is, maar dit gebeur ook selde sover ek verstaan.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: 4y nou klaar
Om eerlik te wees, die brospeed cam wat gesny was het definitief n groot verskil gemaak op my 4y en min, eintlik sover nie een ander 4 y kon my beat nie, maar soos ek verstaan moet die cam weer verhard word na h gesny is en die ouens doen dit nie so ek gaan maar die keer vir die standaard cam gaan.Mud Dog wrote:Ek sou hom heeltemal standaard los. Beslis nie 'n gesnyde cam nie, dit sal die laer rev krag erg benadeel. Gasflow die kop as jy wil maar dit sal nie baie verskil maak nie .... geld mors in my opinie. Onthou, dis nie 'n racer nie, ek sou eerder die geld op 'n EFI sisteem gebruik. Dit sal jou beter krag en petrol verbruik gee sonder enige nadele .... except as daar met die elektronika enigiets verkeerd loop terwyl jy ver van hulp af is, maar dit gebeur ook selde sover ek verstaan.
dis maar n saak van opweeg, spoed en krag of betroubaarheid?
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: 4y nou klaar
Okay die hilux is reg en hy loop soos n droom, still original 4y setup.
Maar nou het die f%$#%^* colt sy alie gesien, die ouens by die garage meen hy het valves gebrand, 2 vrae, kan hy al die valves brand en wa veroorsaak dit.
Ek vermoed hulle het strooi aangejaag die vorige keer toe hulle die timing belt vervang het, maar ek vermoed net. Wat dink julle slim mense
Maar nou het die f%$#%^* colt sy alie gesien, die ouens by die garage meen hy het valves gebrand, 2 vrae, kan hy al die valves brand en wa veroorsaak dit.
Ek vermoed hulle het strooi aangejaag die vorige keer toe hulle die timing belt vervang het, maar ek vermoed net. Wat dink julle slim mense
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: 4y nou klaar
Jammer, in al my jare het ek nog nooit 'n kar gehad wat valves gebrand het nie. Ek het al gehoor dit gebeur as jou timing uit is of as jou brandstofmengsel te arm gestel is.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: 4y nou klaar
juis wat ek nie verstaan nie, dis die 3.0 v6 en die goed hardloop mos met rekenaars ens, kan seke gebeur met n carb setup maar glo nie so maklik met die feul injection storie nie veral soos ek se met die computers nie.pietpetoors wrote:Jammer, in al my jare het ek nog nooit 'n kar gehad wat valves gebrand het nie. Ek het al gehoor dit gebeur as jou timing uit is of as jou brandstofmengsel te arm gestel is.
Dont know much maar gesonde(ek hoop my verstand is nog gesond) verstand vertel my ander storie. :alvarin:
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: 4y nou klaar
Hoe het hy geloop nadat hulle die timing belt vervang het, het hy mooi en reg geloop of was hy bietjie swakEk vermoed hulle het strooi aangejaag die vorige keer toe hulle die timing belt vervang het, maar ek vermoed net.
EK weet glad nie hoe werk die Colts nie, maar dalk is dit moontlik dat die valve timing uit was nadat hulle die timing belt vervang het
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: 4y nou klaar
Om eerlik te wees kon ek niks agter kom nie, veral nie as ek met die sfa gery het en dan weer in die colt klim nie, hy het altyd vinniger gevoel as enige van my ander voertuie maar ja na n rukkie se ry het dit gevoel of hy swakker trek, maar soos ek se dalk was dit net die krag verskil tussen die voertuie dat ek dalk meer verwg het.pietpetoors wrote:Hoe het hy geloop nadat hulle die timing belt vervang het, het hy mooi en reg geloop of was hy bietjie swakEk vermoed hulle het strooi aangejaag die vorige keer toe hulle die timing belt vervang het, maar ek vermoed net.
EK weet glad nie hoe werk die Colts nie, maar dalk is dit moontlik dat die valve timing uit was nadat hulle die timing belt vervang het
- GI-
- High Range 4WD
- Posts: 76
- Joined: Fri Jul 08, 2011 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: Hilux 88 2.4 4x4
- Real Name: Gideon
Re: 4y nou klaar
n Gesnyde Camshaft is nie 'n goeie opsie nie. Hulle sny die bestaande nokprofiel om by n ander nokprofiel uit te kom.
Hulle sny die basissirkel van die nok kleiner om meer "valve lift" te kry en gevolglik is die helling van die nokprofiel baie groter.
Dit veroorsaak meer slytasie, veral op die valve guides.
Baie beter om eerder n "billet cam" te koop wat presies op die korrekte profiel is. Duurder maar beter oor langtermyn.
Dan het jy nogsteeds jou oorspronklike camshaft en kan altyd die oorspronlike een terugsit indien jy wil.
Ek het destyds myne bestel by Master Cam in Kaapstad. Weet egter nie of hulle nog betsaan nie.

- scout
- Low Range 4WD
- Posts: 199
- Joined: Sat Nov 05, 2011 10:45 am
- Town: White River
- Vehicle: 91 Hilux dc -pro comp , arb bb , winch , 33'' muds
- Real Name: Jonathan
Re: 4y nou klaar
my trokkie gebruik ook lekker olie en gooi so rokie as jy rat terug sit en hom trap.
Wil graag oorspronklike motor hou en dalk net oordoen?
Wat is die kostes min of meer vir so oefening? ( OOK 4Y )
Wil graag oorspronklike motor hou en dalk net oordoen?
Wat is die kostes min of meer vir so oefening? ( OOK 4Y )
" Yes I know we are lost , but we are making good time "
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: 4y nou klaar
Eintlik baie cheap Ek het als oorgedoen, nuwe pistons, nuwe cam, nuwe oliepomp,timing set,bearings die works saam engineering was dit so R4000. Tot my voordeel het ek n pel wat die werk for free gedoen het so labour was nie in berekening nie, okay dalk n bottel brandewyn of tweescout wrote:my trokkie gebruik ook lekker olie en gooi so rokie as jy rat terug sit en hom trap.
Wil graag oorspronklike motor hou en dalk net oordoen?
Wat is die kostes min of meer vir so oefening? ( OOK 4Y )