Pas 15" Rims op n Terios ????
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Pas 15" Rims op n Terios ????
Ons wil van die standaard wiele afgaan na 15" en n paar BFG A/T opsit. Agter behoort dit nie n probleem te wees met die drommetjies nie, maar eks nie heeltemal seker of dit voor die calipers gaan clear nie. Het iemand raad?
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- jan30
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 425
- Joined: Tue Jul 07, 2009 1:49 pm
- Town: brackenfell
- Vehicle: HILUX 2.8 D DC
- Real Name: JAN
Re: Pas 15" Rims op n Terios ????
Volgens my verskaffer sal die 15'' pas maar jou probleem gaan wees om die regte rim met die regte offset te kry wat sal pas op die terios wat voldoende is vir offroad.
IF YOU EVER FEEL TO TIRED TO CONTINUE, JUST DO IT ON YOU KNEES
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Pas 15" Rims op n Terios ????
Dankie, het daai verskaffer nie n paar staal rims met die regte offset nie? Ek soek vir my Hilux ook n paar 7.5 of 8" , R15's man?
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.