Het Vrydagmiddag en die hele Saterdag van 8:30 tot 17:30 aan my Hilux gewerk en hom toe gestart net voor die son sak
![Yahoo :yahoo:](./images/smilies/yahoo.gif)
Wat 'n verligting om hom weer voor my deur te sien staan
![Waving :wave:](./images/smilies/icon_wave.gif)
Die top met die engineering werke en al die parte ( nuwe valves, seels, bushes, timing belt en gaskets) het my so R3500 gekos. Ek het 'n nuwe exhaust manifold en 'n nuwe grill ook gekoop wat die totale bedrag gespandeer so op R5000 gebring het
![Blink :blink:](./images/smilies/blink.gif)
Ten minste loop hy weer en ek kan nie gelukkiger wees nie
![Yahoo :yahoo:](./images/smilies/yahoo.gif)
Die maand wat hy gestaan het het soos 'n ewigheid gevoel. Nou kan ek weer RY
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)