D4D SUSPENSION UPGRADE

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
User avatar
TheoF
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 372
Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
Town: Mosselbaai
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
Real Name: Theo Fourie

D4D SUSPENSION UPGRADE

Post by TheoF »

ek wil graag bietjie van die stamp en hard ry op die slegte grondpaaie uit my bakkie haal. Wat ek wil weet is hoe slegs 4 goeie skokbrekers soos TJM of OME die ry vermoee sal verander.

as 4 shocks met vere en coils = 100%
wat sal slegs 4 shocks dan wees?
ek sou dink dat die skokbrekers tog die grootste verskil maak en dat om die vere en die coils te vervang net die verkoopsman help om sy wins op te stoot .Is ek reg of verkeerd?

Wat kan ek betaal vir 4 skokbrekers.OME TJM ens
User avatar
AM Racing
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1214
Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
Town: East London
Vehicle: Range Rover Classic V8
Real Name: Dylan
Location: East London

Re: D4D SUSPENSION UPGRADE

Post by AM Racing »

The shocks on their own will make HUGE difference. When I got my van the backside was very loose on dirt roads and it changed that big time. If you go for OME or something like that you can do the springs later as the budget allows....
ImageImageImage
BaasJo
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 57
Joined: Tue May 03, 2011 6:11 pm
Town: Sterkrivier
Vehicle: Hilux DC 3.0D-4D 4x4
Real Name: Jo

Re: D4D SUSPENSION UPGRADE

Post by BaasJo »

Ek dink ander coils en bladvere kan dalk harder ry tensy jy ekstra gewig op jou bakkie sit soos bullbars en canopy ens.
Ek het my shocks vervang met die nuwe Gabriel Safari HDP, R4 300 vir al vier en dan nog so R800 rand vir fitment. My 3.0 D4D DC 4x4 is standaard behalwe vir 'n 70 l Frontrunner dieseltenk. Hy loop soos 'n droom op grondpad!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: D4D SUSPENSION UPGRADE

Post by OOOOMS »

Vir 'n bietjie ekstra lift en artikulasie kyk na die Cruiser en Prado / KZTE shocks :thumbup:
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”