Lyk na n skelm, klink soos n skelm, is seker n skelm
- Dodging
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 875
- Joined: Mon Dec 27, 2010 6:01 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: Golof
- Real Name: Andre

Kyk net na die wetter:
http://www.adoos.co.za/post/20816993/ca ... be_gadgets" onclick="window.open(this.href);return false;
Die advertensie se hy's in Kaapstad. Hy vra my waar's ek - ek se Kaapstad. O nee hy's in Welkom - hy sal dit moet stuur met Courier. Ek se nee - het familie daar, sal kom haal. Hier te kort, daar te lank... Dit gaan net aan

Nothing is impossible - it just costs more
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Lyk na n skelm, klink soos n skelm, is seker n skelm
Was jy op soek na 'n 7D ?
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
![Image](http://www.hilux4x4.co.za/signatures/SIG_03.JPG)
![Image](http://www.hilux4x4.co.za/signatures/SIG_04.JPG)
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Lyk na n skelm, klink soos n skelm, is seker n skelm
Luister na daai stemmetjies.....
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Lyk na n skelm, klink soos n skelm, is seker n skelm
kyk net na die website adres.... www.adoos.co.za
sal nie by hom koop nie...
![Silent :silent:](./images/smilies/icon_silent.gif)
![Laughing :lol:](./images/smilies/icon_lol.gif)

Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...

-
- High Range 4WD
- Posts: 66
- Joined: Tue May 12, 2009 11:05 am
- Town: Durbanville CT
- Vehicle: 1997 Hilux DC
- Real Name: Arno
Re: Lyk na n skelm, klink soos n skelm, is seker n skelm
if in doubt...dont
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Lyk na n skelm, klink soos n skelm, is seker n skelm
Stay away!!!!
- jagermeister
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Mon Nov 22, 2010 1:45 pm
- Town: Postmasburg Kalahari
- Vehicle: 2012 Hilux D4D D/Cab 4x4 XGS Full suspension Long range tank Onca Front and Rear Bumpers 12000 Winch Roof Rack Light Bars Snorkel Rock Sliders
- Real Name: Shawn
- Club VHF Licence: X 90
- Dodging
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 875
- Joined: Mon Dec 27, 2010 6:01 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: Golof
- Real Name: Andre
Re: Lyk na n skelm, klink soos n skelm, is seker n skelm
Nee ek's op soek na n Nikon D7000.
Hulle verkoop gewoonlik vir tussen R11500 en R13000
Hulle verkoop gewoonlik vir tussen R11500 en R13000
Nothing is impossible - it just costs more
- Alibaba
- Low Range 4WD
- Posts: 233
- Joined: Mon May 05, 2008 10:22 am
- Town: Bellville
- Vehicle: 1992 2.2 petrol Hilux DC. Stock-standard bakkie, hanggat, OME leaf springs, Gabriel Safari shocks, BF Goodrich KM2.
- Real Name: Ali
Re: Lyk na n skelm, klink soos n skelm, is seker n skelm
Lyk soos 'n skelm, klink soos 'n skelm, is seker adoos
Alibaba
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
![Image](http://farm4.static.flickr.com/3001/2634812242_1b580ba8b1.jpg?v=0)
![Image](http://farm4.static.flickr.com/3025/2633984537_a81bf2b6cb.jpg?v=0)
![Image](http://farm4.static.flickr.com/3130/2634812934_6375a35fb4.jpg?v=0)
![Image](http://farm4.static.flickr.com/3098/2634807312_68ee7cce87.jpg?v=0)

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Lyk na n skelm, klink soos n skelm, is seker n skelm
dis maar net die kosmos wat sê koop liewer n Canon ... :)
Waar in die Kaap is jy ? Ek is n groot fan van ORMS. en hulle is het Nikon, EN tans gee hulle Lightroom (?) saam met die Nikons .... Maar dan kan jy gerus ook by Cameraland (of is dit cameraworld) stop - oorkant ESKOM in Voortrekkerweg Bellville (hulle is saam met n apteek in dieselfde gebou) HARDCORE Nikon manne, die wat ek hulle so vermy .... :) die res behoort almal aan een ou, met die uitsondering van n plekkie in Goodwood.
Waar in die Kaap is jy ? Ek is n groot fan van ORMS. en hulle is het Nikon, EN tans gee hulle Lightroom (?) saam met die Nikons .... Maar dan kan jy gerus ook by Cameraland (of is dit cameraworld) stop - oorkant ESKOM in Voortrekkerweg Bellville (hulle is saam met n apteek in dieselfde gebou) HARDCORE Nikon manne, die wat ek hulle so vermy .... :) die res behoort almal aan een ou, met die uitsondering van n plekkie in Goodwood.
- Dodging
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 875
- Joined: Mon Dec 27, 2010 6:01 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: Golof
- Real Name: Andre
Re: Lyk na n skelm, klink soos n skelm, is seker n skelm
Ek is eintlik hier in Gauteng. Enigste rede hoekom ek se ek's van die Kaap is omdat sy advertensie gese het hy's in die Kaap - het klaar snuf innie neus gekry toe ek die prys sien. Toe die vabond hoor ek se ek's in die Kaap, toe's hy skielik in Welkom...
Ek se nee dis reg - ek kom haal in Welkom, toe is dit van die goed word net met die pos gestuur en blablabla.... se toe vir die vent ek gee hom nie n sent voordat ek daai kamera betas nie, want ek vertrou hom soveel soos n parlementslid. Toe wil hy nie meer met my praat nie...
Dalk was ek te onbeskof vir sy smaak
![Laugh2 :laugh2:](./images/smilies/laugh2.gif)

![LOL :lmao:](./images/smilies/laughingneqw.gif)
![LOL :lmao:](./images/smilies/laughingneqw.gif)
![LOL :lmao:](./images/smilies/laughingneqw.gif)
![Laugh2 :laugh2:](./images/smilies/laugh2.gif)
Nothing is impossible - it just costs more
- Ou Legend
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 443
- Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
- Town: Kuruman
- Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
- Real Name: Stefan
- Contact:
Re: Lyk na n skelm, klink soos n skelm, is seker n skelm
Lyk soos 'n skelm, klink soos 'n skelm, is seker adoos
Haha het nou lekker gelag vir adoos toe ek dit agter in my kop lees,mooi man![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
Haha het nou lekker gelag vir adoos toe ek dit agter in my kop lees,mooi man
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Lyk na n skelm, klink soos n skelm, is seker n skelm
die onbeskof het hom regtig niks gepla nie, dis die feit dat jy nie na-ief was nie ...... :)
- Muishond
- High Range 4WD
- Posts: 47
- Joined: Sun Jul 10, 2011 9:50 am
- Town: Meyerton
- Vehicle: 02 2.7i DC 2x4
- Real Name: Christo
Re: Lyk na n skelm, klink soos n skelm, is seker n skelm
Ek ken die verskil tussen choclate en bees bollie
- BlumTRD
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 502
- Joined: Wed Aug 29, 2007 9:08 am
- Town: South Africa
- Vehicle: Hilux
- Real Name: David
- Location: Pretoria
Re: Lyk na n skelm, klink soos n skelm, is seker n skelm
![LOL :lmao:](./images/smilies/laughingneqw.gif)
![LOL :lmao:](./images/smilies/laughingneqw.gif)
![LOL :lmao:](./images/smilies/laughingneqw.gif)
![LOL :lmao:](./images/smilies/laughingneqw.gif)
![Thumbdown :thumbdown:](./images/smilies/icon_thumbdown.gif)

Bly Ver Weg
check site : http://www.hellopeter.com/wycombe-gadge ... ity-613053" onclick="window.open(this.href);return false;
Hy is in JHB , KAAP , PTA ens neewat
![Silent :silent:](./images/smilies/icon_silent.gif)
![Silent :silent:](./images/smilies/icon_silent.gif)
http://www.google.co.za/#hl=en&source=h ... 66&bih=569" onclick="window.open(this.href);return false;