2.4 DIESEL IFS IMMOBILISER BYPASS HELP ASB
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
2.4 DIESEL IFS IMMOBILISER BYPASS HELP ASB
My 2.4 diesel se immobiliser het die gees gegee en kry ek dus nie die bakkie gestart nie . Kan iemand dalk vir my verduidelik hoe bypass ek die system indien dit moontlik is.
Re: 2.4 DIESEL IFS IMMOBILISER BYPASS HELP ASB
Jammer Theo,
Bedoel jy nie SFA nie? Die SFA se immobilisor sit onder lnks by die passasier se voete gewoonlik.
As ek reg onthou moet jy iets uit-brug, me 'n U draadjie
Bedoel jy nie SFA nie? Die SFA se immobilisor sit onder lnks by die passasier se voete gewoonlik.
As ek reg onthou moet jy iets uit-brug, me 'n U draadjie
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: 2.4 DIESEL IFS IMMOBILISER BYPASS HELP ASB
dit is 'n 2003 model gewone 2x4 so IFS. Het gesoek vir so iets op die forum maar kon nog niks kry nie. Ek dink dit behoort nogal 'n redelike algemene probleem te wees sal ma sien as van die ander manne miskien iets weet. Thanks Mark.
Re: 2.4 DIESEL IFS IMMOBILISER BYPASS HELP ASB
Jammer, wens ek kon help :!:TheoF wrote:dit is 'n 2003 model gewone 2x4 so IFS. Het gesoek vir so iets op die forum maar kon nog niks kry nie. Ek dink dit behoort nogal 'n redelike algemene probleem te wees sal ma sien as van die ander manne miskien iets weet. Thanks Mark.
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: 2.4 DIESEL IFS IMMOBILISER BYPASS HELP ASB
Help asb, sit nou al 2 dae hier in die woestyn en die water raak min.
- Smurf
- High Range 4WD
- Posts: 70
- Joined: Thu Aug 26, 2010 8:39 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: '93 hilux 4x4 d/c (2.2).31"bfg muds,long range fuel tank,tjm front bumper,canvas canopy,duel battery system,tnt branch+ss exhaust.
- Real Name: Pieter
Re: 2.4 DIESEL IFS IMMOBILISER BYPASS HELP ASB
Is dit n toyota alarm of aftermarket? as dit toyota is sal mens net
by agente diagram kan kry. indien aftermarket kan ek dalk help.
by agente diagram kan kry. indien aftermarket kan ek dalk help.
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: 2.4 DIESEL IFS IMMOBILISER BYPASS HELP ASB
toyota alarm lyk my ook agente is enigste uitweg