Wie wil aan my 'n paar radio's verkoop
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Wie wil aan my 'n paar radio's verkoop
Enige iemand wat 'n gevestigde 2rigting radio besigheid het, wat aan my Kenwood radio's kan verkoop en my help met al my vrae en 'n goeie diens kan lewer met kennis van Mpumalanga en Gauteng is welkom om my te kontak.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Wie wil aan my 'n paar radio's verkoop
Frederick kyk hierso..
http://www.hilux4x4.co.za/shop/radios.php" onclick="window.open(this.href);return false;
So ja...

Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Wie wil aan my 'n paar radio's verkoop
Praat met Eric, hy ken radios baie goed, hou van vrae beantwoord en sal vir jou 'n goeie deal kan doen net omdat jy 'n Hilux eienaar is.
Dit is sy radios waarna Thys verwys by
http://www.hilux4x4.co.za/shop/radios.php" onclick="window.open(this.href);return false;
Dit is sy radios waarna Thys verwys by
http://www.hilux4x4.co.za/shop/radios.php" onclick="window.open(this.href);return false;
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12699
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Wie wil aan my 'n paar radio's verkoop
Frederick, ons is agente vir Kenwood (en Vertex, Motorola, Icom, Kirisun, HYT ens.). Laat weet of ons jou kan help, maar ons is in Klerksdorp, die ou Wes-Transvaal. Ons email adres is op die links wat bo gepos is.
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Wie wil aan my 'n paar radio's verkoop
Baie dankie vir die terugvoer. Eric, kan jy dalk iemand aanbeveel in Pretoria?
Ek wil die volgende kan doen:
1. Inskakel by die hilux ouens se kanaal
2. 'n Privaat kanaal he in pretoria(ons is 3 manne)
3. Inskakel op Burg B in die Hendrina/Carolina omgewing
4. Inskakel op ons lokale GPF kanale.Ek het tans 'n hand radio(KirisunPT4200) Ek dink hul maak van UHF gebruik.
Ek wil die volgende kan doen:
1. Inskakel by die hilux ouens se kanaal
2. 'n Privaat kanaal he in pretoria(ons is 3 manne)
3. Inskakel op Burg B in die Hendrina/Carolina omgewing
4. Inskakel op ons lokale GPF kanale.Ek het tans 'n hand radio(KirisunPT4200) Ek dink hul maak van UHF gebruik.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12699
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Wie wil aan my 'n paar radio's verkoop
Frederik,
1. Jou radios moet op VHF wees. Dan moet jy eers aansoek doen by ORRA. Jy is klaar lid van die Klub so dit is maar net 'n formaliteit.
2. Enigste manier om dit te doen is om 'n slot te neem op 'n 'Gemeenskaplike Herhaler".
3. Hangaf van watter frekwensieband hulle gebruik. As dit VHF is, dan geen probleme nie.
4. Selfde storie - solank as hulle op VHF is. Die PT4200 is beskikbaar in UHF of VHF, maar die radio sal net een of die ander doen, nie altwee nie.