Help!!! Speedo kabel op '01 Kzte
-
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Thu Mar 27, 2008 10:46 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2001 Kzte D/c
- Real Name: Werner Swardt
- Location: Doornpoort
Help!!! Speedo kabel op '01 Kzte
My speedo maak 'n uiters irreterende tsrrrr tsrrrr geluid. Ek is nie seker of dit die kabel of speedo self is nie. So ek sal moet die speedo cluster uithaal om eers die kabel waar dit by die speedo ingaan te onkoppel om te hoor watter een die skuldige is. So, die speedo cluster moet uit want ek kan nie my hande van onder af inkry nie. Probleem is ek sien net 2 skroewe voor by die cluster wat kan uitskroef, maar is nie seker wat verder kan "afclip" of wat gaan ek breek as ek te hard trek aan die goed. Kan iemand asseblief help met die uithaal van die hele spul want ek gaan mal word van die ge-tsrr!
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Help!!! Speedo kabel op '01 Kzte
Werner, welkom by die forum :D . Ek het gelukkig nog nieso n probleem gehad nie en kan dus nie help nie. As die geluid te erg raak kanjy altyd die radio harder sit :)
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Help!!! Speedo kabel op '01 Kzte
Welkom by die forum Werner. Hoop jy kry jou antwoorde hier.
My Speedo het net 'n toutjie maar ek dra nou maar eerder 'n swembroek
My Speedo het net 'n toutjie maar ek dra nou maar eerder 'n swembroek
To God be the glory
-
- High Range 4WD
- Posts: 85
- Joined: Wed Sep 26, 2007 8:29 am
- Town: Pretoria East
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Leon Brink
Re: Help!!! Speedo kabel op '01 Kzte
Hallo Werner,
Ek heg vir jou die 3 bladsye aan wat in die handleiding is. Ek is seker jy sal dit kan regkry met die. Die spoedmeter kabel sal agter net uitprop.
Ek heg vir jou die 3 bladsye aan wat in die handleiding is. Ek is seker jy sal dit kan regkry met die. Die spoedmeter kabel sal agter net uitprop.
-
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Thu Mar 27, 2008 10:46 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2001 Kzte D/c
- Real Name: Werner Swardt
- Location: Doornpoort
Re: Help!!! Speedo kabel op '01 Kzte
Dankie ouens sover! Ek sal laat weet as ek die takie suksesvol afgehandel het.
Werner
Werner
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Help!!! Speedo kabel op '01 Kzte
Werner
Dis heel moontlik jou kabel wat droog is, ghries hom maar goed.
My rooi wa het dit ook al gedoen
Dis heel moontlik jou kabel wat droog is, ghries hom maar goed.
My rooi wa het dit ook al gedoen
-
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Thu Mar 27, 2008 10:46 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2001 Kzte D/c
- Real Name: Werner Swardt
- Location: Doornpoort
Re: Help!!! Speedo kabel op '01 Kzte
Ja-nee Bennie
Dit was toe al die tyd net die kabel gewees, alhoewel dit geklink het asof dit die "speedo" self kon wees. Ek het ook nie geweet dat jy die kabel kan uittrek as jy dit by die ratkas losgeskroef het nie. Ek het dit skoongemaak en ge-ghries. Klink nou sommer stukke beter.
Thanks