Kan ons moontlik die Previous topic, First unread post en Next topic links wat bo aan elke post is aan die onderkant ook insluit? Dit maak dit maklikker as mens deur die post gelees het om direk na die volgende post toe te scroll, en nie eers die page weer terug boontoe te moet vat nie, van die goed is redelik laaaank
Net 'n idee
Groetnis