Dag maats,
Ek sien in die Desember uitgawe van die SA4x4 boek op bladsy 114 adverteer Northernauto Warn M8000 12v winches vanaf R5999. Sien hy adverteer ook Tabor, Come-up en EWX. Morne van der Berg 083 400 2495. northernauto@limpopo.co.za. Ek weet glad nie wie dit is nie, het nog nooit met die persoon besigheid gedoen nie. Dit lyk maar net vir my na n goeie prys en gedag ek laat weet julle maar net.
Cheers
Warn M8000 Winches
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Warn M8000 Winches
Goeie prys Jacques, ..... maar waarom is jy nog wakker teen die tyd van die oggend!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

Jacque, dankie. Dit is beslis 'n goeie prys
Dis nou interessant, het al met hulle besigheid gedoen (ruk terug), en geen probleem gehad nie

- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Warn M8000 Winches
Ek het 'n Warn8000. Wil net so sê laas naweek by die Melkbos f/day het 'n ou wat seker vir "Warn werk", 'n Warn handboek vir my gegee. in die boek sê hulle die Warn8000 is seker een van die gewildste....4x4 winch.
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Warn M8000 Winches
Ek het nog kwotasies gedoen en bietjie "kantoor" werk gedoen, en toe onthou ek van die advertensie wat ek vroeer raak gelees het enMud Dog wrote:Goeie prys Jacques, ..... maar waarom is jy nog wakker teen die tyd van die oggend!
toe post ek maar Waarom was Oom nog wakker die tyd van die oggend??
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Warn M8000 Winches
Vir een of ander rede teen daai tyd opgestaan, maar later weer by die bed ingekruip en nog bietjie verder geslaap.jacques kotze wrote:Ek het nog kwotasies gedoen en bietjie "kantoor" werk gedoen, en toe onthou ek van die advertensie wat ek vroeer raak gelees het enMud Dog wrote:Goeie prys Jacques, ..... maar waarom is jy nog wakker teen die tyd van die oggend!