Kajuit Fotos

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Kajuit Fotos

Post by Hi-Hilux »

Aangesien my nuwe 4y engin sover sonder enige foute loop het ek nie veel om te doen aan hom nie, so ek wil die naweek die cab binne bietjie updute/modify. Ek het nou al n plekkie vir my gps en multimeter, flits wil ek ook teen die pilar sit... wil graag sien wat julle in julle cab as ekstas het, plak julle fotos hier sodat ek bietjie idees kan steel...tensy jy patent reg het sal ek nie steel nie lol.
Mark jy kan begin met daai nice canvas cover ding op jou dash board, Anita kan solank haar naaimasjien en overlocker uithaal, het al materiaal....
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
fire
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 25
Joined: Wed Jan 26, 2011 8:01 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux-wannabee
Real Name: Jacques

Re: Kajuit Fotos

Post by fire »

Al wat ek teen goed in die kajuit het, is (mag die Vader on behoed en dit gebeur nie) dat as jy in n ongeluk betrokke is en die item is nie ordentik vas is nie, raak daardie voorwerp n missiel.

So maak maar seker as jy iets insit dat dit oordentlik vas is.
Hilux - Total Dynamite in a Power Package!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Kajuit Fotos

Post by OOOOMS »

Dit is gepatenteer.....sorry..... :thumbdown:

Ek stuur vir jou so lank my bank besnderhede. OK!





















More, pics :lol: :lol: :lol:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Kajuit Fotos

Post by OOOOMS »

fire wrote:Al wat ek teen goed in die kajuit het, is (mag die Vader on behoed en dit gebeur nie) dat as jy in n ongeluk betrokke is en die item is nie ordentik vas is nie, raak daardie voorwerp n missiel.

So maak maar seker as jy iets insit dat dit oordentlik vas is.
Dis waar :!:

Ek sou ook skrikkerig gewees het as ek met 'n 5l blik olie heeldag moet rondry..... :shh: :shh: :shh:
User avatar
fire
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 25
Joined: Wed Jan 26, 2011 8:01 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux-wannabee
Real Name: Jacques

Re: Kajuit Fotos

Post by fire »

Die olie kan ek nog handle, dit keer net dat die res van die ysterparte nie gaan roes nie.

Nee ek praat uit ondervinding uit, het jy al gesien wat maak n brandblusser as jy skielik stop.....

Behalwe dat jy jou agterend afskrik maak jy kar skoon vir omtrent n jaar daarna.

Dan het ek ook al n BA cylinder deur my fire enjin se venster bo op die kar voor my gehad. As jy dink ek en my crew het geskrik moes jy die vrou wie se kar dit was gesien het.
Hilux - Total Dynamite in a Power Package!
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Kajuit Fotos

Post by Hi-Hilux »

Mark gee die wie se patent dit is se rek no en nie joune nie! Praat van patent, ek wou jou nog vra vir n foto van daai Avgas sticker...daai was nou nice, sien vir dit kan jy my geld vra, maar ek gaan net een laat maak en jou nie betaal nie....lol
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Kajuit Fotos

Post by OOOOMS »

fire wrote:Die olie kan ek nog handle, dit keer net dat die res van die ysterparte nie gaan roes nie.

Nee ek praat uit ondervinding uit, het jy al gesien wat maak n brandblusser as jy skielik stop.....

Behalwe dat jy jou agterend afskrik maak jy kar skoon vir omtrent n jaar daarna.

Dan het ek ook al n BA cylinder deur my fire enjin se venster bo op die kar voor my gehad. As jy dink ek en my crew het geskrik moes jy die vrou wie se kar dit was gesien het.
Jammer Trevor...betjie off topic....maar ja Jacques het 'n punt.

Ek het al 'n video clip gesien, wat 'n tissue boks doen wat in die agter ruit le, as 'n voertuig skielik tot stilstand kom in 'n botsing. H gaan deur die voor ruit....true, en jy weet wat weeg 'n 'n tissue boks.....

Ek stuur vir jou 'n sticker, met komplimente :thumbup:
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Kajuit Fotos

Post by Hi-Hilux »

Ek hoor wat julle se, maar ek gaan nou nie tools teen die dak hang nie. Ek praat van goed soos, sfa soos myne wat nie cup holders het nie, en daai klein gaatjie onmder die radio is te klein vir pienk lip ice, sigarette, lighter en selfoon....ens. Ek kan glo dat los goed gevaarlik is en mens baie seer kan maak. Maar dankie vir julle bekomernis oor my veiligheid.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Kajuit Fotos

Post by ChrisF »

Ek het n stel van daai sit plek oortreksels wat OW verkoop - BAIE sakke.

Dit help baie om daai klomp klein goed uit die pad te hou ...
User avatar
Turbo
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 345
Joined: Thu Oct 04, 2007 8:23 am
Town: Brackenfell Cape Off-road Country
Vehicle: Range Rover Classic 3.5 V8
Real Name: Jaco

Re: Kajuit Fotos

Post by Turbo »

Ek het vir my 'n roof console gemaak vir my radios en nog so paar ander gate vir los goed.
Roof Console
Roof Console
En hierdie is my gunsteling stukkie kajuit toerusting.Ek doop hom sommer " Dash Tray"

'n Paar van die Hilux manne het al van dit by my gekoop.Lekker vir al die los goed soos sleutels, selfone, sgarette, koplamp ens.........................
Dash tray
Dash tray
.Only when we are no longer afraid,do we begin to live
www.capeoffroad.co.za
chopper

Re: Kajuit Fotos

Post by chopper »

Ons ou Lugmag chopper ouens het nog altyd geglo (nog steeds!) dat die vlamgatte net goeie chopper fuel uitvlieg - praat nou van Avtur! Avgas is net vir die piston-manne; sal nie omgee om 'n Avtur plakker te vertoon nie - vir die oil burners?!
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Kajuit Fotos

Post by Hi-Hilux »

dankie vir die fotos!
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Kajuit Fotos

Post by Fred79 »

[quote="Turbo"]Ek het vir my 'n roof console gemaak vir my radios en nog so paar ander gate vir los goed.
DSCF2222.jpg
Jaco daai roof console is baie netjies gemaak. Daai goed kos hier by ons amper £300, ek will al vir my een gekry het maar sien nie kans om so baie geld te betaal nie. Sê gou vir my hoe kry jy daai console in die dak vas?
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Kajuit Fotos

Post by OOOOMS »

Fred79 wrote:
Turbo wrote:Ek het vir my 'n roof console gemaak vir my radios en nog so paar ander gate vir los goed.
DSCF2222.jpg
Jaco daai roof console is baie netjies gemaak. Daai goed kos hier by ons amper £300, ek will al vir my een gekry het maar sien nie kans om so baie geld te betaal nie. Sê gou vir my hoe kry jy daai console in die dak vas?
Frikkie, die dak liggie word uitgehaal en daaraan vasgemaak.

Met jou D4D voorste daklig en middel daklig, word uitgehaal, drade re-route na nuwe posisies maar net in die roof console nou, met ander skakelaar. So basies word die roof console net op twee plekke vasgemaak :thumbup:
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Kajuit Fotos

Post by Fred79 »

Dankie Mark, het jou bakkie twee dakliggies? My bakkie het net die groot lig in die middel vam die dak wat ook maar lekker stupid is want jy kan omtrent niks in cab sien as dit donker is nie.

Ek weet wat ek die Saterdag gaan bou.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Kajuit Fotos

Post by Mud Dog »

Fred79 wrote:Dankie Mark, het jou bakkie twee dakliggies? My bakkie het net die groot lig in die middelvam die dak wat ook maar lekker stupid is want jy kan omtrent niks in cab sien as dit donker is nie.

Ek weet wat ek die Saterdag gaan bou.
Dan gebruik jy die rear-view mirror mounting point as die tweede mount met langer skroewwe indien nodig dat die spieel ook terug gesit kan word. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Turbo
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 345
Joined: Thu Oct 04, 2007 8:23 am
Town: Brackenfell Cape Off-road Country
Vehicle: Range Rover Classic 3.5 V8
Real Name: Jaco

Re: Kajuit Fotos

Post by Turbo »

Frikkie,

Jy verstaan seker nou hoe om die roof console vas te sit. :?: :yahoo:

Daai was my eerste probeerslag.Ek sal nie weer die voorste gedeelte so laag maak nie, 'n ou se kop bly in die slag. :blackeye:

Strerkte met die bou, en probeer om dit so lig as moontlik te hou. :thumbup:
.Only when we are no longer afraid,do we begin to live
www.capeoffroad.co.za
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Kajuit Fotos

Post by Fred79 »

[Dan gebruik jy die rear-view mirror mounting point as die tweede mount met langer skroewwe indien nodig dat die spieel ook terug gesit kan word. ;-)[/quote]


Die rear-view mirror is geplak teen die venster :shock:
User avatar
merwn
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 354
Joined: Fri Dec 19, 2008 6:01 pm
Town: Kriel
Vehicle: 1995 Hilux 4x4 DC
Real Name: Nick

Re: Kajuit Fotos

Post by merwn »

Hallo Frikkie

My bakkie se lig was ook baie swak het van daai led liggies by Pieter gekoop jy kan nou boek lees in die cab as dit donker is
Image
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Kajuit Fotos

Post by Mud Dog »

Fred79 wrote:[Dan gebruik jy die rear-view mirror mounting point as die tweede mount met langer skroewwe indien nodig dat die spieel ook terug gesit kan word. ;-)

Die rear-view mirror is geplak teen die venster :shock:[/quote]
Ag jammer Fred .... aan jou model is dit wel so, ... my skuld dat ek nie mooi gekyk het wat ry jy, maar my gedagtes was by die ouer models soos Trevor en Jaco s'n ... (myne ook) waar die truspieeltjie teen die dak vas geskroef is. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Turbo
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 345
Joined: Thu Oct 04, 2007 8:23 am
Town: Brackenfell Cape Off-road Country
Vehicle: Range Rover Classic 3.5 V8
Real Name: Jaco

Re: Kajuit Fotos

Post by Turbo »

Met die Vigo verwyder jy die twee sunvisor clips.Dan skroef jy 'n templit daar vas en boor 2 gaatjies deur die rooflining en die inner skin van die dak wat dan as voorste mounting punte gebruik word. :confused:

Vir agter moet jy vir jou 'n plaatjie maak met rivnuts in om te kan vasmaak. :thumbup:

Hierdie is fotos van 'n Outback console wat ek in 'n Vigo geinstalleer het.
DSCF2099.jpg
DSCF2100.jpg
.Only when we are no longer afraid,do we begin to live
www.capeoffroad.co.za
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Kajuit Fotos

Post by Mud Dog »

Very very nice, Jaco. Looks like it was made for the Vigo! :thumbup: :thumbup:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Post Reply

Return to “Build your own:”