Prado 3.4 V6 1998 Fuel Pump
-
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Sat Jan 03, 2009 10:17 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2016 Hilux Raider DC 4x4 2.8
- Real Name: Rico
Prado 3.4 V6 1998 Fuel Pump
Hi All
I'm looking for a fuel pump for the above vehicle? I'd prefer a new one? Can anybody help out?
Thanks
I'm looking for a fuel pump for the above vehicle? I'd prefer a new one? Can anybody help out?
Thanks
- GTO
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Mon Jul 16, 2007 10:23 am
- Town: Fish Hoek
- Vehicle: 2002 2700i 4x4 DC ; 1995 2.4 SRX
- Real Name: Stephen
- Location: Fish Hoek Cape Town
Re: Prado 3.4 V6 1998 Fuel Pump
Try Bosch Diesel Electric, I got a pump for R 600 for my 2700i there, stealers wanted R 4000!
2002 Hilux 2700i 4x4 DC(facelift)
1995 Hilux 2.4 SRX Raider(4x2) Still my favourite!
1985 Suzuki DR600S
1984 Honda ATC200ES BIG RED
1995 Hilux 2.4 SRX Raider(4x2) Still my favourite!
1985 Suzuki DR600S
1984 Honda ATC200ES BIG RED
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Prado 3.4 V6 1998 Fuel Pump
Bosch Diesel Electric dit is waar ek ook sou begin het
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
-
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Sat Jan 03, 2009 10:17 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2016 Hilux Raider DC 4x4 2.8
- Real Name: Rico
Re: Prado 3.4 V6 1998 Fuel Pump
Hi Ouens
100%. Ek gaan hulle lui gee. Weet julle wat die Prado in die VSA genoem word?
Dankie

Het vir Diesel Electrical geskakel. Hulle se hulle het 'n pomp, maar ek wonner of hy gaan werk. Die beskrywing op hul stelse sê: 'For all toyota models with in tank fuel pump'... My bakkie het die prado petrol tank in, wat met 'n in tank petrol pomp werk. Prys is +-R700.
Sal seker maar 'n kans moet vat en hom koop?
Sal seker maar 'n kans moet vat en hom koop?
-
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Sat Jan 03, 2009 10:17 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2016 Hilux Raider DC 4x4 2.8
- Real Name: Rico
Re: Prado 3.4 V6 1998 Fuel Pump
Ouens, julle wil nie weet wat Toyota vir die pomp vra nie... R4100!
Ongelooflik!!! Goeie genade...
Elkgeval, het die pomp toe by DE gekoop vir R480 - watte bargain. Lyk of dit die regte ding is. Hier is die part nommer vir die wat dalk geinstriseerd is:
VDO 993-784-025A
Het gekopp by DE - Pretoria.
Ongelooflik!!! Goeie genade...
Elkgeval, het die pomp toe by DE gekoop vir R480 - watte bargain. Lyk of dit die regte ding is. Hier is die part nommer vir die wat dalk geinstriseerd is:
VDO 993-784-025A
Het gekopp by DE - Pretoria.
-
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Sat Jan 03, 2009 10:17 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2016 Hilux Raider DC 4x4 2.8
- Real Name: Rico
Re: Prado 3.4 V6 1998 Fuel Pump
Jis Ouens
Laat net weet die pomp is in. Als pas 100%, behalwe die plug wat op die pomp gaan. Dws, die standaard plug pas nie. Gelukkig nie 'n groot probleem nie, aangesien daar 'n plug saam met die nuwe pomp kom.
Rico

- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Prado 3.4 V6 1998 Fuel Pump
Rico,
Dankie vir die inligting!! Ek is seker hier is 'n paar manne wat sal kan baatvind by jou inligting!!!
Jy het nie dalk foto's geneem van die insit nie??
Dankie vir die inligting!! Ek is seker hier is 'n paar manne wat sal kan baatvind by jou inligting!!!
Jy het nie dalk foto's geneem van die insit nie??
Johan Marais
-
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Sat Jan 03, 2009 10:17 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2016 Hilux Raider DC 4x4 2.8
- Real Name: Rico
Re: Prado 3.4 V6 1998 Fuel Pump
Hi Johan
Ongelukkig nie. Sal dit in die toekoms in gedagte hou...
Rico
Ongelukkig nie. Sal dit in die toekoms in gedagte hou...
Rico
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Prado 3.4 V6 1998 Fuel Pump
Ag nee Rico....
Haal dit nou weer uit en dan neem fotos. Jy weet mos nou hoe om dit te doen!
Ek & Cassie kannie lees nie, ons hou meer van fototjies...
-F_D
Haal dit nou weer uit en dan neem fotos. Jy weet mos nou hoe om dit te doen!
Ek & Cassie kannie lees nie, ons hou meer van fototjies...
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage