Mile Maker Winch
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Mile Maker Winch
Hi All
What do you guys think of the Mile Maker winches I see the US millatry use them. I cant decide between n warn 9500lbs or mile marker 9500lbs.
I can get both for a very good price the Warn for about R7800 and the Mile marker about R3900, I am leaning towards the Mile Marker because of the price
but you know the saying in afrikaans " goedkoop koop is duur koop"
So please any comments on the Mile maker would be appriciated

- Toybox
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 814
- Joined: Sat Dec 08, 2007 7:36 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilex
- Real Name: Jonathan
- Club VHF Licence: X100
Re: Mile Maker Winch
AFAIK the new Warn's all come with a lifetime warranty. That should justify your decision in resale value alone!
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Mile Maker Winch
I get what you say but I can buy 2 Mile makers for the Warns price.
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Mile Maker Winch
AJ, daai Milemarker winches is baie sterk, maar dit werk van jou powersteering pomp af. Nou die probleem is dat jou powersteering pomp nie gedesign is om daai volumes en druk te hanteer nie, so jy gaan die pomp gereeld vervang as daai winch werk. O ja en jou Warranty sal voided wees omdat jy aan die powersteering se pype verander het.
Ek sal persoonlik die warn opsit omdat die reputasie baie goed is op die produk en ja Toyota fit warn produkte op hulle voertuie so dit behoort seker als te verduidelik.
Ek sal persoonlik die warn opsit omdat die reputasie baie goed is op die produk en ja Toyota fit warn produkte op hulle voertuie so dit behoort seker als te verduidelik.
Johan Marais
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Mile Maker Winch
Johan jy praat van die hydrolic Mile Marker ek soek net die gewone nie 12v een.
Ek sien nou ek kan die 9000lbs Warn kry vir R6900 maar is hy sterk genoeg?
Ek sien nou ek kan die 9000lbs Warn kry vir R6900 maar is hy sterk genoeg?
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Mile Maker Winch
A.J jy het nie meer as 9000 Lbs / 4100kg winch nodig nie. DIt is sterk genoeg vir 'n D/Cab voertuig. Die rating wat jy nodig het is 1.5 x die GVM massa van die voertuig. Dit beteken jou D4D se GVM massa is +/- 2600 kg x 1.5 = +/- 3900 kg.A.J. wrote:Johan jy praat van die hydrolic Mile Marker ek soek net die gewone nie 12v een.
Ek sien nou ek kan die 9000lbs Warn kry vir R6900 maar is hy sterk genoeg?
Meer as dit is 'n overkill.
Johan Marais
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Mile Maker Winch
A.J. ek het self die Warn, en persoonlik leun ek baie na Warn, slegs weens een rede. Die dienste en parte is (redelik) maklik beskikbaar, maar wanneer jy met CI Auto werk moet jy dit net doen met Job se geduld. Hulle is eintlik absoluut pateties as dit kom by hoe lank 'n diens neem, my M8000 is nou al vir 4 weke in vir 'n diens, en steeds nie klaar nie (hulle vertel vol bravade 'n diens neem slegs 4 dae).
Die Mile Marker is 'n monster van 'n winch, 'n onlangse (grootste toets ooit op winches) is gedoen op die Rubicon trail en hulle het die winches gewerk tot hulle letterlik ontplof het. Daar was slegs drie winches wat oorleef het, die 1ste twee was, Mile Marker en Warn (ek kan nie nommer drie onthou nie). Enigste rede waarom ek nie Mile Marker sonder enige twyfel vir jou kan aanbeveel nie is slegs weens back up en support. AS hulle die ondersteuning van Warn gehad het, sou ek self 'n Mile Marker opgesit het. VSA Weermag sou nie Mile Marker gebruik het sonder rede nie.
In VSA is die Warn/Mile Marker debat warmer as die Cruiser/Defender debat in SA.
ps. Johan, die vorige agente het ongelukkig Mile Marker in SA geloods slegs met die hidroliese winches. As dit kom by betroubaarheid is 'n 12V 6,000km agter 'n hidroliese ene, hidrolies word nie warm nie, so jy kan aanhou, en aanhou en aanhou winch sonder dat die winch sal brand. En jy kan steeds winch al is die winch 3,000m onder water. Ongelukkig het te veel mense die installasie verkeerd aangevat en dit het beslis gelei tot kragstuur probleme. As ek 'n ekstra pomp kon insit sou ek verkies om hidrolies te gaan.
pps. A.J. het jy al Warn se Tabor reeks oorweeg??

Know what you don't know.
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Mile Maker Winch
Dankie H
Back up op die mile marker is nie vir my n probleem nie sien usa so 6 keer n jaar en het familie wat daar bly.
Het nog nie na die Tabor gekyk nie? Word die winches nie in china gemaak nie?
Back up op die mile marker is nie vir my n probleem nie sien usa so 6 keer n jaar en het familie wat daar bly.
Het nog nie na die Tabor gekyk nie? Word die winches nie in china gemaak nie?
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Mile Maker Winch
Dan het jy geen rede op hierdie blou besoedelde, oorbevolkte aarde om nie 'n Mile Marker te koop nie, veral nie teen daai prys nie.A.J. wrote:Back up op die mile marker is nie vir my n probleem nie sien usa so 6 keer n jaar en het familie wat daar bly.
Het nog nie na die Tabor gekyk nie? Word die winches nie in china gemaak nie?
Die Tabor word glo in VSA gemaak, maar ek is oop vir korreksie
Ek het nou wel 'n Warn M8000 (wat al deur en oor die muur is in beide rigtings), maar hy werk steeds. Ek het nou die drum holders en die clutch laat vervang, en die proses kos my so R2,500-00. Toe besluit ek ook om die remote en die solenoid box te vervang. Warn se pryse was hier by die R3,500 vir remote en solenoid box. Ek het dit aangeskaf by die manne van Duke winches, die remote en box saam het my by hulle minder as R2,000-00 gekos en ek is absoluut in my noppies met die kwaliteit van beide die remote en die solenoid box.
Know what you don't know.
- TOKKELOS 1
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:03 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: TOYOTA
- Real Name: RICHARD
Re: Mile Maker Winch
Jy het n, goeie winch nodig "inligting van betroubare bron ontvang dat jy baie VASSIT"A.J. wrote:
hoekom?WANT EK KAN!!!
B-CON 4X4 Accessories - Bumpers, snorkels, rock sliders
Tel: 0734378215 or www.bcon4x4.co.za
B-CON 4X4 Accessories - Bumpers, snorkels, rock sliders
Tel: 0734378215 or www.bcon4x4.co.za
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Mile Maker Winch
Eish ja nee heeltemal te veel
Wie is die source ek wonder
Wie is die source ek wonder
- TOKKELOS 1
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:03 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: TOYOTA
- Real Name: RICHARD
Re: Mile Maker Winch
A.J. wrote:Eish ja nee heeltemal te veel
Wie is die source ek wonder
hoekom?WANT EK KAN!!!
B-CON 4X4 Accessories - Bumpers, snorkels, rock sliders
Tel: 0734378215 or www.bcon4x4.co.za
B-CON 4X4 Accessories - Bumpers, snorkels, rock sliders
Tel: 0734378215 or www.bcon4x4.co.za
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Mile Maker Winch
Ek dink die source moet dalk volgende keer by die huis gelos word.....A.J. wrote:Eish ja nee heeltemal te veel
Wie is die source ek wonder
Know what you don't know.
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Mile Maker Winch
Julle het dit verkeerd A.J sit so baie vas omdat hy ry waar die ander nie will nie :razz:
As jy nie vasit nie kan jy nie ry nie, of jy het nog net nie hardgenoeg probeer nie
As jy nie vasit nie kan jy nie ry nie, of jy het nog net nie hardgenoeg probeer nie
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Mile Maker Winch
Dit is waar.Pype wrote:As jy nie vasit nie kan jy nie ry nie, of jy het nog net nie hardgenoeg probeer nie
Know what you don't know.