Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
- luxman
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Wed Nov 07, 2007 5:42 pm
- Town: Hartenbos
- Vehicle: SFA 2.4
- Real Name: Matt
- Club VHF Licence: HC194
Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Naand manne en maninne
Ek wil graag uitvind wie almal bly in Mosselbaai Hartenbos omgewing? Elke oggend as ek die kinders skool toe vat ry ek met my radio's (VHF en 29MHz) aan maar kry nie geselskap nie. Dis net die padwerkers met hulle "Stop Ry/Go" borde wat op die lug is. Laat weet en sit julle naam op die lys dan kan ons gesels so deur die loop van die dag. Ek sal eers hopelik einde volgende week weer by die huis wees. Hier begin die lys. Groetnis
1. luxman - Matt

Luxman
- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
2. Arnize2 - Arno & Elize v/d Merweluxman wrote:Naand manne en maninne
Ek wil graag uitvind wie almal bly in Mosselbaai Hartenbos omgewing? Elke oggend as ek die kinders skool toe vat ry ek met my radio's (VHF en 29MHz) aan maar kry nie geselskap nie. Dis net die padwerkers met hulle "Stop Ry/Go" borde wat op die lug is. Laat weet en sit julle naam op die lys dan kan ons gesels so deur die loop van die dag. Ek sal eers hopelik einde volgende week weer by die huis wees. Hier begin die lys. Groetnis
1. luxman - Matt
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Ek ok, ma het net 'n FM radio in die bakkie. So by the way wat kos so radio en jaarlikse lisensie gelde.
- luxman
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Wed Nov 07, 2007 5:42 pm
- Town: Hartenbos
- Vehicle: SFA 2.4
- Real Name: Matt
- Club VHF Licence: HC194
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Theo
Radio prys moet jy by Eric (Family_Dog) kry. Jaarlikse lisensie kostes ongeveer R60-00 per radio, dis die syfers so uit my kop uit, sal moet gaan invoices soek om die regte pryse te kan gee.
Radio prys moet jy by Eric (Family_Dog) kry. Jaarlikse lisensie kostes ongeveer R60-00 per radio, dis die syfers so uit my kop uit, sal moet gaan invoices soek om die regte pryse te kan gee.
Luxman
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Matt jy moet daai lux eendag bietjie uitbring plaas toe, ek sal jou laat weet dan speel ons bietjie.
- luxman
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Wed Nov 07, 2007 5:42 pm
- Town: Hartenbos
- Vehicle: SFA 2.4
- Real Name: Matt
- Club VHF Licence: HC194
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Dis reg met my Theo, gooi net die PM en ek is daar. Watter kant van die dorp is jy?
Luxman
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
so tussen Brandwag en Herbertsdale. Op pad Herbertsdale toe draai regs af by Gondwana/Suurvlakte bord . Ry deur Gondwana wildplaas en as jy deur is en die leeus en die olifante het jou nie gevang nie is jy naby aan waar ek bly. Van Hartenbos af is dit nader Brandwag om. Ek beoog 'n 4x4 speelplek later en het al so paar paadjies gemaak so jy behoort dit te geniet. Dit is 'n baie mooi omgewing, weet nie of jy al hier rond was nie.
- luxman
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Wed Nov 07, 2007 5:42 pm
- Town: Hartenbos
- Vehicle: SFA 2.4
- Real Name: Matt
- Club VHF Licence: HC194
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Dankie Theo, ja ek was al daar in die omgewing gewees, sien uit om jou paaie te kom toets. Leeus en olifante sê jy, klink na sports!!!
Luxman
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Ja jy sien Matt jy ry deur die plaas en daar is dus geen heining wat jou skei van die wild nie.Daar is groot geelektrifiseerde motorhekke by die in en uitgange en na BEWERING kan die wild nie daar oor of deur nie. Die plaas is baie groot 12000 ha en daar is net 4 leeus so die kans dat jy hulle raakloop is skraal. Ek ry die pad elke dag en het hulle al verskeie kere gesien .Die probleem is net dat hulle jou voertuig jaag, so as jy hulle die eerste keer sien is dit nogal 'n benoude affere. Die olifant kry mens nogal gereeld en die ou hou daarvan om in die middel van die pad te staan sodat jy nie kan verbykom nie. Ja en dit is 'n openbare pad, so jy mag daardeur ry en niemand kan jou verhinder nie. Die afgelope 2 weke het daar 2 seekoeitjies ook aangekom wat in 'n dammetjie daar langs die pad bly as ek dit so kan noem.So ja Matt dit is nogal 'n lekker gratis Sondag middag uitstappie met daai pad kom jy ook weer by Brandwag of Ruiterbos uit.
- luxman
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Wed Nov 07, 2007 5:42 pm
- Town: Hartenbos
- Vehicle: SFA 2.4
- Real Name: Matt
- Club VHF Licence: HC194
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Dankie Theo, gaan hom sommer nou merk op Mapsource
Groetnis
Groetnis
Luxman
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Hi Theo.TheoF wrote:so tussen Brandwag en Herbertsdale. Op pad Herbertsdale toe draai regs af by Gondwana/Suurvlakte bord . Ry deur Gondwana wildplaas en as jy deur is en die leeus en die olifante het jou nie gevang nie is jy naby aan waar ek bly. Van Hartenbos af is dit nader Brandwag om. Ek beoog 'n 4x4 speelplek later en het al so paar paadjies gemaak so jy behoort dit te geniet. Dit is 'n baie mooi omgewing, weet nie of jy al hier rond was nie.
Ek wil graag hierdie paadjie ry in Desember.Kan enigeiemand min of meer vir my die route aan dy op die kaart
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- luxman
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Wed Nov 07, 2007 5:42 pm
- Town: Hartenbos
- Vehicle: SFA 2.4
- Real Name: Matt
- Club VHF Licence: HC194
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
George, hier's hy. Geniet
- Attachments
-
- Gondwana Route.kmz
- (1.36 KiB) Downloaded 177 times
Luxman
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Dankie Mat
Net 'n vragie.Ek gaan van Oudtshoorn se kant kom. Volgens Mapsource kan ek by Hael Kraal afdraai.Maak dit sin?
Net 'n vragie.Ek gaan van Oudtshoorn se kant kom. Volgens Mapsource kan ek by Hael Kraal afdraai.Maak dit sin?
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- luxman
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Wed Nov 07, 2007 5:42 pm
- Town: Hartenbos
- Vehicle: SFA 2.4
- Real Name: Matt
- Club VHF Licence: HC194
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
George, 100% reg, jy gaan dan die roete net van "End" na "Start" ry.
Luxman
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Great.Ek beplan 'n route vanaf Oudtshoorn tot by Groot vaders Bos en probeer om die teer mis te ryluxman wrote:George, 100% reg, jy gaan dan die roete net van "End" na "Start" ry.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
George bel my as jy nie regkom nie sal jou mooi verduidelik nul8 twee783 een drie een vyf
- batavia
- High Range 4WD
- Posts: 61
- Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
- Town: Mossel Bay
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Christo
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Baie dankie Theo. Het al baie daar verby gery en aangeneem dit is 'n private pad. Sal definitief dit hierdie vakansie aanpak.
Christo
Christo
-
- High Range 4WD
- Posts: 85
- Joined: Sat Aug 09, 2008 10:21 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: Toyota Hi Lux 3.0Lt Twin Cam
- Real Name: Louis
- Location: Bellville
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Hi Matt,
Dis jammer, ons het vir baie jare lank op Hatenbos gekamp en dan het ek sommer daar in die kamp 'n klompie 4x4 manne bymekaar gemaak om in 'n rigting in te ry. Hel toe, Bonniedale toe, Moordkuil toe (naby Bottelliers kop) ens . Maar na '08 se windstorms is ek vir eers genees van my karavaan wat nou onder 'n seil op die plaas staan. Ons kom nou ook nie meer daar uit nie heel teen Swambo se sin en "liking" natuurlik, maar vir die jaar ten minste ook nie die jaar nie. Ek sal dit ingedate hou as ons dalk weer vlg jaar kom kamp en dan weer 'n paar draaie ry. Sal dan kontak maak en met jou reelings tref. Groete en lekker 4x4 daar in die Baai. Louis

"Wat jy gee, bepaal hoe gelukkig jy lewe"
- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Lollie (Dawie) en sy familie het nou net kom bladskud hier by my kantoor. Dit was nou regtig lekker om 'n gesig by die naam te kon sit.
- Gysie
- Events Coordinator
- Posts: 572
- Joined: Mon Sep 29, 2008 6:00 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Ciske van Gijsen
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Hello manne - ek van die Kaap maar kom die 29ste op tot die 9de - bly in Santos vir die tydperk. Theo sal beslis vir jou n leitjie gee gaan ook by Arno n draai gooi miskien n vleis braai of so.
Life does not consist of the cards you are dealt but in how you play the cards you are dealt!
http://www.gomad4x4.co.za
http://www.gomad4x4.co.za
- luxman
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Wed Nov 07, 2007 5:42 pm
- Town: Hartenbos
- Vehicle: SFA 2.4
- Real Name: Matt
- Club VHF Licence: HC194
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Louis, Arno, Ciske
Reg so Louis, laat weet as ek by die huis is dan rol my bakkie se wiele.
Arno, ek sal die keer rerig by jou moet uitkom, sorry ek was nie laas daar nie. Op die stadium land ek 16 Des, moet ook vir Dawie vang voor 19 Des.
Ciske, sal moet kontak maak, ek wil ook juis kyk of ek by Theo kan uitkom en na sy "speelplekke" kyk.
Reg so Louis, laat weet as ek by die huis is dan rol my bakkie se wiele.
Arno, ek sal die keer rerig by jou moet uitkom, sorry ek was nie laas daar nie. Op die stadium land ek 16 Des, moet ook vir Dawie vang voor 19 Des.
Ciske, sal moet kontak maak, ek wil ook juis kyk of ek by Theo kan uitkom en na sy "speelplekke" kyk.
Luxman
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
ja ek is ook af hier oor nuwejaar en by die huis, so dan moet ons iets maak.
- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Die saak is reg. Ons moet by mekaar uitkom. Die Hilux manne wat so skelmpies hier rondry. Ek sien julle.