So bietjie pret in die rivier
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
So bietjie pret in die rivier
Ek het gister saam met my hilux pel, 'n roete gaan plot vir ons klub. Dit het goed gegaan totdat ek begin dink het ek bestuur soos 'n "legend". 8)
Hy kon my nie eers uit snatch nie. Die water was tot by my wiele. En sy staan hoog. 3" lift met 31'' op.
Op die ou einde moes ons sy hilux begrawe op 'n sandbank sodat ek 'n ankerpunt het vir my winch.
DIT WAS LEKKER.

97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: So bietjie pret in die rivier
Lyk na vet pret :)
PS: Onthou net om daai riviersand uit jou agterste dromme uit te haal anders kan jy maar jou linings groet :)
PS: Onthou net om daai riviersand uit jou agterste dromme uit te haal anders kan jy maar jou linings groet :)
To God be the glory
- naasburger
- Low Range 4WD
- Posts: 100
- Joined: Fri Dec 28, 2007 6:33 am
- Town: Pomona
- Vehicle: 96' Hilux DC 4x4
- Real Name: Naas
- Location: JHB
Re: So bietjie pret in die rivier
En Chek maar die diff olies ook vir water, al het julle breather pypies op.
Anders lyk dit vreeslik lekker
Anders lyk dit vreeslik lekker
1996 Hilux DC 4x4 2.4 Petrol standard, Ironman Suspension with extended shacles, Modified colt nudge-M bumper front with Warn Winch. Self-made bumper rear, Long range tank, 32" BF Muds, 15" x 8J Steel rims.
For Truck Tyres or Generators contact me at: 082 214 9699
For Truck Tyres or Generators contact me at: 082 214 9699
- Cookie Monster
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 968
- Joined: Tue Jun 26, 2007 7:02 am
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2006 Hilux DC V6 Auto 4x4 Oldman Emu suspension
- Real Name: Justin
- Location: Eastern Cape
- Contact:
Re: So bietjie pret in die rivier
Looks like alot of fun 8)
2006 Hilux DC 4x4 4.0 V6 Old Man Emu suspension, Long Range Fuel Tank and a LA Sport Sump Guard, Natko railings with spade and high lift brackets, LA Sport high lift jack mounts, Powder coated Hilux Nudge Bar, Hella LED light bar, LED Work Light
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: So bietjie pret in die rivier
Thanks ouens. Alles is klaar gecheck en gedoen.
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: So bietjie pret in die rivier
Ek mis daai river crossings en dinge van Swazi en kan nie wag vir die Reg Raid nie :)
To God be the glory
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: So bietjie pret in die rivier
Sy word juis gediens vir die trip. SAC vra my R8500 om alles reg te maak. Lekker laf. kan amper 'n nuwe bakkie koop vir daai prys.
Nou kos dit my R2800 met 'n Dino in gesluit.
Nou kos dit my R2800 met 'n Dino in gesluit.
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: So bietjie pret in die rivier
Ek wou myne nog gevat het vir nuwe clutch ens. maar nog nie daarby uit gekom nie. Maar ek sal so kan ry. Sal hom maar net self diens :)
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: So bietjie pret in die rivier
Cassie moet net nie scimp op die clutch nie.. sit maar die heavy duty ware Jakob in.. Kaspaas se vorige eienaar het mos gescimp :evil: .. toe sit ek met die uitgebrande clutch :evil: .. Nou loop Kaspaas met 'n splinternuwe 2.7 Hilux clutch..
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: So bietjie pret in die rivier
I've got those bases covered. Gaan 'n Sachs kit insit (R2600)
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: So bietjie pret in die rivier
So iets ja...CasKru wrote:I've got those bases covered. Gaan 'n Sachs kit insit (R2600)
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: So bietjie pret in die rivier
Sou dit al gedoen het maar die volgende het intussen gebeur:
1. Tandarts (R6600) (sal darem kan terug claim)
2. 31" Maxxi Bighorns bestel (R4200) (kan nie claim nie maar gaan darem geniet)
3. GME 29MHz Radio (kan ook nie claim nie en wag om te geniet)
4. Swambo het ophou werk. Is nou tuiste skepper (can nie claim nie en is 'n ongoing expense)
So ek ry nou maar nog so rukkie met die huidige clutch :evil: :evil:
1. Tandarts (R6600) (sal darem kan terug claim)
2. 31" Maxxi Bighorns bestel (R4200) (kan nie claim nie maar gaan darem geniet)
3. GME 29MHz Radio (kan ook nie claim nie en wag om te geniet)
4. Swambo het ophou werk. Is nou tuiste skepper (can nie claim nie en is 'n ongoing expense)
So ek ry nou maar nog so rukkie met die huidige clutch :evil: :evil:
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: So bietjie pret in die rivier
Ouch... :!:CasKru wrote:Sou dit al gedoen het maar die volgende het intussen gebeur:
1. Tandarts (R6600) (sal darem kan terug claim)
2. 31" Maxxi Bighorns bestel (R4200) (kan nie claim nie maar gaan darem geniet)
3. GME 29MHz Radio (kan ook nie claim nie en wag om te geniet)
4. Swambo het ophou werk. Is nou tuiste skepper (can nie claim nie en is 'n ongoing expense)
So ek ry nou maar nog so rukkie met die huidige clutch :evil: :evil:
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: So bietjie pret in die rivier
Jy het vergeet
6. Petrol is in sy moerin op... :evil: :evil:
Maar moet nog steeds nie scimp op 'n el-cheepo clutch nie...
6. Petrol is in sy moerin op... :evil: :evil:
Maar moet nog steeds nie scimp op 'n el-cheepo clutch nie...
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: So bietjie pret in die rivier
Ek het saterdag ook uwe tekkies op gesit.
31'' BFG MT. Ek is baie baie happy. En teen R1200 fitment, balancing en wheel alignment ingesluit, dink ek dis 'n bargain
31'' BFG MT. Ek is baie baie happy. En teen R1200 fitment, balancing en wheel alignment ingesluit, dink ek dis 'n bargain
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: So bietjie pret in die rivier
Show me your's and I'll show you mine :)
Ons kan bietjie die 25ste daar ins Swazi compare :)
Ons kan bietjie die 25ste daar ins Swazi compare :)
To God be the glory
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: So bietjie pret in die rivier
jy kan dit weer sê....tikKaspaas wrote:Ouch... :!:CasKru wrote:Sou dit al gedoen het maar die volgende het intussen gebeur:
1. Tandarts (R6600) (sal darem kan terug claim)
2. 31" Maxxi Bighorns bestel (R4200) (kan nie claim nie maar gaan darem geniet)
3. GME 29MHz Radio (kan ook nie claim nie en wag om te geniet)
4. Swambo het ophou werk. Is nou tuiste skepper (can nie claim nie en is 'n ongoing expense)
So ek ry nou maar nog so rukkie met die huidige clutch :evil: :evil:
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: So bietjie pret in die rivier
ouch :!:
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: So bietjie pret in die rivier
OUCH :!: :!: :!:

Ja ek kannie meer die pyn verdra nie..

Ons moet nou ophou.. nounet dink iemand hier is een of ander S&M orgie aan die gang...
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: So bietjie pret in die rivier
Ja nee. Net nou wil hulle ons joinOns moet nou ophou.. nounet dink iemand hier is een of ander S&M orgie aan die gang...
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: So bietjie pret in die rivier
OUCH :!: :!: :!:CasKru wrote:Ja nee. Net nou wil hulle ons join
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: So bietjie pret in die rivier
En jy het vandag nog 'n Genie gekoop voor die winter en load shedding jou onder kryCasKru wrote:Sou dit al gedoen het maar die volgende het intussen gebeur:
1. Tandarts (R6600) (sal darem kan terug claim)
2. 31" Maxxi Bighorns bestel (R4200) (kan nie claim nie maar gaan darem geniet)
3. GME 29MHz Radio (kan ook nie claim nie en wag om te geniet)
4. Swambo het ophou werk. Is nou tuiste skepper (can nie claim nie en is 'n ongoing expense)
So ek ry nou maar nog so rukkie met die huidige clutch :evil: :evil:
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: So bietjie pret in die rivier
Jy sien... wil ook nie leer nie. Lyk my ek is 'n dom Vrystater :)
To God be the glory
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12711
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: So bietjie pret in die rivier
Cas,
Jou GPS is op pad na jou toe...
-F_D
Jou GPS is op pad na jou toe...
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: So bietjie pret in die rivier
Eric, het jy vir hom daai speedtrap onder die brug ook opgelaai?Family_BullDog wrote:Cas,
Jou GPS is op pad na jou toe...
-F_D
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12711
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: So bietjie pret in die rivier
Kaspaas,
Nee wat, Hilux 2.4 bestuurders worry glad nie oor speed traps nie, hulle is altyd op 'n "go slow" pace. Hulle mag in elke geval glad nie op Freeways ry nie want hulle kan nie eers die minimum spoed van 'n Freeway haal nie.
Nou, 'n 4Y met EFI is iets anders...
-F_D
Nee wat, Hilux 2.4 bestuurders worry glad nie oor speed traps nie, hulle is altyd op 'n "go slow" pace. Hulle mag in elke geval glad nie op Freeways ry nie want hulle kan nie eers die minimum spoed van 'n Freeway haal nie.
Nou, 'n 4Y met EFI is iets anders...
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: So bietjie pret in die rivier
O Ja Eric ek het vergeet Cassie ry 'n 2.4... hy kannie saam met ons groot kanonne praat nie... 8)Family_BullDog wrote:Nou, 'n 4Y met EFI is iets anders...
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: So bietjie pret in die rivier
Thys en Eric, Vra maar bietjie vir Bennie of hy my kon wegry met Bulldog oppad na en terug van Mahem af Sondag
Julle mag dlk op die ou einde van die dag sukkel om by my te bly
Julle mag dlk op die ou einde van die dag sukkel om by my te bly
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: So bietjie pret in die rivier
So die haardroeer wat jy opgesit het vir forced induction werk, CassieCasKru wrote:Thys en Eric, Vra maar bietjie vir Bennie of hy my kon wegry met Bulldog oppad na en terug van Mahem af Sondag
Julle mag dlk op die ou einde van die dag sukkel om by my te bly
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: So bietjie pret in die rivier
Mmmmhhhh, nou gee jy my 'n plan
Ek weet nie of dit die snorkel is of net Bennie wat nie weet waar die petrol pedaal sit nie, maar toe hy sê 'dice' toe sit ek op sy gat en kon hy nie weg kom nie (en ek praat van my wat in my bakkie agter bulldog se gat sit nê)

- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: So bietjie pret in die rivier
Hi ,sien julle gaan ook reg raid toe ,ek is veronderstel om te gaan deur die Fundi comp
maar kan nie gaan nie ,sit in Lesotho dan .Maar my ander vriend Solly gaan ,hy ry ook n SFA julle sal hom sien die grap gat
en die blou hilux met al die stickers op ,of kyk net vir die Met eish ja sticker ,praat bietjie met die man julle sal hom geniet.

"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: So bietjie pret in die rivier
Saak is reg. Sal seker meeste van die 70 entries ontmoet die Vrydagaand by scruteneering :)
To God be the glory
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: So bietjie pret in die rivier
was jy laas jaar ook daar ,was daar ,1ste keer ,was flippen lekker gewees ,baie nice ,ek probeer nou om my lesotho trip einde april n paar dae aan te skyf
dan kom ek ook ,kom dan maandag terug ry dan dinsdag lesotho toe ,klink na n plan he he ,se my is family bulldog toe weg lesotho toe
het nou eers vir hom mapsource file gestuur .hoop nie dis te laat nie .
dan kom ek ook ,kom dan maandag terug ry dan dinsdag lesotho toe ,klink na n plan he he ,se my is family bulldog toe weg lesotho toe
het nou eers vir hom mapsource file gestuur .hoop nie dis te laat nie .
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: So bietjie pret in die rivier
Ek wil ook Raid toe gegaan het
Ek dink Family Bulldog is al weg ja. Sou saam gaan, maar kan dit ook nie maak nie
Ek dink Family Bulldog is al weg ja. Sou saam gaan, maar kan dit ook nie maak nie
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: So bietjie pret in die rivier
Yes Robert. Ek was laas jaar ook daar. Was een van die marshals by een van die check points. Ek het foto's geneem van almal soos hulle verby gekom het en behoort 'n foto van julle ook te hê. Met wat het julle gery?
Riaan... begin na 'n trend lyk Het jy al 'n paspoort?
Riaan... begin na 'n trend lyk Het jy al 'n paspoort?
To God be the glory
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: So bietjie pret in die rivier
Was met my lux daar,het toe nie die roofrack op gehad nie silver met canopy .
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: So bietjie pret in die rivier
Jy kan nie dalk jou nommer onthou nie?Hiluxdude wrote:Was met my lux daar,het toe nie die roofrack op gehad nie silver met canopy .
Riaan, Daai is 'n skande! Maybe miskien as daar dalk iets voorval en SWAMBO kan dit dalk nie maak nie, het ek dalk 'n Nav seat oop :)
To God be the glory