Hi all,
I am looking to design/ make my own sides for my canvas gazebo.
Where do I start looking to buy canvas ripstop material?
Henk
Canvas sides for Gazebo
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Canvas sides for Gazebo
Henk, ek weet nie waar is n plek in Witbank nie, maar as jy weer in Pretoria is kan jy gaan kyk by silverton canopy centre. Hulle is in Dykor weg, Silverton, PTA. As hulle nie het nie behoort hulle jou te kan se waar om te kry. Sterkte.
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Canvas sides for Gazebo
Daar is 'n plek aan die wesrand iewers..Shamdor ek dink.
Wayne Schalk of "2dedonder" hoort te weet waar dit is...as ek reg onthou het hulle onlangs canvas gekoop
Wayne Schalk of "2dedonder" hoort te weet waar dit is...as ek reg onthou het hulle onlangs canvas gekoop
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: Canvas sides for Gazebo
Dankie manne, sal vroeg in Januarie moet werk aan my gazebo sykante aangesien ek Sondag al ry Mosambiek toe.