Canopy hinges and locks
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Canopy hinges and locks
I’m currently busy building a aluminium canopy and I’m looking for a place that sells hinges and locks similar to the ones that Alucab uses. Does anybody know of such a place near Cape Town?
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Canopy hinges and locks
Jaco try McNaugtan's in Parow. Website: http://www.mcnaughtan.co.za. Ek gaan my goed daar koop.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Canopy hinges and locks
Presies waarna ek opsoek was, Dankie Thys :!:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Canopy hinges and locks
Cool... ek is net bevrees hulle is nie Saterdae oop nie, en hulle maak vroeg in die middae toe.. Ek was Maandag daar omtrent 4:30 toe is hulle al toe. :o
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 890
- Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
- Real Name: Johan
- Location: Bellville
Re: Canopy hinges and locks
Wanneer is die orders oop vir die volgende canopies
n vark bly maar n vark
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Canopy hinges and locks
Kom ons kyk eers hoe hierdie een gaan uitkom....
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- Jacques KZ
- High Range 4WD
- Posts: 81
- Joined: Fri Aug 10, 2007 10:48 am
- Town: Centurion
- Vehicle: '12 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited
- Real Name: Jacques
- Location: Eldoraigne
Re: Canopy hinges and locks
Presies waarna ek soek. :)
Verstaan hulle is hier in Jhb ook.
Hoe vorder jou projek Jaco?
Groete,
Jacques
Verstaan hulle is hier in Jhb ook.
Hoe vorder jou projek Jaco?
Groete,
Jacques
2012 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited (Rooies)
2011 Kia Sportage 2.0 (die platkar)
2011 Kia Sportage 2.0 (die platkar)
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Canopy hinges and locks
Yis Jacques,
Nog sover net op papier... Ek is besig om alles bymekaar te kry en hoop om die kappie in middel Maart klaar te hê. Die raam gaan mild steel wees en ek gaan dit basies oortrek met checkerplate. Die kappie gaan ook net 300mm hoog wees sodat ek die bakkie in die garage kan kry met die daktent op die kappie.
Gaan oor so twee weke begin bou, sal 'n paar fotos post.
Nog sover net op papier... Ek is besig om alles bymekaar te kry en hoop om die kappie in middel Maart klaar te hê. Die raam gaan mild steel wees en ek gaan dit basies oortrek met checkerplate. Die kappie gaan ook net 300mm hoog wees sodat ek die bakkie in die garage kan kry met die daktent op die kappie.
Gaan oor so twee weke begin bou, sal 'n paar fotos post.
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- Jacques KZ
- High Range 4WD
- Posts: 81
- Joined: Fri Aug 10, 2007 10:48 am
- Town: Centurion
- Vehicle: '12 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited
- Real Name: Jacques
- Location: Eldoraigne
Re: Canopy hinges and locks
Hi Jaco,
Yes - klink goed. Mens moet mooi die hele storie beplan.
Ek het besluit om die Aluminium roete te gaan. My aluminium is laas week afgelewer en ek het al begin sny. Hoop om die week klaar te sny en dan volgende week die raam te laat TIG weld.
Daarna sal ek die deure uitmeet en laat weld en laaste sal ek die hele storie laat Powder Coat.
Groete,
Jacques (gedruk vir tyd - vertrek 21 Maart Namibie toe...)
Yes - klink goed. Mens moet mooi die hele storie beplan.
Ek het besluit om die Aluminium roete te gaan. My aluminium is laas week afgelewer en ek het al begin sny. Hoop om die week klaar te sny en dan volgende week die raam te laat TIG weld.
Daarna sal ek die deure uitmeet en laat weld en laaste sal ek die hele storie laat Powder Coat.
Groete,
Jacques (gedruk vir tyd - vertrek 21 Maart Namibie toe...)
2012 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited (Rooies)
2011 Kia Sportage 2.0 (die platkar)
2011 Kia Sportage 2.0 (die platkar)
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Canopy hinges and locks
Jy sal moet roer :)
Hoe lyk jou ontwerp, enige tips?
Hoe lyk jou ontwerp, enige tips?
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- Jacques KZ
- High Range 4WD
- Posts: 81
- Joined: Fri Aug 10, 2007 10:48 am
- Town: Centurion
- Vehicle: '12 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited
- Real Name: Jacques
- Location: Eldoraigne
Re: Canopy hinges and locks
Hi Jaco,
Aangeheg is die plan vir my raam.
Ek het hom so beplan dat hy oor my rollbar kan pas, dat mens nie noodgedwonge die rollbar moet afhaal nie. Ek gaan wel die rollbar afhaal op langer trips.
Die raam is 50x25x2.5mm Rectangular Tubing. Dan het ek 50x25x3mm Unequal Angle wat op die rand van die laaibak sit. Die deure is 15x15 U Channel, wat dan mooi sal afrond om die deure se chequered plate. Die hoek van die skuins regop lengtes lyk soos 'n 72 grade. Aan die binnekant van die deure kom 25x3mm flat bar vasgeweld vir die deure om te seel.
Ek kan nognie besluit tussen een groot kantdeur of 2 nie. Aan die binnekant wil ek 'n kombuis kompartement aan die binnekant van die Linker kantdeur sit, maar wat ek saam met 'n packing system afsonderlik van die kappie se dop kan gebruik. Aan die regterkant 'n tools kompartement.
My afmetings is vir my IFS d/c se laaibak.
Hoe lyk jou idees?

Lyk goed, my skets is by die huis maar dit lyk baie dieselfde. Gaan basies net een deur op elke kant hê en dan een agter (Die slotte, skarniere en “shocks†is vrek duur). Die raam gaan wys en die deure gaan ook binne die raam sit en seel teen flat bar. Gaan sommer van daai swart spons stroke gebruik om dit te seel.
Wou ook die kombuis ding doen maar omdat my kappie heelwat laer gaan wees weet ek nie of dit gaan werk nie. My daktent is ‘n 1.2 model en gaan kant toe oopmaak so ek het nog so 300mm agter die tent oor waar ek ‘n gas kan en miskien ‘n hilift jack wil mount.
Ek beplan self ‘n ordentlike laai stelsel maar dit sal eers moet wag.
Wou ook die kombuis ding doen maar omdat my kappie heelwat laer gaan wees weet ek nie of dit gaan werk nie. My daktent is ‘n 1.2 model en gaan kant toe oopmaak so ek het nog so 300mm agter die tent oor waar ek ‘n gas kan en miskien ‘n hilift jack wil mount.
Ek beplan self ‘n ordentlike laai stelsel maar dit sal eers moet wag.
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- Jacques KZ
- High Range 4WD
- Posts: 81
- Joined: Fri Aug 10, 2007 10:48 am
- Town: Centurion
- Vehicle: '12 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited
- Real Name: Jacques
- Location: Eldoraigne
Re: Canopy hinges and locks
Yes - klink goed.
Ek het 'n laag stene van my garagedeur uitgekap, so kan nou met 'n daktent op die dak in en uit kom. Het ook gedink aan 'n laer kappie vir windweerstand met die daktent...
Ek het 'n laag stene van my garagedeur uitgekap, so kan nou met 'n daktent op die dak in en uit kom. Het ook gedink aan 'n laer kappie vir windweerstand met die daktent...
2012 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited (Rooies)
2011 Kia Sportage 2.0 (die platkar)
2011 Kia Sportage 2.0 (die platkar)
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Canopy hinges and locks
Yip, my ou wa is dors genoeg. Ek het met 'n paar ouens gepraat en volgens hulle verloor hulle +/- 1km per liter met die daktent op die dak. Ook natuurlik bang vir te veel gewig te hoog maar aan die anderkant verloor mens weer baie spasie met die laer kappie...... Was nie 'n maklike keuse nie.
Ek het omtrent gemeet en gepas to ek verlede jaar 'n dakrak vir my glasvesel kappie gebou het. Twee weke later lig ek die bakkie agter en nou pas die storie buitendien nie in die garage nie :roll: - Die baksteen storie klink na 'n plan :)
Ek het omtrent gemeet en gepas to ek verlede jaar 'n dakrak vir my glasvesel kappie gebou het. Twee weke later lig ek die bakkie agter en nou pas die storie buitendien nie in die garage nie :roll: - Die baksteen storie klink na 'n plan :)
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- Jacques KZ
- High Range 4WD
- Posts: 81
- Joined: Fri Aug 10, 2007 10:48 am
- Town: Centurion
- Vehicle: '12 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited
- Real Name: Jacques
- Location: Eldoraigne
Re: Canopy hinges and locks
Yes - selfde aan die kant. 10km/l sonder, 8.5km/l met daktent op...SuidWes wrote:Ek het met 'n paar ouens gepraat en volgens hulle verloor hulle +/- 1km per liter met die daktent op die dak.
Pragtig uitgewerk. Ek het 'n chromadek oproldeur wat lank genoeg is, maar ek moes die rol net hoër skuif. :DSuidWes wrote:en nou pas die storie buitendien nie in die garage nie :roll: - Die baksteen storie klink na 'n plan :)
2012 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited (Rooies)
2011 Kia Sportage 2.0 (die platkar)
2011 Kia Sportage 2.0 (die platkar)
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Canopy hinges and locks
Jaco! Are you building your canopy yet? Look at mine!! I worked on it on Saturday and completed the doors. The rear door still needs a strip on the bottom to round it off and then I need to fit the locks. Otherwise it is just about done.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Jacques KZ
- High Range 4WD
- Posts: 81
- Joined: Fri Aug 10, 2007 10:48 am
- Town: Centurion
- Vehicle: '12 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited
- Real Name: Jacques
- Location: Eldoraigne
Re: Canopy hinges and locks
Kaspaas wrote:... and then I need to fit the locks. Otherwise it is just about done.
Watter tipe slotte gebruik jy Thys?
Groete,
Jacques
2012 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited (Rooies)
2011 Kia Sportage 2.0 (die platkar)
2011 Kia Sportage 2.0 (die platkar)
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Canopy hinges and locks
Ek gaan nie high tech nie, ek gebruik sommer hierdie catches.Jacques KZ wrote:Watter tipe slotte gebruik jy Thys?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Jacques KZ
- High Range 4WD
- Posts: 81
- Joined: Fri Aug 10, 2007 10:48 am
- Town: Centurion
- Vehicle: '12 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited
- Real Name: Jacques
- Location: Eldoraigne
Re: Canopy hinges and locks
Ah - ok. Hulle sal heel goed werk.Kaspaas wrote:Ek gaan nie high tech nie, ek gebruik sommer hierdie catches.
Tx,
Jacques
2012 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited (Rooies)
2011 Kia Sportage 2.0 (die platkar)
2011 Kia Sportage 2.0 (die platkar)
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Canopy hinges and locks
Yis Thys, dit lyk goed man. Ek begin die naweek met myne :D
Watse skarniere het jy toe gebruik?
Watse skarniere het jy toe gebruik?
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Canopy hinges and locks
Dit was sulke uitskuif skarniere wat ek by McNaughtans gekoop het. Nie eintlik wat ek oorspronklik wou gehad het nie, maar al wat ek kon kry.SuidWes wrote:Watse skarniere het jy toe gebruik?
Vir eers is dit goed so.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Canopy hinges and locks
Ja ek sal jou heel eerste moet kom oplaai Johan... Maar ons sal eers daai muilband ding opsit anders by jy my dalk dan vrek jy van hondsdolheid..BOSVARK wrote:Thys nice dog box,jy moet vir die SPCA gaan werk
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Canopy hinges and locks
I now sell these locks on my web site at
http://www.4x4direct.co.za/shop/index.p ... cts_id=160" onclick="window.open(this.href);return false;
Hinges and sliders will follow soon

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Canopy hinges and locks
goeie prys Pieter hulle kos nou al so R130 per slot
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Canopy hinges and locks
Ja, R130 per slot is 'n groot rip off, dit is hoekom ek besluit et om hulle te soek
Ek gaan runners ook kry en kan hulle in verskillende modelle kry
Kan kry wat 48kg kan vat, 90kg en 180 kg
Ek gaan runners ook kry en kan hulle in verskillende modelle kry
Kan kry wat 48kg kan vat, 90kg en 180 kg
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- dalkill
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1576
- Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
- Town: Cape TOwn
- Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
- Real Name: Shaakir
Re: Canopy hinges and locks
is it possible to remove the barrel from these locks.
I need to clean it out. with q20 and elbow grease they are working now, but they still feel very gritty. wondering if one can remove them, dip in benzene and clean thoroughly?

2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE

- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Canopy hinges and locks
Hi Saakir. i just had a look at one. Does not seem so. I would advise trying something like carb cleaner first. Use a aerosol can with the red pipe that conects to the nozzle. Try to get inside the lock where the key goes. let it dry and then use a lubricant like WD40/Q20 again with the pipe connected to the nozzle inserted in the barrel
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- niclemaitre
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 936
- Joined: Mon Jun 13, 2011 2:44 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 99 IFS DC 4x4
- Real Name: Nic
- Location: Stellenbosch
Re: Canopy hinges and locks
Rather use a "dry" lubricant, like one of the silicone based ones (Q8), or better yet, graphite powder, than Q20/WD40 as they attract dust
Happy trails
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"