viewtopic.php?f=3&t=19133" onclick="window.open(this.href);return false;
In my opinie maak jy nie n voud om die SAC conversion te doen as jy meer poeier soek nie, hier is my weergawe.
Ek was by SAC en het met die manne gesels voor ek die job laat doen het.
Blykbaar as jy vra vir die UniChip maar vra nie vir n spesifieke map setting nie dan sit hulle vir jou n 50/50 map setting chip in, wat beteken dat dit gestel is vir 50% consumption en 50% performance.
Wat wil jy uit jou SAC conversion he?
Wel ek het vir die manne gese ek is klaar gewoond aan swak brandstof verbruik so gee my 100% performance!, No problem, die UniChip was ge-remap volgens wat ek wou he en ek is nie vir een dag spyt nie, my brandstof verbruik het verbeter want ek trap daai lepel nie meer so diep vir die krag wat ek soek nie maar ek het sakke vol poeirs ekstra!
Mens kan n map selctor switch ook laat installeer maar dit is veel duurder en volgens my nie die moeite werd nie.
Doen jouself n guns en gaan raadpleeg SAC eers en hoor of hulle vir jou die conversion kan doen met n meer economic map setting.
Ek het die SAC UniChip met full performance map setting, Powerflow exhaust, en branches laat doen, geen head of air filter jobs nie.
Nadat ek die 33" Bighorns maak pas het, het ek baie krag op die 2.7 verloor, dit is hoekom ek die rigting genaan het, en nou is ek weer baie gelukkig, kom toes my loerie as jy wil. Piet Petoors het self erken dat my Hilux lekker trek met die 33" en n boot agterna, vra hom maar wat hy dink......