stupid maar vlaid vragie,
Hoeveel is die jaar se klub gelde? ek moet weer betaal sien ek, of is ek VEEEEERRRRR agter in die kraal?
Annual Fees???
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Annual Fees???
R100 Per year as ek dit reg het dit was die aansluitings gelde wat ek laasweek betaal het om deel vd club te wees e nek dink daar staan iewers dit is R100 per year.Hilux 1 wrote:stupid maar vlaid vragie,
Hoeveel is die jaar se klub gelde? ek moet weer betaal sien ek, of is ek VEEEEERRRRR agter in die kraal?
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Annual Fees???
maar voel vry om meer te gee as julle kan.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Annual Fees???
Kom daar een of andertyd een of ander tax by?Ek is Invissible so kan geen form van kleur tax betaal nie!CasKru wrote:Vir nou bly dit R100 per jaar
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Annual Fees???
Nay.... ek sit maar net die "vir nou" gedeelte by want net nou lees iemand oor 10 jaar die post en vra hoekom is die tarief nou R120 en nie R100 soos in die post nie
To God be the glory