Tyre question
- Alibaba
- Low Range 4WD
- Posts: 233
- Joined: Mon May 05, 2008 10:22 am
- Town: Bellville
- Vehicle: 1992 2.2 petrol Hilux DC. Stock-standard bakkie, hanggat, OME leaf springs, Gabriel Safari shocks, BF Goodrich KM2.
- Real Name: Ali
Tyre question
My Bridgeston Duellers is nou klaar, na so bietjie meer as 35 000 km. Die goed lyk of hulle nog moerse thread op het maar ek kry gedurig lekke en die mense by Quikfit sê my tyres is sif...
1. Ek dink aan BFGoodrich MT's. Dis duur maar mense sê vir my dis die goedkoopste per kilo. Is dit waar?
2. Waar in die Kaap gaan ek die beste deal kry?
3. Ek het die bakkie gekoop met 265's op, maar ek is nie seker of dit 'n goeie ding is nie. Ek overland meestal. Sal ek net afskaal na 245's toe? Is daar 'n voordeel wat mens kry met groter tyres?
En dan wag ek asseblief vir 'n paar bob van die menere af, want ek weet nie waar die geld vandaan gaan kom nie.

Alibaba
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
Re: Tyre question
Hoe kom dan mudz, as jy meestal overland? Sal eerder kyK na All Terrain.Alibaba wrote:My Bridgeston Duellers is nou klaar, na so bietjie meer as 35 000 km. Die goed lyk of hulle nog hengse thread op het maar ek kry gedurig lekke en die mense by Quikfit sê my tyres is sif...
1. Ek dink aan BFGoodrich MT's. Dis duur maar mense sê vir my dis die goedkoopste per kilo. Is dit waar?
2. Waar in die Kaap gaan ek die beste deal kry?
3. Ek het die bakkie gekoop met 265's op, maar ek is nie seker of dit 'n goeie ding is nie. Ek overland meestal. Sal ek net afskaal na 245's toe? Is daar 'n voordeel wat mens kry met groter tyres?
En dan wag ek asseblief vir 'n paar bob van die menere af, want ek weet nie waar die geld vandaan gaan kom nie.
My vrou se Tuna het nou so wat 90 000km op die bande en daar is nog 4mm van 12mm oor
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Tyre question
BF's is n band wat baie kilo's behoort te gee. Praat bietjie met TWT hulle het gereeld secials aan. 245 op n sfa lyk nie so nice nie maar dit sal die job doen ja.
Kyk ook na Tyger Fitment Express in Bellville
viewtopic.php?f=37&t=1138" onclick="window.open(this.href);return false;
Kyk ook na Tyger Fitment Express in Bellville
viewtopic.php?f=37&t=1138" onclick="window.open(this.href);return false;
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Tyre question
Johan Tires (1st Alignment) het nou laas week n KLOMP nuwe bande ingekry .... ek weet nie wat hy vra, want ek moet nog eers my rims uitsorteer .....
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Tyre question
Ali die MT's gee goeie km's per band maar dis nie gemaklike "overlanding" km's nie. Hulle is raserig en hulle is nie baie lief vir grondpaaie nie, die klippe kou die knobblies. Vir serious off-road werk is daar niks beter as MT's nie. Ek sou ook eerder AT's oorweeg. My volgende stel overlanding bande sal BFG AT's wees.
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Alibaba
- Low Range 4WD
- Posts: 233
- Joined: Mon May 05, 2008 10:22 am
- Town: Bellville
- Vehicle: 1992 2.2 petrol Hilux DC. Stock-standard bakkie, hanggat, OME leaf springs, Gabriel Safari shocks, BF Goodrich KM2.
- Real Name: Ali
Re: Tyre question
Thanks mense.
Die rede hoekom ek die MT's oorweeg het is omdat mense vir my gesê het dit hou langer as die All Terrain's, maar ek moet sê die BFG All Terrain's lyk ook vir my na 'n band wat kan vastrap, selfs in kwaai 4x4 omstandighede. Ek moet sê ek is nogal teleurgesteld in die Bridgestones.
Het enigiemand opinies oor Good Year Wranglers? Dis baie goedkoper...
Wat geraas betref moet ek sê ek hoor nie juis enigiets anders as die ACDC nie...
Die rede hoekom ek die MT's oorweeg het is omdat mense vir my gesê het dit hou langer as die All Terrain's, maar ek moet sê die BFG All Terrain's lyk ook vir my na 'n band wat kan vastrap, selfs in kwaai 4x4 omstandighede. Ek moet sê ek is nogal teleurgesteld in die Bridgestones.
Het enigiemand opinies oor Good Year Wranglers? Dis baie goedkoper...
Wat geraas betref moet ek sê ek hoor nie juis enigiets anders as die ACDC nie...
Alibaba
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Tyre question
Ali ek was so pas by Tyger Fitment Centre (Durban weg)
Hy beveel ook die BFG aan.
Hy reken die GY is ook n goeie opsie - vir die wat meer on road ry. Skynbaar baie beter as die vorige generasie GY.
PS - daar is n HENGSE tekort aan voorraad !
Hy beveel ook die BFG aan.
Hy reken die GY is ook n goeie opsie - vir die wat meer on road ry. Skynbaar baie beter as die vorige generasie GY.
PS - daar is n HENGSE tekort aan voorraad !
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: Tyre question
I have BFG MT 31.10 on old SFA u dont drive speeds you will get much noise. I have done almost 45000km and still alot of tread left. I have done long trips( 3500km last lesotho, eastern cape and durban, ) and trails, mud and sharp rocks. On I have only small amount of rubber chipping off but this was hill with sharp rocks.
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Tyre question
Die GY RT-SA was n tros band en baie mense het gekla. Die nuwes is glo beter
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Tyre question
Niel die verskaffer sweer die nuwe GY is beter .... sal maar wag tot iemand daai skoolgeld betaal ....
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Tyre question
Chris, ek het so 3 weke gelede met die ouens van Hi Q (Francois)gesels en hulle se ja definatief beter en die een knapie by die werk wat nou al so 15000 kms gedoen het se ook so. Die manne sal nie lieg nie so ek glo dat dit beter is ja(ken hulle al lank). Ek dink GY het hulle gatte geskop gekry.
Daar is n ander band wat ekl wil noem maar nie self veel van weet nie en dis die Firestone Destination (my opinie is dit dieselfde as die GY, ek het nie n idee van die prys nie maar moet in dieselfde klas as die GY wees )- het enige iemand kommentaar oor die band - Speedy en Supa Quickin Durban Rd het gewoonlik goeie pryse. Hoop dit help.

- Royco
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1149
- Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
- Real Name: Roy
- Club VHF Licence: X88
Re: Tyre question
I had the Firestone Destination AT on my EX bakkie.
Great on tar... I did about 30k km om them and they were still looking good.
I did battle a lot in sand and mud though.
Would I buy them again? Probably not... definately not AT's.
Great on tar... I did about 30k km om them and they were still looking good.
I did battle a lot in sand and mud though.
Would I buy them again? Probably not... definately not AT's.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Tyre question
The Firestone and Goodyear AT tires "look" like road tires. I can not see how these can compete with more aggresive tread pattern tires on wet/muddy conditions ....
In fact even the Cooper ST tires "looks" like road tires.
The first one that "looks" the part is the BFG, and from there it is straight to the Mud tires.
PLEASE correct me, if you know of any other tires that compete with the BFG, both for road and off road use ...
went tire hunting during lunch time and then again after work .... man this is getting tiring ....
In fact even the Cooper ST tires "looks" like road tires.
The first one that "looks" the part is the BFG, and from there it is straight to the Mud tires.
PLEASE correct me, if you know of any other tires that compete with the BFG, both for road and off road use ...
went tire hunting during lunch time and then again after work .... man this is getting tiring ....
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Tyre question
the st and bf at pattern look more or less the same
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Tyre question
ek sien die buitekante lyk min of meer dieselfde maar die middel band patroon is veskillend
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Tyre question
Niel op die fotos lyk dit verskillend, MAAR ek he tnog nie die twee langs mekaar gesien om werklik te kan kyk/vergelyk nie.
- Gunta
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1872
- Joined: Tue Feb 23, 2010 10:36 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 1996 80 series Land Cruiser VX 4500 EFI UK Import. Long range tank, Iron man suspension, ARB Bullbar, Front and rear diff locks, 33" BFG muds, Snorkel and attitude.
- Real Name: Mark
- Location: Tofo mozambique.
Re: Tyre question
Have you looked at the BFG KM2 muds. Apparently they are much quieter on the road. I have the Khumo KL71 muds, awesome tyre even in the wet but noisy.
Worry about the things you can do something about, If you can't don't worry.
Live life to the fullest with no regrets.
Live life to the fullest with no regrets.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Tyre question
Mark I am not sure if I want to "go that extreme" ... BUT the more I look, the more I like the look of the mudz ..... :)
- Gunta
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1872
- Joined: Tue Feb 23, 2010 10:36 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 1996 80 series Land Cruiser VX 4500 EFI UK Import. Long range tank, Iron man suspension, ARB Bullbar, Front and rear diff locks, 33" BFG muds, Snorkel and attitude.
- Real Name: Mark
- Location: Tofo mozambique.
Re: Tyre question
I have both BFG AT's and Khumo muds, and I must say I prefer the muds. I am keen to try the BFG KM2's
Worry about the things you can do something about, If you can't don't worry.
Live life to the fullest with no regrets.
Live life to the fullest with no regrets.
- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: Tyre question
Probeer Palm Tyres in Somerset-Wes. Tel. no. 0218543911. Hulle het ook nie op die oomblik voorraad van die BFG A/T'S nie, maar goeie pryse.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Tyre question
Dankie Arno - sodra die rim storie uitgeklaar is, sal ek daai oproep maak.
My hart wil nog die 15'' hê, maar dit werk DUUR uit.
Sodra ek finaal terugvoer kry van die 15'', sal ek dan besluit of dit 15'' of 16'' gaan wees ....
My hart wil nog die 15'' hê, maar dit werk DUUR uit.
Sodra ek finaal terugvoer kry van die 15'', sal ek dan besluit of dit 15'' of 16'' gaan wees ....
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 584
- Joined: Mon Dec 17, 2007 9:04 pm
- Town: South Africa
- Vehicle: Land Cruiser 79 Series 4.5 EFi
- Real Name: Craig
- Location: Earth
Re: Tyre question
Tyres are one of thoes things that you are stuck with for a long time. Remember to purchase with your head and not your heart.ChrisF wrote:The Firestone and Goodyear AT tires "look" like road tires. I can not see how these can compete with more aggresive tread pattern tires on wet/muddy conditions ....
In fact even the Cooper ST tires "looks" like road tires.
The first one that "looks" the part is the BFG, and from there it is straight to the Mud tires.
PLEASE correct me, if you know of any other tires that compete with the BFG, both for road and off road use ...
went tire hunting during lunch time and then again after work .... man this is getting tiring ....
I have had all sorts of tyres but my last set were Cooper S/T. They were a tought tyre and I got over 90,000Km and there was about 3mm tread left when I changed them. However, they are not the best tyre in the wet.
i decided to try a different tyre to replace them. I settled for the Maxxis Bighorn which is a mud terrain tyre. They are good on the wet tar. I have used them on a few trails and they seem good as well. Time will tell as to the milage I get out of them. I know it will be less then the 90,000Km I got from the Coopers. They were at a good price 31'x10.5'x15" which is similar to a 265 x 75 x 15 were at a price of R1465.00 each fitted inc balancing ex alignment. Pretty good price I think. I think Super tyres are the agents for Maxxis.
Just because it says "4WD" doesn't make it an off-road vehicle.
- Maverick131
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Wed Sep 22, 2010 8:36 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 3.0 D4D
- Real Name: Jacus
Re: Tyre question
Ek verstaan van die HiQ by Silverlakes dat die nuwe GY Wrangler AT/SA baie goeie band is. En ek is geneig om hom te glo as ek in die verkeer stop en sien hoe baie verskillende bakkies dié band ophet. Hy het kevlar in om hom te versterk - http://www.goodyear.eu/za_en/tires/wran ... tyrefinder" onclick="window.open(this.href);return false;. Prys kyk jy na so R1,250 per band 255/70R15. Moet hom nie verwar met die GY Wrangler HP nie - dis pad band.
Dan is daar die Michelin LTX/AT2 - het die LTX vervang wat ek kan sê baaaaie km lewer. My pa behoort meer as 120,000 km uit syne te kry. Hulle gedra hulle ook baie goed off-road. Egter effe duur....
Ek dink beide bg sal in modder so goed vertoon as Mud nie - maar dis hoekom hulle hom 'n Mud noem.

Life can be a tough journey - So drive a Hilux!
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Tyre question
Arno DANKIE !!arnize2 wrote:Probeer Palm Tyres in Somerset-Wes. Tel. no. 0218543911. Hulle het ook nie op die oomblik voorraad van die BFG A/T'S nie, maar goeie pryse.
Palm Tires was toe die ENIGSTE handelaar in die Wes Kaap met BFG bande ! (wel in 245/70-16)
Ek het baie plekke gebel, en dan elke keer ook gevra watter ander opsie hulle my kan bied. Die ander opsies was hoofsaaklik "pad bande", of duurder as die BFG.
So ek het toe Saterdag oggend daar n draai gaan maak.