Matseleng pan in Bots
- Buffalo Soldier
- High Range 4WD
- Posts: 71
- Joined: Thu Dec 11, 2008 7:47 am
- Town: Al Ain
- Vehicle: Nissan Pathfinder
- Real Name: Ockert
Matseleng pan in Bots
Het die afgelope paas naweek die "Boskamp" ding gaan doen in die omgewing van Matseleng pan. Dit was woes lekker. Goeie geselskap, goeie uitsig, goeie kos en geen ander asems teenwoordig nie. En ja, dit is 'n "offroad" karavaan, tuis waar hy hoort. Die eerste 2 nagte was in die Kalahari rest kamp waar ons vir die ander lede van die groep gewag het. Daarna 2 aande in die panne. Maar moes toe omdraai, die verlof was nie genoeg om die Donderdag en Vrydag ook af te vat nie. Maar dit was die moeite werd gewees.
- Buffalo Soldier
- High Range 4WD
- Posts: 71
- Joined: Thu Dec 11, 2008 7:47 am
- Town: Al Ain
- Vehicle: Nissan Pathfinder
- Real Name: Ockert
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Matseleng pan in Bots
Dit lyk mos lekkerrrrrrrrr!!!
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
Re: Matseleng pan in Bots
Dankie Ockert! Nice pics
Wat was die kostes gewees vir luxury akomadasie?
Wat was die kostes gewees vir luxury akomadasie?
- Buffalo Soldier
- High Range 4WD
- Posts: 71
- Joined: Thu Dec 11, 2008 7:47 am
- Town: Al Ain
- Vehicle: Nissan Pathfinder
- Real Name: Ockert
Re: Matseleng pan in Bots
Ons het P80-00 pppn by die Kalahari kamp betaal, en by die pan se village P50-00 pppn en P50-00 vir die Hilux, maar niks vir die karavaan nie. Daar was nie so 'n inskrywing op hulle boeke nie, net vir sleepwaens. Die laaste aand het ons in Lobatse by 'n 3 ster hotel geslaap, baie netjies ens, teen P560-00 vir die kamer, geen etes. Ons het aandete vir omtrent P75-00 pp vir fillet betaal met die nodige paar koues.
Maar was beslis die moeite werd.
Maar was beslis die moeite werd.
Re: Matseleng pan in Bots
Gaaf dankieBuffalo Soldier wrote:Ons het P80-00 pppn by die Kalahari kamp betaal, en by die pan se village P50-00 pppn en P50-00 vir die Hilux, maar niks vir die karavaan nie. Daar was nie so 'n inskrywing op hulle boeke nie, net vir sleepwaens. Die laaste aand het ons in Lobatse by 'n 3 ster hotel geslaap, baie netjies ens, teen P560-00 vir die kamer, geen etes. Ons het aandete vir omtrent P75-00 pp vir fillet betaal met die nodige paar koues.
Maar was beslis die moeite werd.
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: Matseleng pan in Bots
Dit lyk sommer baie lekker sommer net so in die bos, sonder enige geriewe, NICE!
- Buffalo Soldier
- High Range 4WD
- Posts: 71
- Joined: Thu Dec 11, 2008 7:47 am
- Town: Al Ain
- Vehicle: Nissan Pathfinder
- Real Name: Ockert
Re: Matseleng pan in Bots
Henk, dis wat dit so lekker gemaak het. Ma was nie te baie lekker met die idee nie, maar die gogga (die regte een) het gebyt, nou is sy nie meer bang nie. Die ander 2 voertuie het later teruggekom (meer verlof gehad as ons), maar het sommer langs die pad gaan kamp, koppelaar probleme gekry. Maar vinnig reggemaak en verder gekuier.
Sal op 'n later stadium die roete gaan ry soos wat dit oorspronklik beplan was.
Sal op 'n later stadium die roete gaan ry soos wat dit oorspronklik beplan was.