Dicktator STD

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
mikama
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 151
Joined: Fri Dec 10, 2010 9:43 pm
Town: randfontein
Vehicle: quashqai
Real Name: mike
Location: gauteng,randfontein

Dicktator STD

Post by mikama »

Ek het eers Gotech-mfi op gehaat Nou die Dicktator STD laat opsit
Die power(B.H.P.) soos hul dit noem hetgeklim van ;RPM,
2000 43 na 49
RPM,3000 67 na 73
4000 90 na 98
5000 115 na 128
6000 120 na 131
Dit is op die aagter wielle gemeet
Ek het hom nou eers gekry so ek weet nog nie wat die petrol verbruik gaan wees nie
Die mane weet wat hul doen en ry ook op Tarlton ,doen ook modifikasies
As eenige iemand van hul dienste wil gebruik
Skakel Arno 0728401520
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”