Face Lift Hilux
- Lets Play
- Low Range 4WD
- Posts: 130
- Joined: Mon May 17, 2010 1:14 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2008 Hilux D-4D D/C 4x4
- Real Name: Hennie
Face Lift Hilux
http://www.wheels24.co.za/News/General_ ... A-20110714" onclick="window.open(this.href);return false;
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Face Lift Hilux
Dis hy ja.
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Face Lift Hilux
Rumours want it that new diesels engines for the hilux will only come when Bostwana and Namibia will have cleaner diesel in 2015.
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Face Lift Hilux
Ek is nie baie mal oor die nuwe "look" nie
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Face Lift Hilux
Ek wil eers die outjie in lewende lywe sien voor ek 'n judgement maakgeorge wrote:Ek is nie baie mal oor die nuwe "look" nie
To God be the glory
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Face Lift Hilux
Pragtig! Nou het Toyota nog 'n rede om hulle pryse op te stoot net omdat hulle 'n nuwe mould gemaak het vir die voor bumper en die staal bietjie gebuig het vir die bonnet!
Toyota bakkies raak nou ver agter met tegnologie in vergelyking met ander vervaardigers! :evil:
Toyota bakkies raak nou ver agter met tegnologie in vergelyking met ander vervaardigers! :evil:
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Face Lift Hilux
Nee wat... hy gaan al die bells en whistles he maar heeltemal overpriced dink ekRebel 4x4 wrote:Pragtig! Nou het Toyota nog 'n rede om hulle pryse op te stoot net omdat hulle 'n nuwe mould gemaak het vir die voor bumper en die staal bietjie gebuig het vir die bonnet!
Toyota bakkies raak nou ver agter met tegnologie in vergelyking met ander vervaardigers! :evil:
To God be the glory
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Face Lift Hilux
Ek se maar eerder niks. Toyota weet al sit hulle vir die lux n grassnyer enjin in sal die ouens hom nog steeds koop. Eers as hul verkope daal sal hulle begin plan maak om weer kompeteerend te raak. Arrogand as jy my vra.Rebel 4x4 wrote:Pragtig! Nou het Toyota nog 'n rede om hulle pryse op te stoot net omdat hulle 'n nuwe mould gemaak het vir die voor bumper en die staal bietjie gebuig het vir die bonnet!
Toyota bakkies raak nou ver agter met tegnologie in vergelyking met ander vervaardigers! :evil:
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Face Lift Hilux
Baie mooi opgesom! Ekt toevallig 'n artikel gelees oor Toyota se reliability die afgelope 3 jaar (spesifiek Hilux) As 'n mens lees, kom mens regtig agter die "behind the scenes" probleme. Clutches, injectors, turbo's ens.... Is dit die moeite werd om 'n nuwe Hilux te koop, of koop jy die bullnose shape en weet dat jy darm die laaste reliable Hilux ry...jacques kotze wrote:Ek se maar eerder niks. Toyota weet al sit hulle vir die lux n grassnyer enjin in sal die ouens hom nog steeds koop. Eers as hul verkope daal sal hulle begin plan maak om weer kompeteerend te raak. Arrogand as jy my vra.Rebel 4x4 wrote:Pragtig! Nou het Toyota nog 'n rede om hulle pryse op te stoot net omdat hulle 'n nuwe mould gemaak het vir die voor bumper en die staal bietjie gebuig het vir die bonnet!
Toyota bakkies raak nou ver agter met tegnologie in vergelyking met ander vervaardigers! :evil:
- Gunta
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1872
- Joined: Tue Feb 23, 2010 10:36 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 1996 80 series Land Cruiser VX 4500 EFI UK Import. Long range tank, Iron man suspension, ARB Bullbar, Front and rear diff locks, 33" BFG muds, Snorkel and attitude.
- Real Name: Mark
- Location: Tofo mozambique.
Re: Face Lift Hilux
Does anyone know if there is a change or upgrade for the D4D engine?
Worry about the things you can do something about, If you can't don't worry.
Live life to the fullest with no regrets.
Live life to the fullest with no regrets.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Face Lift Hilux
Evidently the engine remain more or less the same but there has been development on the injectors (some sort of split or something) which increase power and efficiencyGunta wrote:Does anyone know if there is a change or upgrade for the D4D engine?
To God be the glory
- Gunta
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1872
- Joined: Tue Feb 23, 2010 10:36 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 1996 80 series Land Cruiser VX 4500 EFI UK Import. Long range tank, Iron man suspension, ARB Bullbar, Front and rear diff locks, 33" BFG muds, Snorkel and attitude.
- Real Name: Mark
- Location: Tofo mozambique.
Re: Face Lift Hilux
saw that but it is only the 2.5 I was hoping they would do it on the 3L as well.
Worry about the things you can do something about, If you can't don't worry.
Live life to the fullest with no regrets.
Live life to the fullest with no regrets.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 132
- Joined: Mon May 02, 2011 8:08 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 1995 Isuzu KB280LE 4x4 d/c
- Real Name: Gideon
Re: Face Lift Hilux
Output on 3,0l goes to 128kW and 385Nm. Way short of new Ranger's 147kW and 470Nm, Navara's 145kW and 450Nm, the latter coming from only a 2,5l (not even talking about the V6-diesel), and still 15Nm shy of the baby 2,0l of Amarok.....
- oxydog
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Mon Jun 06, 2011 8:46 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 Hilux SFA 2.8D 4X4 D/C, '06 Hilux 4.0 V6 4X4 D/C
- Real Name: Jarus
- Club VHF Licence: J67
- Location: Die Ooste
- Contact:
Re: Face Lift Hilux
Dink ek stem vir nou saam met George - nie vir my baie mooi nie - maar as ek terugdink, het ek dieselfde gevoel toe die Vigo uitgekom het, en kyk wat het later gebeur: Ek het vir myself een gekoop! Dalk moet dit eers bietjie op my groei.
Bees (Toy)
'98 Hilux 2.8D 4X4 D/Cab
• ARB Bullbar
• Safari Snorkel
• GearMax Rear Locker
• Dragon 29 MHz with 2.6m whip
• Front Runner bakkie slide
• 31" BFG KM2's
Hings (Everyday use and long distance travel)
'06 Hilux 4.0 V6 4X4 D/Cab
• Level-it kit (Front)
• Custom integrated bullbar
• Custom replacement bumper
• Midas driving lights
• Front Runner bakkie slide
• National Luna 80l fridge/freezer
• National Luna Dual Battery System
• LA Sport 70l long range tank
• 2x40W Solar panels with PWM controller
• 31" BFG KM3's
'98 Hilux 2.8D 4X4 D/Cab
• ARB Bullbar
• Safari Snorkel
• GearMax Rear Locker
• Dragon 29 MHz with 2.6m whip
• Front Runner bakkie slide
• 31" BFG KM2's
Hings (Everyday use and long distance travel)
'06 Hilux 4.0 V6 4X4 D/Cab
• Level-it kit (Front)
• Custom integrated bullbar
• Custom replacement bumper
• Midas driving lights
• Front Runner bakkie slide
• National Luna 80l fridge/freezer
• National Luna Dual Battery System
• LA Sport 70l long range tank
• 2x40W Solar panels with PWM controller
• 31" BFG KM3's
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: Face Lift Hilux
Gaan kyk mooi na die rims, dit lyk na dieselfde as die nuwe Isuzu se rims, dis nie goed niegeorge wrote:Ek is nie baie mal oor die nuwe "look" nie
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
- Gunta
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1872
- Joined: Tue Feb 23, 2010 10:36 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 1996 80 series Land Cruiser VX 4500 EFI UK Import. Long range tank, Iron man suspension, ARB Bullbar, Front and rear diff locks, 33" BFG muds, Snorkel and attitude.
- Real Name: Mark
- Location: Tofo mozambique.
Re: Face Lift Hilux
The only difference is that although the torque figures are lower the curve is flat over a larger range than the others making it a good towing vehicle.
Worry about the things you can do something about, If you can't don't worry.
Live life to the fullest with no regrets.
Live life to the fullest with no regrets.
- Gideonvanzyl
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
- Real Name: Gideon
Re: Face Lift Hilux
Baie mooi opgesom! Ekt toevallig 'n artikel gelees oor Toyota se reliability die afgelope 3 jaar (spesifiek Hilux) As 'n mens lees, kom mens regtig agter die "behind the scenes" probleme. Clutches, injectors, turbo's ens.... Is dit die moeite werd om 'n nuwe Hilux te koop, of koop jy die bullnose shape en weet dat jy darm die laaste reliable Hilux ry... [/quote]
dankie man, so jy sê ek moet vir lewe en dood vashou aan myne.....
Soos iemand voorheen al op die forum genoem het, hulle maak vandag die rygoed om nie so lank te hou soos in die ou dae nie. Hoop my bullnose hou nog heelwat jare.
dankie man, so jy sê ek moet vir lewe en dood vashou aan myne.....
Soos iemand voorheen al op die forum genoem het, hulle maak vandag die rygoed om nie so lank te hou soos in die ou dae nie. Hoop my bullnose hou nog heelwat jare.
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Face Lift Hilux
Hier loop n 3l DC d4d met met 380k km, op konstruksie site, en word gery deur donker groenes meeste van die tyd. Behalwe die bak wat nie meer mooi binne is nie en n rattle of op die bak het dit n net n clutch vervanging gehad, verder geen probleem nie.
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50