pietpetoors wrote:Mark, lyk my nie Johannes is op die Internet die week nie
Hulle vlieg eers Sondag terug Kaap toe. Kyk of julle kan reel dat hy en Bianca ook daar is.
Die vriendekring is beslus die beste wat ek nog ervaar het, julle is wonderlikke mense om aan ons te dink in die omstandighede.
Thanks Pieter, Mark het my klaar genooi, sal vannaand by hulle gaan kuier en more my bes probeer om die GTG by te woon.
Mark dit sal lekker wees om jou te join en die res van die manne te ontmoet, sal beslus probeer om daar te wees, ons gesels vannaand daaroor.
Cheers