En da gebeur dit nou, so 10 000km terug het ek die 4y laat oordoen by plaaslike "engin kenner" omdat hy bietjie rook.Plaas het ek maar met die bietjie rokies saamgeleef want van da af was dit net afdraende, gaskets het aanhou blaas, 3 keer om presies te wees en die head was 3 keer geskiem.
Nou het hy gekalf :evil: die water is in die olie. :x
Wat nou gemaak, try hom weer regmaak of sit nou maar n duisend of wat rand by en kry n ander engin soos bv n kz diesel of dalk 3.0 straight ses of n nuwe 4y
jip hy was original, ek het nou gedink om by die stealers te gaan hoor of ek nie dalk nog n sub assembly kan kry nie, sal verkies om hom original te hou,behalwe as dit nou rerig nie kan nie
gompie wrote:jip hy was original, ek het nou gedink om by die stealers te gaan hoor of ek nie dalk nog n sub assembly kan kry nie, sal verkies om hom original te hou,behalwe as dit nou rerig nie kan nie
Maak die original reg indien jy kan ek het selfde probleem as jy gehaad het ook korean gan koop en hom die volgende dag weer uitgehaal en die original 4y laat oordoen en weer original terug gesit het my baie gekos maar hy sal nou weer vir 20jaar + hou sonder probleme.
Ek het my les geleer met die korean engines.Anders as jy nie anders kan nie koop net die sub assembly en bou al die oorspornklike parte oor op die nuwe sub assembly.

Die engin is nog die original waarmee hy uitgekom het, moes hom net nooit n die spesifieke mechanic toe gevat het nie want dis da waar al my stront begin het onder andere dat die head al 3 keer geskiem is, en toe kom my buurman agter die agterste head boute was los, hy het dit sommer met die hand los gedraai. Sal maar gaan uitvind wat gaan n sub assembly my kos.
Probeer eers die oorspronklke 4y fix voor jy sub koop,ek het presies dieslfde probleem op myne gehaad het ook begin rook het eers na ek die efi converions gedoe nhet besef dit was die carb wat daai swart rook gemaka het en olie gebruik het want na die efi gebruik my bakkie nie meer olie nie en rook ook glad nie meer nie so ek het eintli kR9k betaal om 'n engin oor te doe nwat eintlik niks makeer het nie.
Dirk don't take it back to that guy, honestly I'm not sure he knows what he is doing! Firstly a 4Y is the easiest engine ever to diagnose a fault on. A head gasket doesn't just blow! There are factors that influence it, these being:
Blocked/obstructed radiator
Stuck thermostat
Engine running too lean
Timing too advanced
Leaking intake manifold
Use to poor quality gasket... seen this too many times!
Faulty viscous fan, and or no cowling on the radiator
Stuffed radiator cap
Water pump giving or totally finished!
Valve timing too advanced or retarded... easy mistake to make... the 'pro's' did this on my 4Y!
Now none of these are rocket science to diagnose and remedy on a 4Y! Take it to some who will check the engine holelistically, not someone that's just doing to change the gasket again! Also get an original 'import' Toyota gasket, nothing less. It has re-inforced brass coolant and oil channel seals! The head gasket can also be torqued about 10% more than spec!
thanks mr b, no the bakkie wont go back to the same guy, had it at another guy after the gaskets blew and we found that the thermostat where kept open by a, wait for it .... a nr 10 nut.That after the previous guy told me he drilled 2 small holes in the thermostat to stop it from overheating if the thermostat gets stuck. All this happend after he did the engine and i did everything on the engine, from bearings to new oil pump, complete overhaul, so i think all this just buggered up the engine after the overhaul.
Dirk, just to show you, if the no 10 nut was keeping the thermostat open, then it sure was not going to overheat. If how ever the over way around then I believe him.
Okay, engin is uitmekaar en ja gasket het weer geblaas.
Die blok en head gaan maandag of so na n engineer in Pietersburg sodat hulle al die checks op hulle kan doen maar die camshaft is klaar en sal vervang moet word.
Het enige iemand dalk n contact by Brospeed, as hulle nog bestaan.
Die camshaft kom van hulle af en as die head nog reg is dan sal ek weer n brospeed camshaft moet insit aangesien die head gegasflow is.
O ja die 2de en 4de pistons was ook verkeerd om ingesit deur die vorige "mechanic" en die oil pickup se brackets was nie vas nie...... :evil:
Hoveel keer kan mens daai head sceem? gaan hy nie bietjie dun raak nie?
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Gewoonlik een of twee skims, dan is dit klaar. Maar jy kan 'n dikker gasket gebruik on te compensate, miskien sal 'n koper gasket 'n beter opsie wees as hulle weer moet skim.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow. Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive. It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain. And be yourself ..... everyone else is taken!
Hello almal julle outjies my tyd het ook nou aangebreek om 4y oor te doen. Ek is eintlik hier in kaapstad. Ek dink daai vorige oukie was i MAC-KEN-NIKS. En nie i MECANIC nie. Een vragie oor die head wat ek wil laat gasflo en port. En ook die cam laat sny. Maak dit i groot verskil in krag.
Ek sou hom heeltemal standaard los. Beslis nie 'n gesnyde cam nie, dit sal die laer rev krag erg benadeel. Gasflow die kop as jy wil maar dit sal nie baie verskil maak nie .... geld mors in my opinie. Onthou, dis nie 'n racer nie, ek sou eerder die geld op 'n EFI sisteem gebruik. Dit sal jou beter krag en petrol verbruik gee sonder enige nadele .... except as daar met die elektronika enigiets verkeerd loop terwyl jy ver van hulp af is, maar dit gebeur ook selde sover ek verstaan.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow. Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive. It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain. And be yourself ..... everyone else is taken!
Mud Dog wrote:Ek sou hom heeltemal standaard los. Beslis nie 'n gesnyde cam nie, dit sal die laer rev krag erg benadeel. Gasflow die kop as jy wil maar dit sal nie baie verskil maak nie .... geld mors in my opinie. Onthou, dis nie 'n racer nie, ek sou eerder die geld op 'n EFI sisteem gebruik. Dit sal jou beter krag en petrol verbruik gee sonder enige nadele .... except as daar met die elektronika enigiets verkeerd loop terwyl jy ver van hulp af is, maar dit gebeur ook selde sover ek verstaan.
Om eerlik te wees, die brospeed cam wat gesny was het definitief n groot verskil gemaak op my 4y en min, eintlik sover nie een ander 4 y kon my beat nie, maar soos ek verstaan moet die cam weer verhard word na h gesny is en die ouens doen dit nie so ek gaan maar die keer vir die standaard cam gaan.
dis maar n saak van opweeg, spoed en krag of betroubaarheid?
Okay die hilux is reg en hy loop soos n droom, still original 4y setup.
Maar nou het die f%$#%^* colt sy alie gesien, die ouens by die garage meen hy het valves gebrand, 2 vrae, kan hy al die valves brand en wa veroorsaak dit.
Ek vermoed hulle het strooi aangejaag die vorige keer toe hulle die timing belt vervang het, maar ek vermoed net. Wat dink julle slim mense
Jammer, in al my jare het ek nog nooit 'n kar gehad wat valves gebrand het nie. Ek het al gehoor dit gebeur as jou timing uit is of as jou brandstofmengsel te arm gestel is.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
pietpetoors wrote:Jammer, in al my jare het ek nog nooit 'n kar gehad wat valves gebrand het nie. Ek het al gehoor dit gebeur as jou timing uit is of as jou brandstofmengsel te arm gestel is.
juis wat ek nie verstaan nie, dis die 3.0 v6 en die goed hardloop mos met rekenaars ens, kan seke gebeur met n carb setup maar glo nie so maklik met die feul injection storie nie veral soos ek se met die computers nie.
Dont know much maar gesonde(ek hoop my verstand is nog gesond) verstand vertel my ander storie. :alvarin:
Ek vermoed hulle het strooi aangejaag die vorige keer toe hulle die timing belt vervang het, maar ek vermoed net.
Hoe het hy geloop nadat hulle die timing belt vervang het, het hy mooi en reg geloop of was hy bietjie swak
EK weet glad nie hoe werk die Colts nie, maar dalk is dit moontlik dat die valve timing uit was nadat hulle die timing belt vervang het
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Ek vermoed hulle het strooi aangejaag die vorige keer toe hulle die timing belt vervang het, maar ek vermoed net.
Hoe het hy geloop nadat hulle die timing belt vervang het, het hy mooi en reg geloop of was hy bietjie swak
EK weet glad nie hoe werk die Colts nie, maar dalk is dit moontlik dat die valve timing uit was nadat hulle die timing belt vervang het
Om eerlik te wees kon ek niks agter kom nie, veral nie as ek met die sfa gery het en dan weer in die colt klim nie, hy het altyd vinniger gevoel as enige van my ander voertuie maar ja na n rukkie se ry het dit gevoel of hy swakker trek, maar soos ek se dalk was dit net die krag verskil tussen die voertuie dat ek dalk meer verwg het.
my trokkie gebruik ook lekker olie en gooi so rokie as jy rat terug sit en hom trap.
Wil graag oorspronklike motor hou en dalk net oordoen?
Wat is die kostes min of meer vir so oefening? ( OOK 4Y )
" Yes I know we are lost , but we are making good time "
scout wrote:my trokkie gebruik ook lekker olie en gooi so rokie as jy rat terug sit en hom trap.
Wil graag oorspronklike motor hou en dalk net oordoen?
Wat is die kostes min of meer vir so oefening? ( OOK 4Y )
Eintlik baie cheap Ek het als oorgedoen, nuwe pistons, nuwe cam, nuwe oliepomp,timing set,bearings die works saam engineering was dit so R4000. Tot my voordeel het ek n pel wat die werk for free gedoen het so labour was nie in berekening nie, okay dalk n bottel brandewyn of twee