Voetspore Amarok
-
- Low Range 4WD
- Posts: 165
- Joined: Mon May 05, 2008 8:49 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: Isuzu E/cab 3.0 D-tec
- Real Name: Morne
Voetspore Amarok
Ek lees dat een van die Amaroks van die Voetspore span gaan staan het. Top geblaas en valves gebuig en twee shocks afgebreek. Ek begin die gevoel kry dat VW Afrika n bietjie onderskat het. Hoe rapporteer n joernalis op so iets as dit n "gesponserde" voertuig is ? Gaan VW kwaad wees as hulle iets negatief se ?
Last edited by MORNE on Sat Nov 05, 2011 11:53 am, edited 1 time in total.
Re: Voetspore Amarok
Eks soooooo verbaas.......MORNE wrote:Ek lees dat een van die Amaroks van die Voetspore span gaan staan het. Top geblaas en valves gebuig en twee shoks afgebreek. Ek begin die gevoel kry dat VW Afrika n bietjie onderskat het. Hoe rapporteer n joernalis op so iets as dit n "gesponserde" voertuig is ? Gaan VW kwaad wees as hulle iets negatief se ?
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Voetspore Amarok
As far as i know there's after market shocks on those bakkies,if it's true i guess we got what we were waiting for..really sad that we are waiting for them to fail.
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Re: Voetspore Amarok
Dag 62, 3 November
Die slaap was te minovembe, maar die sonnetjie het ons uit die bed gejaag, daar waar ons in die middel van die woestyn langs ʼn tweespoor paadjie kamp gemaak het.Kamp gemaak is nie die regte uitdrukking nie. Dit was bloot ʼn paar kampbedjies langs die twee Amaroks. Streicher sommer op die grond. Maar daar was goeie nuus.
Nobert het vyf uur die oggend wakker geword van ʼn voertuig wat verby gekom het. Dit was ʼn tipper lorrie met ʼn Amarok agter op sy bak. Dit was ongelooflik. Dat die vragmotor deurgekom het waar ons deurgekom het, was nie moontlik nie. Maar Nobert het gesê hy het nie gedroom nie.
Ons het opgepak en in die pad geval. Daar was nog 60 km tot by Marsabit. Na 30 km se ry sien ons ʼn voertuig voor in die pad. ʼn Tipper lorrie met ʼn Amarok op sy bak. Nobert het nie gedroom nie.
Saam met hulle het ons tot in die dorp gery. Ek het gaan geld trek by die bank, gaan betaal vir die vervoer van ons kosbare vrag, en iets te ete gekry. Rolex noem hulle dit. Japati met ʼn eier daarin gerol. Roll eggs. Fantastiese ontbyt.
Toe vat ons die pad suid. Die volgende 120 kilometer is ʼn absolute nagmerrie. Die slegste pad wat ons nog ooit gery het. Ons was ʼn paar dae gelede op dieselfde pad noord, maar die keer was dit net erger. Dubbeld so erg. Onbeskryflik erg. Ek het met Andre se voertuig gery. Sy een skokbreker was af. Die Amarok het gevoel soos ʼn Cadillac op die pad. Hoe die vragmotor met die Amarok dit sou doen weet ons nie.
Vyf uur die middag was ons in Nanyuki. Bohdan de Wet van Volkswagen het vir ons gewag. Hy het dadelik aan die werk gespring met die skokbreker. Hom in ʼn japtrap vervang.
Ons het slaapplek gaan soek. Bohdan was in die Nanyuki Sports Club. Ons in die Nanyuki Sportsmans Arms. Bohdan het ons genooi vir aandete. Braaivleis wat meer soos treinramp gelyk het maar tog uitstekend geproe het. Toe het ons vir die vragmotor gewag.
Net voor twaalf het Andre my ge SMS. Hulle was in die dorp! Ons kon dit nie glo nie. Die bestuurder het vir 30 uur aaneen bestuur. Andre het vertel die laaste twee uur was maar moeilik. Die man was uit op sy voete. Maar hulle het dit gemaak tot in Nanyuki. Die voertuig het nie afgeval nie. More kan ons kyk of sy wiele weer kan draai.
Ons praat weer.
Johan This can happen to any vehicle under these conditions :wink2:

- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Voetspore Amarok
Baie mooi om te sien hoe ouens/naargatte die storie kan verdraai. Ek sien ook dis meestal Isuzu mense wat dit doen, omdat die Amarok hulle netjies van hulle troontjie afgeslaan het.MORNE wrote:Ek lees dat een van die Amaroks van die Voetspore span gaan staan het. Top geblaas en valves gebuig en twee shocks afgebreek. Ek begin die gevoel kry dat VW Afrika n bietjie onderskat het. Hoe rapporteer n joernalis op so iets as dit n "gesponserde" voertuig is ? Gaan VW kwaad wees as hulle iets negatief se ?
Om terug te kom na die storie: Die skokbrekers is "aftermarket" jy kan nou nie VW blameer daarvoor nie, dis die terrein of die skokbreker manufacturer se storie.
2dens, lyk my Landcruisers is ook nie gemaak vir Afrika terrein nie... Op hulle vorige trip het die Cruisers 3x hulle bladvere mors af gebreek...
Laastens, weet nie waar jy gelees het van top blaas ens nie, maar die regte storie is dat aircon belt het gebreek en klaarblyklik stukkkies daarvan in die timing belt area te lande gekom... Valves is gebuig deur die bogenoemde, en die top moes afgehaal word, om by valves uit te kom (by isuzu doen jy dit sommer deur geroeste bonnet en block...) Die bakkie is met 3rde draai van sleutel aan die gang.
Vir die mees akuuraatste storie van die Amarok deur Afika, lees hieronder, of gaan na http://www.voetspore.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; (dis gelukkig nie die Isuzu manne se weergawe nie.
Dag 63, 4 November 2011
Die manne het ʼn goeie nagrus gehad. Teen sewe uur was ons op. By die hotel se prys was ingesluit ʼn stewige ontbyt. Toe is dit na die werkswinkel van CMC Motors.
Om die Amarok van die vragmotor af te laai was ʼn gedoente. Ons het een van die werkswinkels se hysers gebruik. Maar die voertuig moes afgestoot word, en dit was nie maklik nie. Teen nege uur die oggend was die Amarok weer op vaste grond. Ons het Peter en Paul, die drywer en sy eskort, gegroet. Hulle moet weer die lang pad terug Sibiloi toe. Die reis saam met hulle is iets wat ons, en veral Andre, nooit in sy lewe sal vergeet nie.
Bohdan het aan die werk gespring. Hy het eers die tyd ingestel. Maar hy het vermoed daar is groter fout. Dat die kleppe gebuig was. Dit was inderdaad die geval. Die enjin se top moes vervang word. Gelukkig het hy voorsiening gemaak. Alles saamgebring. Hy het die enjin oopgemaak. Dit het naderhand soos ʼn ope hart operasie begin lyk.
Terwyl Bohdan gewerk het, het die ander manne hulself met ander dingetjies besig gehou. Gideon het sy wenas afgerol en weer behoorlik opgerol. Andre en Stefan het na ondersoek bevind hulle ander skikbreker is ook af. Dit word toe ook vervang. Hulle het die vorige dag mooi gekyk hoe Bohdan dit doen. Ek en Streicher het aandag gegee aan die admin en Facebook. Nobert was Bohdan se spanner man.
So het die dag verby gegaan, in die werkswinkel van CMC Motors in Nanyuki. Teen middagete het ek by Nakumat gaan broodjies, kaas, ham, tamatie en uie koop. Toe spring ons weer aan die werk.
Net voor vier hoor ek ʼn enjin draai. Maar hy vat nie. Toe weer. Die derde keer toe brul die enjin. Die dae van wonderwerke is nog lank nie verby nie!
Bohdan se werk was nog lank nie klaar nie. Hy wou net seker maak die nuwe top pas. Dat alles sal werk. Hy moes nog al die drade presies in plek kry. As jy nie ʼn werktuigkundige is nie, verstaan jy nie hoe dit werk nie. Daar was net te veel boute en moere en klampe en onderdele vir een mens om te weet waar alles weer moet terug. Maar ʼn man soos Bohdan weet.
Toe dit donker word, het hy steeds gewerk. Andre het vir ons aandete gemaak. Maalvleis en pasta met ʼn bietjie kerrie by. Die werkswinkelbestuurder was nog saam met ons. Hy moes toesluit sodra ons klaar is. Ek het hom gevra of ons nie sommer by ons voertuie kan slaap nie. Hy was nie dadelik daarmee geneë nie, maar het besef dit kan nie kwaad doen nie. Ons was veilig, ons was by ons voertuie, en daar was immers ʼn toilet om te gebruik. Selfs ʼn stort sou ons werklik wil.
Dit was ʼn eerste: ʼn kamp in ʼn werkswinkel. Maar vanjaar se reis is besig om al hoe meer nuwe verassings op te lewer.
Ons praat weer.
Johan
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Voetspore Amarok
Mark,i agree with you,could happen to any vehicle,as far as VW is concerned,they must take the good with the bad,they knew what hey were going to put there vehicles through.I would not drive any new vehicle that far,rather take a two year old,were all the problems have been sorted At the end of the day,he is getting to live the life we all dream about,no matter what he drives...........
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Re: Voetspore Amarok
Dag 63, 4 November
Die manne het ʼn goeie nagrus gehad. Teen sewe uur was ons op. By die hotel se prys was ingesluit ʼn stewige ontbyt. Toe is dit na die werkswinkel van CMC Motors.
Om die Amarok van die vragmotor af te laai was ʼn gedoente. Ons het een van die werkswinkels se hysers gebruik. Maar die voertuig moes afgestoot word, en dit was nie maklik nie. Teen nege uur die oggend was die Amarok weer op vaste grond. Ons het Peter en Paul, die drywer en sy eskort, gegroet. Hulle moet weer die lang pad terug Sibiloi toe. Die reis saam met hulle is iets wat ons, en veral Andre, nooit in sy lewe sal vergeet nie.
Bohdan het aan die werk gespring. Hy het eers die tyd ingestel. Maar hy het vermoed daar is groter fout. Dat die kleppe gebuig was. Dit was inderdaad die geval. Die enjin se top moes vervang word. Gelukkig het hy voorsiening gemaak. Alles saamgebring. Hy het die enjin oopgemaak. Dit het naderhand soos ʼn ope hart operasie begin lyk.
Terwyl Bohdan gewerk het, het die ander manne hulself met ander dingetjies besig gehou. Gideon het sy wenas afgerol en weer behoorlik opgerol. Andre en Stefan het na ondersoek bevind hulle ander skikbreker is ook af. Dit word toe ook vervang. Hulle het die vorige dag mooi gekyk hoe Bohdan dit doen. Ek en Streicher het aandag gegee aan die admin en Facebook. Nobert was Bohdan se spanner man.
So het die dag verby gegaan, in die werkswinkel van CMC Motors in Nanyuki. Teen middagete het ek by Nakumat gaan broodjies, kaas, ham, tamatie en uie koop. Toe spring ons weer aan die werk.
Net voor vier hoor ek ʼn enjin draai. Maar hy vat nie. Toe weer. Die derde keer toe brul die enjin. Die dae van wonderwerke is nog lank nie verby nie!
Bohdan se werk was nog lank nie klaar nie. Hy wou net seker maak die nuwe top pas. Dat alles sal werk. Hy moes nog al die drade presies in plek kry. As jy nie ʼn werktuigkundige is nie, verstaan jy nie hoe dit werk nie. Daar was net te veel boute en moere en klampe en onderdele vir een mens om te weet waar alles weer moet terug. Maar ʼn man soos Bohdan weet.
Toe dit donker word, het hy steeds gewerk. Andre het vir ons aandete gemaak. Maalvleis en pasta met ʼn bietjie kerrie by. Die werkswinkelbestuurder was nog saam met ons. Hy moes toesluit sodra ons klaar is. Ek het hom gevra of ons nie sommer by ons voertuie kan slaap nie. Hy was nie dadelik daarmee geneë nie, maar het besef dit kan nie kwaad doen nie. Ons was veilig, ons was by ons voertuie, en daar was immers ʼn toilet om te gebruik. Selfs ʼn stort sou ons werklik wil.
Dit was ʼn eerste: ʼn kamp in ʼn werkswinkel. Maar vanjaar se reis is besig om al hoe meer nuwe verassings op te lewer.
Ons praat weer.
Johan Not nice if this happen on any trip.....

Even those pics of the bakkie being loaded look cool,and i do not mean it in an evil way...........
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Voetspore Amarok
Hoor ek bietjie sarkasme daar erens in jou opmerking oor die amarok, askies amakrok Ooompie!?OOOOMS wrote:Eks soooooo verbaas.......MORNE wrote:Ek lees dat een van die Amaroks van die Voetspore span gaan staan het. Top geblaas en valves gebuig en twee shoks afgebreek. Ek begin die gevoel kry dat VW Afrika n bietjie onderskat het. Hoe rapporteer n joernalis op so iets as dit n "gesponserde" voertuig is ? Gaan VW kwaad wees as hulle iets negatief se ?
Ek dink VW het gemeen toe hulle die amarok in die woestyn gaan toets het vir ek weet nie hoeveel duisende km,s nie, het hulle gedink dat hulle nou enige iets kan baas raak. Dis seker maar waar die uitdrukking vandaan kom, afrika is nie vir pissies nie!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 165
- Joined: Mon May 05, 2008 8:49 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: Isuzu E/cab 3.0 D-tec
- Real Name: Morne
Re: Voetspore Amarok
Thomas ek weet nie hoekom jy so in n bad mood is nie , en wat Isuzu nou met alles te doen het nie, maar ja ek is jammer as ek gese het die top is GEBLAAS en nie VERVANG nie. Ek het niks negatief daarmee bedoel nie. Ek het gedink dis die selfde ding , so dankie vir die regstelling. Jy is duidelike n bietjie sensitief oor iets .
Ek wil nog steeds weet hoe n joenalis in Johan se posisie , moet berig doen as iets wat gesponser is , probleme veroorsaak. Kan hy se wat hy wil, of sal die vervaardiger as te ware vir hom voorse ? Ek praat nou van enige iets van kamp toerusting toe .... Isuzu's ??? As jy na my Isuzu verwys het , ek hou nie eers van die bakkie nie ! O ja onthou die Nissan Patrol het ook al een van sy vere gebreek en die Navara het ook n "fanbelt" gebreek en gaan staan met n vuil filter. Maar soos jy se , dis alles "aftermarkte" parte en die oorspronklike sou seker al lank al gebreek het. Vir interesantheid , wat beteken dit as daar gese word n shock het afgebreek , het die mounting uit die voertuig se bakwerk geskeur , of breek die boud wat hom was hou net af ?
P.S Ek weet nie waar jy gelees het dat die Amarok die Isuzu van sy " troontjie
" afgestamp het nie , maar daar moet nog baie water in die see loop voor jy dit kan se , soos jy dit sal stel , as jy die regte storie wil hoor , kyk na Naamsa se verkoop syfer.

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Voetspore Amarok
As 'n shock so maklike breek dan beteken dit daai shock was nie die regte een vir daai voertuig nie. Hulle breek gewoonlik as hulle te kort is vir die hoeveelheid travel wat die as toelaat. So either hy bottom uit of slaan bo vas.
To God be the glory
- Polarbear2008
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
- Real Name: Theunis
- Club VHF Licence: X49
- Location: Durbanville, Cape Town
Re: Voetspore Amarok
My vraag is die - Voetspore se manne het 'n VW mech met parte en goeters op "call" gehad.
Wat as dit ek en jy is en dit gebeur met ONS Amarok in dieselfde omstandighede? Wat dan? Gaan VW ook vir jou daai mech met die parte stuur? Of gaan jy oral aanhoor dat hulle die DIE bakkie se parte aanhou nie??
Ek vra maar net - ek weet dit kan met enigiemand gebeur met enige voertuig, maar die odds lyk net anders!

01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Voetspore Amarok
Die gewig wat daai ouens dra vs die terrein wat hulle ry sit groot "strain" op die suspensie. Soos ek gese het, tot die Cruisers se bladvere breek 3x op een trip...CasKru wrote:As 'n shock so maklike breek dan beteken dit daai shock was nie die regte een vir daai voertuig nie. Hulle breek gewoonlik as hulle te kort is vir die hoeveelheid travel wat die as toelaat. So either hy bottom uit of slaan bo vas.
Niemand van ons laai die voertuie so erg + ry hulle tipe terrein nie... Ek sien al klaar Vaalies se nou hulle laai net so erg as hulle PE toe ry... Maar onthou, hulle ry teerpad...
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Voetspore Amarok
Ek sien hulle se VW het mos 24H roadside assistance.Polarbear2008 wrote:My vraag is die - Voetspore se manne het 'n VW mech met parte en goeters op "call" gehad.
Wat as dit ek en jy is en dit gebeur met ONS Amarok in dieselfde omstandighede? Wat dan? Gaan VW ook vir jou daai mech met die parte stuur? Of gaan jy oral aanhoor dat hulle die DIE bakkie se parte aanhou nie??
Ek vra maar net - ek weet dit kan met enigiemand gebeur met enige voertuig, maar die odds lyk net anders!
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Voetspore Amarok
Manne, jaa...wat laat ons nou nie te persoonlik raak met die ou Amakrok nie. Ek wil net vir die Amakrok manne vra wat hulle teen Die Isuzu het...aangesien dit darm een was wat hulle uit gehelp het. Ek sou kon sê as dit nie vir 'n Isuzu was nie........
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Voetspore Amarok
Ag mense, enige Voertuig wat in daai toestande sal 'n probleem kry, suspensie, engin, ratkas, bande, ens. As jy kyk na GP, watter wedren was daar 'n Ferrari of Mclaren wat se engin of transmissie opgepak het, of se Bridstone of wat ook al band aan flarde gaan. Of Le Mans, BMW of Mercedes wat se hoofligte gaan of petrol toevoer probleme kry. Al die voorbeelde is toestande van voertuie wat gespecialiseerde komponente gebruik, maar tog partykeer vaal. Ons se dan net tot 'n volgende keer.
Neem die Hiluxse wat die Noord pool deur is, daar was een wat 3 keer was dat die transmissie moes reg gemaak word. Die laaste een was ingevlieg. Wat is toe gese?
Wie se bakkie hier het al gebreek, maak sie saak wat nie? Ons maak maar reg.
Voertuie breek punt.
Neem die Hiluxse wat die Noord pool deur is, daar was een wat 3 keer was dat die transmissie moes reg gemaak word. Die laaste een was ingevlieg. Wat is toe gese?
Wie se bakkie hier het al gebreek, maak sie saak wat nie? Ons maak maar reg.
Voertuie breek punt.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Voetspore Amarok
Jy is reg lOUIS..... ek spot sommer
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Voetspore Amarok
Maar wat vir my die meeste surprise is.. dat ander make net soveel makliker breek en dat die eienaars dan upset raak as mens iets daaroor sê. Ek meen...
To God be the glory
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Voetspore Amarok
In die kol CassieCasKru wrote:Maar wat vir my die meeste surprise is.. dat ander make net soveel makliker breek en dat die eienaars dan upset raak as mens iets daaroor sê. Ek meen...
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Voetspore Amarok
In my opinie bly daai bakkie maar vir n lanie kerel wat op Hermanus Desember gaan vakansie hou en naweke op Greyton met sy twee Labrador's uithang..... Niks verkeert met Hermanus, Greyton of die twee Labrador's nie, maar die Amarok???? Beslis nie vir my nie!
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Voetspore Amarok
Ek persoonlik het niks teen die Amarok nie (sal nooit self een koop nie). Elke voertuig het sy plekkie in die son. Ek is nie 'n goot fan van VW nie maar hulle maak wel nice karre.
My probleem is die dat Amarok nou maar 'n paar maande op die mark is. Skielik word daar nou geclaim dat dit "die" bakkie is. Kom ons sit die gesprek op ys en kyk oor 17, 20, 24 jaar watter van die Amaroks nog op die pad is soos wat ons Hilux'e nog op die pad is.
My probleem is die dat Amarok nou maar 'n paar maande op die mark is. Skielik word daar nou geclaim dat dit "die" bakkie is. Kom ons sit die gesprek op ys en kyk oor 17, 20, 24 jaar watter van die Amaroks nog op die pad is soos wat ons Hilux'e nog op die pad is.
To God be the glory
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Voetspore Amarok
'n paar is 2 of 3... Die bakkie is al oor 'n jaar op die mark. Die sales op die dubble kajuit is die meeste as enige ander dubbelkajuit op die mark... Iewers op die forum het Swartvark aka Tiaan die statestieke.CasKru wrote:Ek persoonlik het niks teen die Amarok nie (sal nooit self een koop nie). Elke voertuig het sy plekkie in die son. Ek is nie 'n goot fan van VW nie maar hulle maak wel nice karre.
My probleem is die dat Amarok nou maar 'n paar maande op die mark is. Skielik word daar nou geclaim dat dit "die" bakkie is. Kom ons sit die gesprek op ys en kyk oor 17, 20, 24 jaar watter van die Amaroks nog op die pad is soos wat ons Hilux'e nog op die pad is.
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Voetspore Amarok
Manne, julle moet die ander ouens se voertuie maar uitlos, as daai ou n vw koop laat hy hom koop, dis hy wat hom betaal elke maand nie ons nie. Met my geld koop ek wat ek wil, met daai ou se geld koop hy wat hy wil. Ek koop nie iets wat n ander ou van hou of nie hou nie, ek koop hom omdat ek daarvan hou, as jy nie van hom hou nie, sorry, kyk maar ander kant toe. En as myne breuk, maak ek hom reg met my geld, nie met n ander ou s'n nie. En hy dieselfde. Spot maar die ander ouens se voertuie, maar hou dit in n grapperige bui. Oor 10 jaar van nou af dan het daar 5000 Toyota ouens oor gegaan vw toe en 5000 van vw af Toyota toe. Party ouens verkoop n bakkie as hy n shock gebreuk het want hy weet nie wat fout is nie en dink dan als gaan binnekort ingee. Dan koop hy maar iets anders.
Ek sal by Toyota bly al breuk hy elke 2 de dag.
Ek sal by Toyota bly al breuk hy elke 2 de dag.
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Voetspore Amarok
Ag wat, almal het probleme. Dis maar soos Die Landie en Toyota.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Voetspore Amarok
Ek smile maar net vir mense wat voertuie so ernstig opneem. Mense kan maar my bakkie beledig en sê wat hulle wil, ek neem dit nie persoonlik op nie want ek weet wat ek in my bakkie het en wat hy vir my beteken.
Elke ou kan met sy geld maak wat hy wil. Die probleem is dat voertuie deel van mens se persoonlikhede word.
Maar... hierdie is 'n Hilux forum met mense met 'n passie vir Hilux'e... dan wil mense upset raak as jy vir hulle se Hilux is beter.... verstaan nie so mooi nie

- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Voetspore Amarok
Julle ouens raak hopeloos te diep oor die dinge... Soos Jacques se, laat elke ou sy geld betaal vir die trok waarmee hy wil ry... Hoe goed hulle is en nie is nie gaan ons nooit hier op die forum uitgepraat kry nie. Dit is die JD Power ouens se joppie om vir ons te laat weet wie breek en wie breek nie...
Ek het 'n Amarok gery in die duine, en hy het BAIE krag, as jy hom reg woel in die ratte. Dit wil ek net se, ek sal hom breek as ek hom moet ry soos ek my Kaspaas Hilux ry. Maar dan moet ek dadelik byvoeg, dat mens nie die 2 voertuie met mekaar kan vergelyk nie. Hulle het elkeen 'n ander doel in die lewe. Amarok sal nooit die rol van 'n SFA kan vervul in terme van 4x4 offroad ability nie, en SFA sal nooit die luxury langpad 4x4 rol van 'n Amarok kan vervul nie..
nee wat, elke haan op sy eie mishoop...

Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: Voetspore Amarok
Soos Thys se " Dit is 'n Hilux forum" en daar moet verwag word dat daar tong in die kies aan/opmerkings oor ander fabriekate gemaak gaan word. Ek dink nie enigeen wat aan die forum behoort, moet verwag dat hier lofliedere oor ander fabriekate gesing gaan word nie. Ek persoonlik geniet dit om die verskeie opinies te lees. Kom ons raak net nie persoonlik nie.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 165
- Joined: Mon May 05, 2008 8:49 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: Isuzu E/cab 3.0 D-tec
- Real Name: Morne
Re: Voetspore Amarok
Baie mooi om te sien hoe ouens/naargatte die storie kan verdraai. Ek sien ook dis meestal Isuzu mense wat dit doen, omdat die Amarok hulle netjies van hulle troontjie afgeslaan het.arnize2 wrote:Soos Thys se " Dit is 'n Hilux forum" en daar moet verwag word dat daar tong in die kies aan/opmerkings oor ander fabriekate gemaak gaan word. Ek dink nie enigeen wat aan die forum behoort, moet verwag dat hier lofliedere oor ander fabriekate gesing gaan word nie. Ek persoonlik geniet dit om die verskeie opinies te lees. Kom ons raak net nie persoonlik nie. :thumbup: :thumbup:
Onthou, julle Toyota manne mag niks negatief se nie , dis net die Isuzu manne wat dit kan doen !! LOL
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Voetspore Amarok
Ek dink die Amarok hou die grootste gevaar in vir die Isuzu's, Nissan's, Ford's en Mazda's
To God be the glory
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Voetspore Amarok
Net soos jy se daararnize2 wrote:Soos Thys se " Dit is 'n Hilux forum" en daar moet verwag word dat daar tong in die kies aan/opmerkings oor ander fabriekate gemaak gaan word. Ek dink nie enigeen wat aan die forum behoort, moet verwag dat hier lofliedere oor ander fabriekate gesing gaan word nie. Ek persoonlik geniet dit om die verskeie opinies te lees. Kom ons raak net nie persoonlik nie.
Re: Voetspore Amarok
Al breek die Amarok nie en ry deur tot sy eindpunt sonder eenige probleme, koop ek hom nog steeds nie
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Voetspore Amarok
Sit my ook op daai lysOOOOMS wrote:Al breek die Amarok nie en ry deur tot sy eindpunt sonder eenige probleme, koop ek hom nog steeds nie
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Voetspore Amarok
Shoe......ek was so besig om Prados op Amaroks in te ruil dat ek nou eers die thread raaksien!!!
Ek het geweet daai manne gaan iets breek.....dis mos net 'n kwessie van wat en wanneer.
Die Voetspore Amarok wat hier by ons was het Old Man Emu suspension gehad???????
Beteken dit ek moet eerder Iron Man op my geliefde SFA fit???
Voor iemand my kop afbyt ....let op wat staan tussen hakkies onder my signature!!

MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Voetspore Amarok
Jy sien... waar is daai manne nou wat reken OME is die end all be all.
To God be the glory
- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: Voetspore Amarok
Tiaan, ek stem met jou 100% saam. Hierdie ouens het nog alles stukkend gery wat hulle onder hande gehad het. "As julle nou soveel Prado's inruil gaan die Toyota manne hulle seker nou teen goeie pryse by julle kan kry. Julle gee tog seker nie goeie inruil pryse nie, aangesien die Amarok so gewild is"??!!
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Voetspore Amarok
Ja, jong....en ek het nog nie een Isuzu op 'n Amarok ingeruil nie! , maar ek het wel een op 'n Jetta ingeruil...........seker maar vir beter articulation en beenspasie!!arnize2 wrote:Tiaan, ek stem met jou 100% saam. Hierdie ouens het nog alles stukkend gery wat hulle onder hande gehad het. "As julle nou soveel Prado's inruil gaan die Toyota manne hulle seker nou teen goeie pryse by julle kan kry. Julle gee tog seker nie goeie inruil pryse nie, aangesien die Amarok so gewild is"??!!
Stress Less ouens!!
Ai....nou moet ek eers weer daai NAAMSA figures gaan soek.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: Voetspore Amarok
Het ek reg verstaan dat Johan hulle weer by Megaworld gaan wees na die trip ? Dit sal interresant wees om hulle menings te hoor. Hulle het al met n paar soorte lorries gery in die verlede. Ongeag met watter vervaardiger die TOER bly bobaas, dit moet fantasties wees.
- Blackadder
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Mon Sep 13, 2010 8:12 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Fortuner 3.0 D4D, Ironman Bumper, OME, Dual Battery, BFG'S, TJM Snorkel, Navstar 220 29mhz radio, LAS Pro Rear Bumper, Frontrunner Roofrack
- Real Name: Thinus
- Club VHF Licence: X82
- Location: Centurion
Re: Voetspore Amarok
Ek het die in die pos gekry...Lyk nie lekker nie...
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Voetspore Amarok
The vehicle that is Africa-proof has yet to be built, the one big advantage you have if you drive a Toyota is that you will get help or even a dealer in the nearest town.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: Voetspore Amarok
Het hulle dit toe ooit gemaak? Ek volg nie voetspore nie?
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Voetspore Amarok
Yip!Borntofish wrote:Het hulle dit toe ooit gemaak? Ek volg nie voetspore nie?