Wat beteken dit?
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Wat beteken dit?
ek suggest dat ek sien dit baie by "who's online", wie of wat sal dit wees?
- Attachments
-
- who.jpg (6.9 KiB) Viewed 1608 times
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Wat beteken dit?
Sover ek weet is dit google se search engine wat in gelog is ... could be
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Wat beteken dit?
Die google banner adds wat julle hierso bo en onder sien gebruik ons om so bietjie geld te verdien op die forum As iemand op dit kliek verdien ons 'n sent of 3. Die add sense bot log in en soek vir keywords op die bladsye en probeer dan relevante adds wys wat by die topics van 'n bladsy pas as hy iets kry wat match, :roll: :roll:
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Wat beteken dit?
ag nee wat.... dan moet hulle nou maar opgee. NIemand kan regtig sens maak van al dit stront wat ons hier gesels nie... goodluck with thatDie add sense bot log in en soek vir keywords op die bladsye en probeer dan relevante adds wys wat by die topics van 'n bladsy pas as hy iets kry wat match
To God be the glory
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Wat beteken dit?
Dankie vir die verduidelikking, nou sien ek ook onderstebo!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Wat beteken dit?
Bennie gaan vir my 'n nuwe spaarwiel moet koop want myne het los op die bakkie gelê en het af geval toe hy die signature om gedraai het
To God be the glory
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Wat beteken dit?
Ek sien Chuck wys nou thumbs down!!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Wat beteken dit?
Ek sien ook daai ding. MAar mens kan sien dit is Chuck want swaartekrag het geen effek op Chuck Norris nie.
To God be the glory
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Wat beteken dit?
Dit was toe hy nog vir die Cheetahs support het... maar hy het nou heeltemal in 'n depro verval nou dat hy die bulls moes support
To God be the glory
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet