MAHEM HEL !!
- CiviLux
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
- Real Name: Jacques Le Roux
- Contact:
MAHEM HEL !!
Hi Julle
GAUTENGALENGERS
Iemand nie lus om Sondag 30-3-08 MAHEM toe te gaan nie. Na die afgelope tyd se reen ????????
Gebruik julle verbeelding

Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
- Bfreesani
- Low Range 4WD
- Posts: 176
- Joined: Thu Jan 10, 2008 7:31 am
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Nissan Sani 2.7TD
- Real Name: David
Re: MAHEM HEL !!
Ek was twee weke terug daar in die reen, dit was een lekker modder bad...
http://www.nissan4x4.co.za/forum/forum_ ... PN=1&TPN=6
http://www.nissan4x4.co.za/forum/forum_ ... PN=1&TPN=7
Ons het kaans gekry om agter rond te ry waar ons normaalweg nie eers bother nie. En dit was lekker. Die modder kan net so lekker wees waar jy nou moet tussen bome ry ne draaie negotiate.
Ek sou graag saam met julle wou ry, ek vind enige verskooing om uit te gaan, maar het ongelukkig my bakkie laas naweek by Rust De Winter verdrink ...
Sal nou eers in 'n maand se tyd seker weer op die pad wees met nuwe motor.

Later....
David
Hillbilly
David
Hillbilly
- Bfreesani
- Low Range 4WD
- Posts: 176
- Joined: Thu Jan 10, 2008 7:31 am
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Nissan Sani 2.7TD
- Real Name: David
Re: MAHEM HEL !!
HI daar Ewald en dankie...
Dit was juis Hilux wat my daar by RDW uit gesleep het, ek was so fies vir myself dat ek die ou nie eens dankie gesê het nie. En toe daar in die kamp was daar te baie mense wat kom gesels het oor my "probleem", ek weet nie of die persoon eers tussen hulle was nie.
So vir die Hilux drywer wat Hillbilly daar uit die water gesleep het, ek hoop jy sien die DANKIE..
Ewald, hoe ry ons weer ooit saam? Of moet ek maar watch vir die dag wat Pampoen iewers gaan ry?

Ja-nee, skade is nooit lekker nie. My hart bloei vir jou. Jy het probeer om die veiliger lyn te kies, en toe is dit eintlik meer gevaarlik. Dink net watse ervare en bekwame 4x4 ryer jy oor 'n paar jaar gaan wees.
Natuurlik gaan ons nog saam 4x4 ry!!! Ek sal jou heel waarskynlik op die Nissan dae sien. Ek het vir Andre gevra om my te verwyder daar oorlat my kommentaar baie wrywing veroorsaak het, en nog steeds sal as ek aangebly het. Sal jy kan dink as ek daar op 'n thread moes plaas dat HillBilly nou vervang moet word deur 'n TOYOTA?
NAG!!!
Of ek nou grap of nie...
Ek sal af en toe inloer daar...
Natuurlik gaan ons nog saam 4x4 ry!!! Ek sal jou heel waarskynlik op die Nissan dae sien. Ek het vir Andre gevra om my te verwyder daar oorlat my kommentaar baie wrywing veroorsaak het, en nog steeds sal as ek aangebly het. Sal jy kan dink as ek daar op 'n thread moes plaas dat HillBilly nou vervang moet word deur 'n TOYOTA?
NAG!!!
Of ek nou grap of nie...
Ek sal af en toe inloer daar...
- CiviLux
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
- Real Name: Jacques Le Roux
- Contact:
Re: MAHEM HEL !!
Ek dink ek gaan bietjie kyk wat daar aangaan. Iemand belangstel sien julle daarCiviLux wrote:Hi Julle
GAUTENGALENGERS
Iemand nie lus om Sondag 30-3-08 MAHEM toe te gaan nie. Na die afgelope tyd se reen ????????
Gebruik julle verbeelding
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: MAHEM HEL !!
Jacques
Ek en Cassie ( en miskien Herman Engel) gaan more soentoe (seker so na 14:00) maar meer om bietjie dinge te toets en so aan dis hoekom ons nie veel daaroor gesê het nie. Ons wil 'n vacuum gauge of Cassie se locker sit en kyk wat gebeur as hy hom nou gebruik. Dan gaan ek biejie die gas analyser op Bulldog sit en kyk hoe maak die air-fuel ratios as die onder bonnet temperature opgaan.
So ek dink nie ander ouens gaan te lus wees om saam met ons te ry nie. EK wil sommer Bulldog se nuwe ARB wat Louis van Megaworld gister ingesit het oom so bietjie gaan uittoets om te kyk hoe vaar sy daarmee.
My no is onder die members only area op die forum jy kan ons lui as jy ons daar iewers wil ontmoet.
Ek en Cassie ( en miskien Herman Engel) gaan more soentoe (seker so na 14:00) maar meer om bietjie dinge te toets en so aan dis hoekom ons nie veel daaroor gesê het nie. Ons wil 'n vacuum gauge of Cassie se locker sit en kyk wat gebeur as hy hom nou gebruik. Dan gaan ek biejie die gas analyser op Bulldog sit en kyk hoe maak die air-fuel ratios as die onder bonnet temperature opgaan.
So ek dink nie ander ouens gaan te lus wees om saam met ons te ry nie. EK wil sommer Bulldog se nuwe ARB wat Louis van Megaworld gister ingesit het oom so bietjie gaan uittoets om te kyk hoe vaar sy daarmee.
My no is onder die members only area op die forum jy kan ons lui as jy ons daar iewers wil ontmoet.
- CiviLux
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
- Real Name: Jacques Le Roux
- Contact:
Re: MAHEM HEL !!
Hi daar
Nou ja my wa is nou nie klaar nie, maar ek sal met ou 8) TRUSTY 8) gaan. Julle sal my nie mis nie: Wit Isuzu D/C . Sal 'n tincle gee wanneer ek oppad is, so net na 2. Sien julle daar. Ek kan baie leer net om te kyk. In elk geval nog nooit te oud om te leer nie. Al is dit net om te kyk.
Nou ja my wa is nou nie klaar nie, maar ek sal met ou 8) TRUSTY 8) gaan. Julle sal my nie mis nie: Wit Isuzu D/C . Sal 'n tincle gee wanneer ek oppad is, so net na 2. Sien julle daar. Ek kan baie leer net om te kyk. In elk geval nog nooit te oud om te leer nie. Al is dit net om te kyk.
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: MAHEM HEL !!
Waars my fotos?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: MAHEM HEL !!
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: MAHEM HEL !!
show me yours Ill show you mine
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: MAHEM HEL !!
I went up this snotty climb with Bulldog's wheels in the grooves the first time round on my second attempt. My first time I was just too slow, but I was testing the bulldogs limits, getting a feel for her new capabilities. But since I was the first to go up no video was taken of that attempt.
Then came Marius Safari with his Pampoen (open axles and 35's BF Muds) and on his 5th attempt ( I think so I lost count) he made it out. But by that time his Ma se 35's dug through the soft stuff and made a few new holes which made it impossible for Bulldog to go over with the small 245 road tyres as her diffs got stuck in the mud every time lifting all the wheels of the ground. I eventually had to get out of the grooves and go up next to them for the first part of the obstacle and then I made it
Now watch Cassie with the 265s going over with his diffs clearing. Even though he did do it with a bit more speed then me (contrary to believe Bulldog is not actually my vehicle so I do drive her with that extra bit of caution) his axles cleared where I got stuck. Ppity no one took photos of how the middleman was ploughed out.
So Eric if you were still wondering about the 31 STTs here is your answer
Then came Marius Safari with his Pampoen (open axles and 35's BF Muds) and on his 5th attempt ( I think so I lost count) he made it out. But by that time his Ma se 35's dug through the soft stuff and made a few new holes which made it impossible for Bulldog to go over with the small 245 road tyres as her diffs got stuck in the mud every time lifting all the wheels of the ground. I eventually had to get out of the grooves and go up next to them for the first part of the obstacle and then I made it
Now watch Cassie with the 265s going over with his diffs clearing. Even though he did do it with a bit more speed then me (contrary to believe Bulldog is not actually my vehicle so I do drive her with that extra bit of caution) his axles cleared where I got stuck. Ppity no one took photos of how the middleman was ploughed out.
So Eric if you were still wondering about the 31 STTs here is your answer
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: MAHEM HEL !!
Thanx vir die video Bennie. Kan nie wag vir my stel 31" Muds nie :)
To God be the glory
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: MAHEM HEL !!
Ek het mos 3 van die 4 plugdrade uit getrek sodat Marius nie te sleg voel omdat hy dit nie die eerste keer kon maak nie :)
(dink dit was een van daai ander scooters wat daar naby gestaan en idle het)