Commitments
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Commitments
Is dit moontlik om, wanneer enige geleentheid gereel word, iets soos 'n spreadsheet te he met al die lede se inligting, naam, sel no, e-pos, ens. As iets voorval kan ons immers die mense kontak. Soos dit nou werk is dit 1st come 1st served en niemand commit werklik nie, dan moet op 99 nuwe reelings getref word of reelings val deur die mat.
Re: Commitments
Dit is wel moontlik maar met die laaste AGM het die meerderheid besluit om dit nie openlik te he nie :wink2:
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Commitments
Maar enige club lid kan inteken op die club se website en al die detail daar kry
To God be the glory
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: Commitments
Nie-klublede het dan seker nie toegang nie wat verstaanbaar is. Is dit dalk moontlik om n kontakno te gee met geleenthede ?
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Commitments
Maak die lys, die ouens wat hul detail wil opsit kan dit doen, die wat nie wil nie hoef nie. Dan kan niemand vinger wys as iets DALK skeef loop nie.
- Royco
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1149
- Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
- Real Name: Roy
- Club VHF Licence: X88
Re: Commitments
I normally print out the list before an event, that is for me to put a face to the name.
So if we have tel number on that list, it may help too.
So if we have tel number on that list, it may help too.
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Commitments
Ek dink dis moontlik; stel net 'n koordneerder voor vir die GTG/event wat die lys hou. Kan wissel vir elke geleentheid.
Nie club lede kan wat wil bywoon/saamry hulle details PM na die koordineerder, club lede se kontak besonderhede moet op hulle profiles wees
As jou naam nie op die lys is nie moet dan nie huil as jy aleen opdaag in die reen nie...

- NicoP
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 357
- Joined: Tue Mar 23, 2010 8:05 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2.7, SFA conversion, 33" Maxxis, 4.5 inch lift
- Real Name: Nico
- Contact:
Re: Commitments
Stem saam om so lys te he. Mens weet nooit wat gebeur nie en kan dan mede lede inlig of uit vind waar hulle is. Bv oppad na n event het iemand n ongeluk maar niemand weet daarvan nie en kan hom/haar so kontak
- Toerboer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 319
- Joined: Sun Oct 04, 2009 6:03 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: 3.0 D4D 4X4 DC, lr
- Real Name: Marius
Re: Commitments
Elke GTG/event sal dan n nuwe lys he met die betrokke persone se kontak no's
die pm metode kan mos gebruik word om almal se besonderhede privaat te hou.dit sal ook maar n kwessie van tyd wees,dan het almal, almal se no's i.t.v die privaatheid kwessie.
Anders as jy jou naam op die lys sit,sit jou sel no langs dit op,dan woed die lys so op gedateer vir wie die reelings tref.
maar hoe dit ookal is,is n lys met no's vir n event n nodigheid.