Klim bietjie uit die kas
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Klim bietjie uit die kas
Ek moet net hier lees, dan besef ek weereens hoeveel stof tot dankbaarheid ek het ...
(kon ook so gewees het soos al hierdie geraamtes in die kaste...)
(kon ook so gewees het soos al hierdie geraamtes in die kaste...)
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
- the BuTch3R
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 792
- Joined: Mon Jul 06, 2009 10:13 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: '89 Hilux SFA - SOLD; '95 Hilux - STOLEN; '67 Series 2A Land Rover; 3.5 V6 Pajero; 120 Prado VX 4.0
- Real Name: Shaun
Re: Klim bietjie uit die kas
Ja, Willem......the reflection of perfection, mos :wink2:
ps - I see your avatar also smaaks his Guitar Hero
ps - I see your avatar also smaaks his Guitar Hero
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: Klim bietjie uit die kas
OK read acouple of stuff here and gave me enough confidence to post my own
1. Ek hou van kosmaak
2. Gelukkig het ek nie n pienk hemp nie try to keep it real
3. Ek sal n slang en spinnekop enige dag aanvat, en moes al n mamba of 2 in die veld trotseer, maar ek is skrikkerig vir daai groot rooi en groen springkane weet nie hoekom nie
4. Ek haat dit om te verloor maar bly steeds n Cheetah (Vrystater in murg en been) Gelukkig was 2004 - 2010 nie te bad nie
5. Ek het n ligte graad van hoogte vrees - maar dit stop my nie om die BosMerc berg op te vat nie
6. Kyk "Boer soek n vrou" op kyknet en geniet dit nogal..people are funny things

- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12720
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Klim bietjie uit die kas
Ek suffer nogal badly van hoogtevrees. Ek ry nooit op 'log bridges' niue, en selfs nie 'oprampe' as ek nie grond langs my kan sien nie.5. Ek het n ligte graad van hoogte vrees -
Eerste keer toe ek op Berakah gery, het myself amper doodgeskrik toe ek 'Elephant Hill" en die "Mineshaft" gery het... maar ek het dit gedoen!! Kan nie onthou of my oe oop of toe was nie...
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: Klim bietjie uit die kas
Hehe.
Eric nee wat daai tipe goed is ok vir my, dis waar die passes regtig teen die afgrond loop waar ek wit kneukels op die stuurwiel hou...
Eric nee wat daai tipe goed is ok vir my, dis waar die passes regtig teen die afgrond loop waar ek wit kneukels op die stuurwiel hou...
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12720
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Klim bietjie uit die kas
You mean like this...
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
-
- Low Range 4WD
- Posts: 183
- Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Bester
Re: Klim bietjie uit die kas
Dis vir my baie moeilik om oor sulke goed te praat - meeste mense verstaan nie en maak allerhande afleidings as hulle dit hoor maar ek voel dit is tyd dat ek hieroor praat:
Ek het al 'n Ford besit....
Ek het al 'n Ford besit....
Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
Imagine Trailvan
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Klim bietjie uit die kas
:shifty: :shifty: :sobbing: :sobbing: :sobbing: :scared: :scared: :scared2: :scared2:Bester wrote:Dis vir my baie moeilik om oor sulke goed te praat - meeste mense verstaan nie en maak allerhande afleidings as hulle dit hoor maar ek voel dit is tyd dat ek hieroor praat:
Ek het al 'n Ford besit....
To God be the glory
-
- Low Range 4WD
- Posts: 183
- Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Bester
Re: Klim bietjie uit die kas
Ja Cassie, dit is hoekom ek nie daaroor praat nie!
Ek moet darem net noem dat ek dit gladnie baie lank gehad het nie. Dit het sommer vinnig ingegee toe raak ek ontslae daarvan - maar dit spook nou nog by my!
Ek moet darem net noem dat ek dit gladnie baie lank gehad het nie. Dit het sommer vinnig ingegee toe raak ek ontslae daarvan - maar dit spook nou nog by my!
Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
Imagine Trailvan
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Klim bietjie uit die kas
Skool geld... maar gelukkig het jy vinnig geleerBester wrote:Ja Cassie, dit is hoekom ek nie daaroor praat nie!
Ek moet darem net noem dat ek dit gladnie baie lank gehad het nie. Dit het sommer vinnig ingegee toe raak ek ontslae daarvan - maar dit spook nou nog by my!
To God be the glory
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: Klim bietjie uit die kas
Ai Cassie,
Hoe se hulle nobody is perfect
Bester, grappie sommer net ons almal het sulke oomblikke van waansin
Hoe se hulle nobody is perfect
Bester, grappie sommer net ons almal het sulke oomblikke van waansin
- ndekock01
- High Range 4WD
- Posts: 33
- Joined: Thu Dec 24, 2009 2:14 pm
- Town: Oudtshoorn
- Vehicle: 2010 Hilux D4D D/C 4x4 Legend 40
- Real Name: Nico
Re: Klim bietjie uit die kas
Ok hier gaan ons:
1. Ek en spinnekoppe is nie maats nie;
2. Ek kook nie eintlik kos nie maar Weber en braai sal ek elke dag as die PO dit toelaat;
3. Geen pienk hemde;
4. Ek en hoogtes is nie maats nie maar dit is ok as dit in 'n Hilux of 'n vliegtuig is.
5. Ek kyk Boer Soek 'n Vrou en Getroud met Rugby en soms ook SUPERNANNY!!!

- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Klim bietjie uit die kas
Ek het lank 'n Ford gery (amper 10 jaar).
Dit is my eerste Hilux
Ek gaan in die nabye toekoms 'n Series 3 Land Rover koop
Dit is my eerste Hilux
Ek gaan in die nabye toekoms 'n Series 3 Land Rover koop
Re: Klim bietjie uit die kas
Dis 'n groot fout :!: :!: :!:tersmit wrote:Ek het lank 'n Ford gery (amper 10 jaar).
Dit is my eerste Hilux
Ek gaan in die nabye toekoms 'n Series 3 Land Rover koop
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Klim bietjie uit die kas
Ek het iets nodig om my besig te hou :razz:
Maar eintlik is daar 'n lang storie daar agter.
Dit was my eerste kar wat my pa in 1983 gekoop het, toe het dit myne geword, en moes dit noodgedwonge in 1997 verkoop.
Ek het met baie moeite toe weer die nuwe eienaar opgespoor, en die ou Landy is nou besig om te toer deur suidelike afrika. Hy het 18000km in die laaste 5 maande gedoen. Hy loop al 14 jaar sonder dat die enjin oopgemaak is (seker maar 'n vloek)
Maar ja, ek besluit toe maar ek gaan die ou landy weer terug koop, met al die sentimentele waarde wat ek heg aan die ou ding.

Hmm...catch 22 :!:tersmit wrote:Ek het iets nodig om my besig te hou :razz:
Maar eintlik is daar 'n lang storie daar agter.
Dit was my eerste kar wat my pa in 1983 gekoop het, toe het dit myne geword, en moes dit noodgedwonge in 1997 verkoop.
Ek het met baie moeite toe weer die nuwe eienaar opgespoor, en die ou Landy is nou besig om te toer deur suidelike afrika. Hy het 18000km in die laaste 5 maande gedoen. Hy loop al 14 jaar sonder dat die enjin oopgemaak is (seker maar 'n vloek)
Maar ja, ek besluit toe maar ek gaan die ou landy weer terug koop, met al die sentimentele waarde wat ek heg aan die ou ding.
- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: Klim bietjie uit die kas
Hoogtevrees n bietjie. Noutevrees ERG.Sal nooit die Kangogrotte van binne sien nie.Slaap in n 3x3 tent.Enigiets kleiner en ek skeur hom oop.
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: Klim bietjie uit die kas
Arno lyk my ons almal het ons ou dingetjies...
Kom manne waar is die res van julle?
Kom manne waar is die res van julle?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Klim bietjie uit die kas
IS nie bang vir hoogtes nie. Is nie bang vir klein spasies nie. Maar as ek in 'n kamer etc is en dit raak bedompig (min vars lug) kan ek skuins weg bedo___d raak.
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Klim bietjie uit die kas
Nie bang vir hoogtes nie, ek bungee jump graag, MAAR kannie op 'n leer of enige onstabiele platform staan nie... ek is ook baie bang vir verkleurmannetjies.... niks anders nie... behalwe vir Niel
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Klim bietjie uit die kas
ek wonder hoekomThysdJ wrote:behalwe vir Niel
- luckyhit
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 431
- Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
- Real Name: Reinhardt
- Location: Pretoria
Re: Klim bietjie uit die kas
So dan is dit seker nou beurt ook,
1) Was die skottelgoed,vrou kook die kos
2) Het al 'n pienkl hemp gehaad, nie meer nie
3) hou nie van slange of spinnekoppe nie, en nog minder van motte
en ek het ongelukkig 'n ford gery
1) Was die skottelgoed,vrou kook die kos
2) Het al 'n pienkl hemp gehaad, nie meer nie
3) hou nie van slange of spinnekoppe nie, en nog minder van motte
en ek het ongelukkig 'n ford gery
One Life! Live it!
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: Klim bietjie uit die kas
Reinhardt
Lyk of ons almal een of ander geraamte in die kas het
Hehe
Lyk of ons almal een of ander geraamte in die kas het
Hehe
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Klim bietjie uit die kas
Dit is eintlik baie uitdagend, en moeilik, moeiliker as wat mens met eerste oogopslag sal dink.....CasKru wrote:Traveler wrote:Ek sukkel met ratkieries..........
Know what you don't know.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 132
- Joined: Mon May 02, 2011 8:08 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 1995 Isuzu KB280LE 4x4 d/c
- Real Name: Gideon
Re: Klim bietjie uit die kas
Ek pik 'n traan vir 'n mooi fliek, as iets mooi's met iemand gebeur, en Geestelike liede roer my ook. (soos Bloupou gese het)
Behalwe my plaashemde het ek net wit hemde, maar laaik van 'n nice T-shirt.
Ek doen nie huiswerk nie, behalwe om te braai en die TV aan te skakel.
Ek het 9maande gelede ophou drink. (het ERG!!! gesuip)
Slange, spinnekoppe, hoogtes, noutes en mooi vrouens maak my heavy bang! (weti of ek myself salkan in toom hou naby 'n mooi vrou ni)
Het al 'n Loslyf deurgekyk.
Ek vrek oor 'n mooi trekker (veral John Deere), 'n mooi lorrie (Volvo, Scania, Eagle ens) en 'n mooi bees (rooi Brahman).
Ek is gek daaroor om met die woonwa te gaan kamp.
Jag met 'n .308 Musgrave.
My vrou se ek vry lekker!!!
Behalwe my plaashemde het ek net wit hemde, maar laaik van 'n nice T-shirt.
Ek doen nie huiswerk nie, behalwe om te braai en die TV aan te skakel.
Ek het 9maande gelede ophou drink. (het ERG!!! gesuip)
Slange, spinnekoppe, hoogtes, noutes en mooi vrouens maak my heavy bang! (weti of ek myself salkan in toom hou naby 'n mooi vrou ni)
Het al 'n Loslyf deurgekyk.
Ek vrek oor 'n mooi trekker (veral John Deere), 'n mooi lorrie (Volvo, Scania, Eagle ens) en 'n mooi bees (rooi Brahman).
Ek is gek daaroor om met die woonwa te gaan kamp.
Jag met 'n .308 Musgrave.
My vrou se ek vry lekker!!!
- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: Klim bietjie uit die kas
Weet nie wat dit met my is nie en dit het my al 'n paar keer lelik in 'n verleentheid gehad. My oe raak vol trane, my neus water en my keel trek toe dat ek nie 'n woord kan uitkry nie wanner:
'n Mooi liedjie speel
Sekere situasies in 'n fliek
Wanneer iemand bo sy vermoe presteer op die sportveld.
Nou het ek darem kwaai uit die kas geklim.
'n Mooi liedjie speel
Sekere situasies in 'n fliek
Wanneer iemand bo sy vermoe presteer op die sportveld.
Nou het ek darem kwaai uit die kas geklim.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29877
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Klim bietjie uit die kas
Ek raak nou erg bekommerd oor van julle manne!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: Klim bietjie uit die kas
ek weet nou nie meer so mooi oor die forum nie, my ergste vrees is om ooit aarbeie in my mond te kry.........of affal
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4127
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Klim bietjie uit die kas
Ek jag of skiet niks, laaste keer was toe ek n wapen gehad het in die weermag(toe dit nog n weermag was).
Ek laaik braai en brandewyn kwaai, so 1000 rooikrans stompies n maand.
Ek het 2 pienk hempde(tel gestreepde hempde ook?)
So as iemand te veel rooikrans hout het ek sal my adres uitgee vir aflewering. Laat maar weet, ek kan kom haal ook.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Klim bietjie uit die kas
Tertius ek kan vir jou die nommer gee van n man wat hout kom AFLAAI by jou huis. :)
maar daai pienk hemde maak my nog so bietjie "ongemaklik" ....
maar daai pienk hemde maak my nog so bietjie "ongemaklik" ....
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4127
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Klim bietjie uit die kas
Nie om verskoning te maak nie, maar die erg pienk was vir n 60 party en die ander is darem gemeng met blou ens(kerk hemp).
Ja nee wys dan kyk ons
Ja nee wys dan kyk ons
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Klim bietjie uit die kas
Daniel you're looking for trouble,Numbnut wrote:My Parole Officer (vroulief)!
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)