Nuwe Lid
- Blackadder
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Mon Sep 13, 2010 8:12 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Fortuner 3.0 D4D, Ironman Bumper, OME, Dual Battery, BFG'S, TJM Snorkel, Navstar 220 29mhz radio, LAS Pro Rear Bumper, Frontrunner Roofrack
- Real Name: Thinus
- Club VHF Licence: X82
- Location: Centurion
Nuwe Lid
Dag se. Thinus hier van Centurion. Het die laaste jaar of wat 'n 2x4 Fortuner gery en sopas ge "upgrade" na 4x4. Kannie wag om saam met julle 'n paar hindernisse aan te vat nie. Ek volg die forum al vir die laaste ses maande of so en het al reeds baie waardevolle inligting hier gekry. Hoop ek kan self 'n paar bydras maak in die toekoms.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Nuwe Lid
Welkom Thinus,Hier is baie nuwe manne op die forum,ek self is ook nog nuut hier het al so paar roetes gaan ry en geniet dit baie.Blackadder wrote:Dag se. Thinus hier van Centurion. Het die laaste jaar of wat 'n 2x4 Fortuner gery en sopas ge "upgrade" na 4x4. Kannie wag om saam met julle 'n paar hindernisse aan te vat nie. Ek volg die forum al vir die laaste ses maande of so en het al reeds baie waardevolle inligting hier gekry. Hoop ek kan self 'n paar bydras maak in die toekoms.
Baie welkom hoop jy geniet dit ook hier so baie soos ek doen.
- MonsterKZTE
- High Range 4WD
- Posts: 77
- Joined: Sat Jun 12, 2010 7:09 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: Toyota Fortuner D4D 4x4
- Real Name: Klippies
- Location: Vanderbijlpark
Re: Nuwe Lid
Welkom Thinus, ek self het ook maar onlangs deel geword en het een funksie bygewoon. Soos jy se, daar is nogals baie interessant inligting wat ons op die foru kry. hoop om julle ook speodig te ontmoet.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Nuwe Lid
Welkom Thinus. Hoop jy geniet dit hier. Sien jou by die volgende GTG
To God be the glory
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Nuwe Lid
Welcome aboard Thinus! .... Enjoy!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Turbo
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 345
- Joined: Thu Oct 04, 2007 8:23 am
- Town: Brackenfell Cape Off-road Country
- Vehicle: Range Rover Classic 3.5 V8
- Real Name: Jaco
Re: Nuwe Lid
Baie welkom,
Onthou die familie strek ver.
As jy in die Kaap kom sal ons graag van nader kennis wil maak.
Onthou die familie strek ver.
As jy in die Kaap kom sal ons graag van nader kennis wil maak.
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Nuwe Lid
Welkom Thinus.Geniet dit hier en vra so baie vra as wat jy kan.Die ouens het baie antwoorde.Sit vir ons n paar prentjies van jou wa op.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Nuwe Lid
Oë so jy was n roofkykker vir ses maande Welkom hier by ons, ek is ook maar nog nuut hierBlackadder wrote:Ek volg die forum al vir die laaste ses maande of so en het al reeds baie waardevolle inligting hier gekry.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Nuwe Lid
Hello Thinus.
Welkom en geniet dit.
Welkom en geniet dit.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Nuwe Lid
:wth: En nou? ...... Probeer jy vir jouself 'n 'safety-net' span ingeval jy iets verkeerd sê IVM lang ses vs 4Y?Jaco wrote:Welkom hier by ons, ek is ook maar nog nuut hier
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Nuwe Lid
Mud Dog wrote:En nou? ...... Probeer jy vir jouself 'n 'safety-net' span ingeval jy iets verkeerd sê IVM lang ses vs 4Y?
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
Re: Nuwe Lid
Baie welkom, hier Thinus
Jaco - Spartan is nuut hier....? Yeh right.... :!: Hy wil ook baie graag 'n D4D ry, maar hy se al 3 jaar niks daaroor nie.... So hys ook 'n roof kyker!
Jaco - Spartan is nuut hier....? Yeh right.... :!: Hy wil ook baie graag 'n D4D ry, maar hy se al 3 jaar niks daaroor nie.... So hys ook 'n roof kyker!
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Nuwe Lid
Hier kan ons hom als van sand, moder, moras en berge leer, daar bo is mos net koppies en myn hope terg net ek is mal oor die Bosveld, Laeveld en so meer.Turbo wrote:Baie welkom,
Onthou die familie strek ver.
As jy in die Kaap kom sal ons graag van nader kennis wil maak.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Nuwe Lid
Ek brand nie olie soos jy nieOOOOMS wrote: Hy wil ook baie graag 'n D4D ry, maar hy se al 3 jaar niks daaroor nie.... So hys ook 'n roof kyker!
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Blackadder
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Mon Sep 13, 2010 8:12 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Fortuner 3.0 D4D, Ironman Bumper, OME, Dual Battery, BFG'S, TJM Snorkel, Navstar 220 29mhz radio, LAS Pro Rear Bumper, Frontrunner Roofrack
- Real Name: Thinus
- Club VHF Licence: X82
- Location: Centurion
Re: Nuwe Lid
Baie dankie vir die warm verwelkoming. Ek voel al reeds tuis.
Hier is 'n paar fotos van Blackadder wat ek sommer vanmiddag gou geneem het terwyl 'n vriend van my gestoei het om sy 4x4 uit die modder te sleep.
Ek dink hier is 'n paar fotos.
Eish!...Hoop dit het gewerk...
Hier is 'n paar fotos van Blackadder wat ek sommer vanmiddag gou geneem het terwyl 'n vriend van my gestoei het om sy 4x4 uit die modder te sleep.
Ek dink hier is 'n paar fotos.
Eish!...Hoop dit het gewerk...
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Nuwe Lid
Dit het gewerk! Baie mooi 'Tuna'!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Nuwe Lid
Nou dis die tiepe fotos wat ons van hou op die forum ander wat ge-recover word o-ja en jy het 'n baie mooi wa
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7