Drawer System - something different?
Drawer System - something different?
Well, well, well....I met this gent today for the first time Hennie, as he was about to leave he showed me his drawer system, custom built (for show obviously)
Something different....! And done very neatly
Something different....! And done very neatly
- maniebrandweer
- High Range 4WD
- Posts: 97
- Joined: Wed Aug 26, 2009 7:38 am
- Town: Centurion
- Vehicle: "ALPHA-MALE" Hilux 2700i DC 4X4
- Real Name: Manie
Re: Drawer System - something different?
Daai spaarwiel is seker goud werd!
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Drawer System - something different?
Ek dink dit lyk goed, mens weet gewoonlik nie waar om met die spaarwiele heen te gaan nie. So het elke man sy eie idees! Hy vat dalk plek, maar niemand sal hom daar soek as hulle lus raak vir steel nie
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Drawer System - something different?
en ek like die cargo netting idee, tie down straps, baie ligter as staal....
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
Re: Drawer System - something different?
Ek dink dis net 'n cover-up.....vir sy skoonma.....
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Drawer System - something different?
Nou net twee kratte monteer voor daai spaarwiel en hy het n lekker stelsel. :)
mooi werk.
mooi werk.
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Drawer System - something different?
Dit lyk sommer baie netjies, hy kort net een van daai staanders wat die brandewyn bottel vashou dan lyk dit soos 'n bosveld kroeg :razz:
Die laai lyk ook taamlik stof dig.
Die laai lyk ook taamlik stof dig.
- biglux
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Wed Jan 26, 2011 8:07 am
- Town: pretoria
- Vehicle: hilux v6 4.0
- Real Name: ernst
Re: Drawer System - something different?
Lyk baie nice!
Weet iemand dalk van 'n sisteem wat mens maklik kan verwyder?
Mens wil nie altyd met die laaie rondry nie en wil dit kan insit en uithaal na gelang van behoefte
Weet iemand dalk van 'n sisteem wat mens maklik kan verwyder?
Mens wil nie altyd met die laaie rondry nie en wil dit kan insit en uithaal na gelang van behoefte
Re: Drawer System - something different?
Ernst, as jy jou drawer sisteem insit, bokse, yskaste, kratte en al, wonder ek soms of dit eintlik nodig is om die ding vas te bout. Die gewig en as hy gebou is van kant tot kant kan dan mos seker nerens gaan nie, of hoe?
- biglux
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Wed Jan 26, 2011 8:07 am
- Town: pretoria
- Vehicle: hilux v6 4.0
- Real Name: ernst
Re: Drawer System - something different?
My sisteem is nie spesifiek gemaak vir die bakkie nie en pas nie snug nie.ek dink tog hy gaan bietjie rondskuif as mens 4x4 doen.Is die antwoord dan maar om een te kry wat meer "snug"pas of hetjy dalk 'n idee?
- bosjakkals
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 457
- Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
- Town: Harrismith
- Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
- Real Name: CJ
- Location: Nie weer nie
Re: Drawer System - something different?
Jy kan hom "space" of vastrek met turnbuckelsbiglux wrote:My sisteem is nie spesifiek gemaak vir die bakkie nie en pas nie snug nie.ek dink tog hy gaan bietjie rondskuif as mens 4x4 doen.Is die antwoord dan maar om een te kry wat meer "snug"pas of hetjy dalk 'n idee?
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
Re: Drawer System - something different?
biglux wrote:My sisteem is nie spesifiek gemaak vir die bakkie nie en pas nie snug nie.ek dink tog hy gaan bietjie rondskuif as mens 4x4 doen.Is die antwoord dan maar om een te kry wat meer "snug"pas of hetjy dalk 'n idee?
Ja, soos CJ se, strap hom vas Kan jy dalk 'n foto of twee laai indien moontlik om beter te kan kommentaar?bosjakkals wrote:Jy kan hom "space" of vastrek met turnbuckelsbiglux wrote:My sisteem is nie spesifiek gemaak vir die bakkie nie en pas nie snug nie.ek dink tog hy gaan bietjie rondskuif as mens 4x4 doen.Is die antwoord dan maar om een te kry wat meer "snug"pas of hetjy dalk 'n idee?