Is anyone planning to go play at Mahem on Monday? I'm very keen, but have not been there before.
I would appreciate some local knowledge and experience...
Mahem on the 24 March
- CiviLux
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
- Real Name: Jacques Le Roux
- Contact:
Re: Mahem on the 24 March
Hi Freeflyd
Ek is nou nie 'n boffen by Mahem nie, maar ek was al so paar keer daar met my Isuzu( Definitief nie 'n plek vir "low clearance 'CAMEL suspensie' " nie. Ek weet net nie hoe dit nou daar lyk met al die reen die afgelope tyd nie. Ek was so 'n week gelede daar, maar nie by die "obsticles gedeelte" nie. Ek sal jou aanraai vat so 2 of 3 ouens saam vir die "recovery" :D Met die reen dink ek dit is "hel" daar. Die laaste keer wat ek daar gaan speel :D het was ek gelukkig om "weekend warriors" daar te kry om uit te help. Hoe laat beplan jy? As ek kan sal ek probeer om daar te wees met my ou "trusty". Ek bly so 2km van daar af.

Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
-
- High Range 4WD
- Posts: 66
- Joined: Thu Oct 11, 2007 6:28 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 89 2.2 Hilux DC
- Real Name: Dawie du Plessis
Re: Mahem on the 24 March
Stuur my asb. jou tel no. Dan sal ek jou bel as ons gaan. Ons sal 'n Hilux DC 4Y en a Cruiser Pickup wees as ons gaan.
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Mahem on the 24 March
Waar is die pics?
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
-
- High Range 4WD
- Posts: 66
- Joined: Thu Oct 11, 2007 6:28 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 89 2.2 Hilux DC
- Real Name: Dawie du Plessis
Re: Mahem on the 24 March
Didn't get to go...
I normally work on weekends, but if anyone ever plans an early Sunday Morning session, please let me know!
I normally work on weekends, but if anyone ever plans an early Sunday Morning session, please let me know!
- CiviLux
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
- Real Name: Jacques Le Roux
- Contact:
Re: Mahem on the 24 March
Ek is bly om te hoor dat ek nie die enigste een was wat die naweek asook Maandag gewerk het nie . Ek is ook keen om weer te gaan. Al gaan ek net om te leer by die pro's Gee my 'n lui dan maak ek 'n plan. Kontak nr: 0824966177
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
http://www.bemotivatedtoday.com/1514